• No results found

Kannibalisme

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Kannibalisme"

Copied!
2
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

KANNIBALISME

Karin C oetsee

Van al die menslike gebruike of gew oontes w a t deur die eeue bestaan het, is ka nn ib a lism e seker die gruw elikste, m aar tog ook een van die oudstes.

S u i d - A f r i k a het h ie rdie g e b ru ik ook nie vrygespring nie. Uit o p g ra w in g s w a t gedoen is, het dit geblyk dat ka nn ib a lism e reeds tydens die Steentydperk bestaan het. Volgens oorlew eringe van s w a rtm e n se aan sendelinge en reisigers, het dit aan die begin van die 1 9de eeu weer onder die Sotho voorgekom.

K an n ib alism e soos dit voorgekom het gedurende die c h ao tie s e ty dp e rk van die D ifaqane

(uitdelgingsoorloe 1822), kan amper beskryf w o rd as n geestelike a fw y k in g gebore uit onhoudbare honger. Die mens w a s net bew us van sy eie lyding en ellende te rw y l hy blind w a s vir die a fgryslikheid van sy dade. Honger w a s die heerser van die land, 'n gedugte heerser w a t sy eie wette verby alle perke van m enslikheid en redelikheid gemaak het. Om die w o o rde van M oroka, opperhoof van die Barolong, aan te haal: "... a h un g ry m an does not k n ow w h a t he m ight do. He m ig h t eat his o w n g ra n d fa th e r." n Jong seun w a t in daardie tyd 'n kannibaal gew ord het om aan die lewe te bly, het jare later vertel: "W e catch a lad or a lass, we d o n 't know, w e ju s t cut him up and put him in the pot, and th in k he is a b u c k ."

Die kannibalistiese groepe w a t begin o ntstaan het, het elk 'n eie leier gehad en die grotte van die M a lu tis , Viervoetberg, M ensvretersberg en selfs die Korannaberg het hul w o n in g s geword. S o m m ig e groepe het 'n s w e r w e r s b e s ta a n gevoer, terw yl groot statte by Mautse, Leribe e n in die Caledon-vallei verrys het. Geen plek w a s meer veilig n ie e n menige re isigersen vlugtelinge het in die strikke van hierdie mensejagters beland.

In 1868 het kol. J.H. Bowker, die Britse hoe ko m m is s a ris in Lesotho, die grotte in die o m g e w in g van Teyateyaneng gaan besoek. Sy gids w a s in een van die grotte gebore en het sy kinderdae as k a nnibaal daar deurgebring. O m d at hy geen ander lewe geken het nie, het hy sonder om te skroom vrylik daaroor gepraat.

'n M a rim o k a n n ib a a l van Leribe soos geskets deur A rbousset en Daumas.

Sy pa w a s Rankotseng, leier van die groep w a t vroeer die grotte bew oon het. Tydens een van die vele " j a g to g te ” is drie jo n g meisies gevang en na die grot gebring. Die jong gids se moeder w as besonder mooi en Rankotseng het haar as vrou geneem. Nodeloos om te se, die ander twee meisies het as voorraad in die " s p e n s " beland. Die grond in en om die grot w a s besaai met mensbeendere, te rw y l die dak s w a rt w a s van die roet van jare se vu urm a ak. Die gids het 'n rotslys, w a t 'n n atu u rlik e rak vorm, u itge w ys as die plek w a a r bewerkte vleis gebere is. Diep agter in die grot w a s 'n donker in h a m w a a r die gevangenes som s lewend aangehou is. Dit w a s egter net gedurende die so m erm aande nodig om te voorkom dat die vleis bederf en sodoende ve rm ors w ord. O n ts n a p p in g uit die grot w a s o n m o o n tlik , daarvoor is deeglik gesorg. N iem and sou im m ers ver kon kom met 'n gebreekte been nie...

(2)

Die gevangenes is g e w o o n lik lewend na die grot gebring en daar met 'n riem verw urg. Som s is die nek doodeenvoudig gebreek. Nadat die liggaam koud gew ord het, is dit afgeslag, verdeel en gekook.

Die " ja g te r s " het ook graag w a r m bloed gedrink, veral na 'n suksesvolle "ja g to g " . V ir hierdie doel is een van die slagoffers se vingers afgekap en so ’ n persoon het horn dan g e w o o n lik doodgebloei. Tog eienaardig dat w a n n e e r sulke mense hulself eers aan ka nn ib a lism e oorgegee het, alles verdw yn w a t hulle verhewe maak bo die dier. So is vrouens en kinders in skaars tye uitge ru il vir die van bure en geeet.

Naby die huidige Golden Gate het kannibale onder leiding van Lesoana gewoon. Die poort by N aauw p o ortsn e k w a s die ingang tot sy vesting, m aar ook die lokval vir menige vlugtelinge. n Ou vrou, w a t later op Clarens gew oon het, het vertel dat sy ook destyds gevang is, m aar o m d at sy so maer w a s en geweier het om te eet, is sy as kok aangestel om te sorg vir die vetm aak van die slagoffers w a t Lesoana in "v e tm a a k h o k k e " aangehou het.

Ongelukkig het 'n praktyk w a t uit nood gebore is, la t e r by s o m m i g e g ro e p e 'n s e lfg e k o s e le w ensw yse geword. Ten spyte daarvan dat daar weer gesaaides, veeen w ild w a s om van te leef, is h u lle d eu r h ul v o o r lie fd e v ir m e n s v le is v o o r tg e d r y f. V o o r k e u r is aan k in d e rs bo volwassenes gegee en sekere dele van die

liggaam is selfs bo ander verkies.

Die M a rim os, n splintergroep van die Bafokeng, het hulle hieraan skuldig gemaak Nadat hulle in die berge rondgesw erf het, het hulle hul later by Leribe gevestig Die in w o n e rta l van hierdie stat w a s aansienlik en so ook die skrikb e w in d w a t onder mense in die om trek gevoer is. Die M a rim o s het hulle in hul eie wreedheid begin verlustig. So is slagoffers se hande en voete afgeskeur en van die kopbene drinkbekers gemaak. Die blaas is met w in d gevul en as 'n trofee aan hul hooftooisels gedra.

M oshesh, die stigter en leier van die S otho-volk en 'n groot staatsm an van sy tyd, het in 'n mate 'n einde aan hierdie w a n p ra k ty k probeer maak. Sy eie grootvader Peete het in die hande van kannibale geval, m aar n ogtans het M o sh esh nie met geweld teenoor hulle opgetree nie Hy het geglo dat as dit weer met sy mense goed gaan, die g ew oonte vanself sou uitsterf, om dat dit in die eerste plek uit nood o ntsta an h ete n meeie aan sy volk w a s nie. Hy w a s gelukkig reg, soos later jare bew ys het. Sy raadsm anne het egter anders oor die saak gevoelen geeisdat die oortreders dadelik uitgeroei moes word. M o shesh het besef dat dit 'n burgeroorlog tot gevolg sou he en het met groot diplom asie sy ra adsm anne t o t ' ander insigte gebring. "Kannibale is tog lewende g ra fte ", het hy gese. "W ie kan teen grafte oorlog voer?" En die w aa rdige ou grysaards het saamgestem. " J y moet die grafte van jou voorvaders respekteer!”

B IB L IO G R A F IE

A R B O U S S E T. T & D A U M A S . F. 1 8 4 6 . N a rra tiv e o f an E x p lo ra to ry T o ur to the Cape o f

G o o d Hope. Cape T o w n . C S tru ik

B OW K ER J H et a l 1 8 6 9 . The Cave C a n n ib a ls of S o u th A fric a A n th r o p o lo g ic a l R e vie w 7 1 2 1 -1 2 8

BRYANT, A T 1 9 2 3 The M a n -e a te rs of B a n tu la n d . a n d E lse w h e re The S o u th A fr ic a n

Q u a te rfy ) 1 2 -1 7

C A S A LIS . E 1861 The B a s u io s L o n d o n Ja m e s N isb e it

E LLENBERGER O F 1 9 1 2 H is to ry o f the B a s u to A n c ie n t a n d M o d e rn L o n d o n C axton TROLLOPE, A 1 9 7 3 S o u th A fr ic a Cape T o w n B alkem a

W ID D IC O M B E . J 1891 F o u rte e n years m B a s u to la n d L o n d o n . The C h u rc h P rin tin g C o m p a n y

THE ART OF TAXIDERMY

A Cape m o u n ta in zebra (Kaapse bergkw aggaj fo a l m o u n te d in a life -like p o s itio n by taxiderm ist Van Rooyen Strydom .

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Die aard van die oorsaaklike verband tussen frustrasie en overte aggressie, wat aanleiding gee tot moord, word nie deur een van hierdie teoriee verklaar nie,

Wanneer die koste van produkte wat vir Angola bestem is, bepaal word, sal Ingersoll Rand seker maak dat die bestelling vir die goedere op dieselfde tydstip waarop die

Desnieteenstaande was daar geen vooruitgang nie. Zelfs de leerlingen worden niet afzonderlik onderwezen. Daar nu de beide scholen afzon- derlike inrigtingen zyn,

(i) Die reform-pedagoe, met hulle subjektiev/e metode, staan lynrec teenoor die ou peda~ogiek. TI Mens moot by die kind se1fstandigheid en vrye heerskappy oor

Hulle moet deur die kinders self onderwys word.. Die klein kind is so eg, so oorspronklik en daarby kom nog sy swakheid, sy hulpbehoewendheid en sy algehele

3.4.2.4. Die belewing van organisasieklimaat deur die individu is afhanklik van die wyse waarop hy/sy die genoemde interne werking van die organisasie waarneem of

In order to increase the understanding of the factors that influence biomass production, the activity and selectivity of the expressed epoxide hydrolase (EH) of the two closely

So sal ons aanpassing ~ die natuurorde deur •n proses van ondersoek bewerkstellig word deur vakke uit die natuur soos natuur-.. kennis> aardrykskund~,