• No results found

Die Wapad Deel 9, no.2

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Die Wapad Deel 9, no.2"

Copied!
4
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

Jll~iLe

STUDENTEBLAD

van di

e

P

.

U.

vir

C.H.O

.

Deel IX.

VRYDAG 7 MEl 1954

No.2

.

FEDERASIE VAN STUDENTERADE REEDS IN SIG

SA

L NA

A

S A.S.B.

FU

N

GEER

DIE BELANGRmSTE UITVLOEISEL VAN DIE PAS GE -HOUE KONGRES VAN DIE A.S.B. IS OM DIE MOONTLIKHEID TE ONDERSOEK VAN 'N FEDERASIE VAN STUDENTERADE WAT APART NAAS DIE A.S.B. SAL FUNGEER. MET IDERDIE FEDERASIE IS DIE DOEL Olll ALLE UNIVERSITEITE EN ON-DERWYSKOLLEGES SAAM TE SNOER OM FAKULTEITSKON -FERENSIES EN KOMPETISIES VAN ALLERLEI AARD TE HOU,

WAT DUSVER DEUR DIE A.S.B. SE DEPARTEMENTE VAN KULTURLE AANGELEENTHEDE EN STUDIE EN NAVORSlNG GEORGANISEER IS ..

IDERDIE VOORGENOME PLAN SAL GEDURENDE JULIE "BESPREEK WORD DEUR AL DIE STUDENTERADE, SAAM MET DIE HOOFBESTUUR V A.."l\' DIE AFRIK.AANSE STUDENTEBOND OP BLOEMFONTElN.

lien is. En op die oomblik is daar;

VISSER EN PELSER GAAN

' 'n stryd in Natal aan die gang

I

dat die Natalse en Durbanse rug-

Q

,

QRS££

, b~· owerhede Afrikaans op am pte-

i

.

.

. .

.

Jlike stukke en programme weier.

I

Deur bemtdde~g van dte Str Abe Bailey-fonds kan twee Pukke

I 'n Verdere mosie teen pornogra-, gl"durende die Desem~ervalmnsie a~ die ei~de van _hierdie jaar 'n fie en prikkeUektuur is eeoparig t.oer oorsee maak. Dte fonds verk1es dat dte voorsttter en onder-aangeneem wat die Minister van \'oorsitter van die betrokke Universiteit se Studente.raad deur die Buitelandse SaJie in die bekam-1 owerheid van die Universiteit benoem word.

ping hien·an steun.

PERMANENTE SEKRETARI . As gevolg van die geweldige ui t-breiding van die werksaamhede en organisasie van die Bond het die lwngn:s besluit om 'n permanente Organiserende-sekretaris aan te stel teen 'n beginsalaris van £600,

Jewenskostetoelae ingesluit. Toe dit egtcr blyk dat die Bond finan -sieel in die warm water gaan he-land het die Rl"mbrandt-Tab ak-korporasie aangebied om die

g~ldelik€' steun wat nodig is te skenk. Dit is werklik een van die

Daar is agt Universiteite wat al Dit is feitlik finaal dat die twee om die tv.·eed~ jaar geleentheid bevoorregtes van die P.U. die here kry om aan hierdie toer deel te Jan Visser en Piet Peiser sal neem. wees. Vier Universileite kan hierdie jaar twee studente benoem Die toer bestaan gewoonlik uit ora vir hierdie toer in

aanmer-'n ses-weekse rondrels deur Brjt- king te kom. Die vorige studente

tanje en Europa terwyl 'n goeie van P.U. wat oorsee was. \'"aS Di.

bedrag aan die studente as sak- Johan Ligthelm en Victor

d'.'\sson-ge1cl qqr:gebied \", ord. ville.

I

S

THE AFRICAN CONTEN

T

ED?

(2)

BLADSY TWEE.

~ie

Wapad.

VRYDAG 7 MEl 1954

Offitiele

Studente/.werant wn

diP

P.L.

ur

C.H.O.

REDAKSIE.

HOOFREDAKTEUR SUB-REDAKTEURS: Sport Nuus ... Varia D. F. Erasmus. Koos Hugo. Mej. B. Botha. D. F. Erasmus. Mej. L. Grobbelaar.

Mej. Ponie du Plessis. Kuns.... .... G. v.d. Bergb. FOTOGRAAF SPOTPRENTTEKENAAR. .... . ADMINISTRASIE ... .. .. F. Botha. J. Smith. .. C. Schlesinger <Voors.) A. Hechter. A. E. Makkink. L. Swart. V.d. Dissen. H. Swanepoel.

Teorie en Praktyk

Elke mens besit sy eie opinie oor elke saak van die !ewe. In kort

dus, sy teorie. Maar, elke mens bevind hom ook in die wcrklikheid en dit hang van sy lewens- en wereldbeskouing af hoe hy hom teenoor bierdie werklikbeid gaan gedra.

Nou is die vraag hoe die mens hierdie twee sake bymekaar gaan bring. Enersyds sy teorie of beginsel en andersyds die uitlewing daarvan in die praktyk.

Dit is bier onnodig om te konstateer dat die Universiteit waaraan

ons verbonde is 'n uitgesproke beginsel handhaaf wat ons een en alma! beboort te onderskryf as ons die naam van Christen wil dra. Elke

mens tog handhaaf 'n beginsel, selfs die beginsellose se beginsel le

daarin dat by geen beginsel besit nie. Maar dit val te betwyfel of laasgenoemde hom onder ons bevind. Tog is dit treffend dat mens in

die daaglikse omwandelinng wei diesulkes raakloop wat handel soos 'n beginsellose, terwyl dieselfdes met groat bohaai ter verdediging aanvoer dat bull.e wei tog 'n uitgesproke beginsel besit. En dit is juis bier waar die kruks van die saak le: dit is maar moeilik vir hierdie

kader van mense om die teorie in barmonie met die praktyk te bring.

In bulle dra bulle die mees tipiese van die 20ste eeu: die van die kom-promie. Vir die mens van bierdie eeu. en ,ook vir riie student, het dit blykbaar noodwendig geword om teorie en praktyk, die beginsel en die uitlewinng daarvan absoluut te skei

Maar in werklikheid is teorie en praktyk hoegenaamd nie twee

waterdigte apartemente wat niks met mekaar in gemeen bet nie. Hoe is dit moontlik dat mens dan bemerk dat die beginsel wat

boge-noemdes bandhaaf nie strook met bulle optrede in diP praktyk nie? Die antwoord le voor die hand: Soos die mens doen so dink by. Teorie

en praktyk bots dus in waarheld nie met mekaar nie. Die beginsel

wat bierdie mense propageer bet as bulle eie is in werklikheid nie

hulle beginsel nie. Die praktyk wys dit klaar en belder _uit dat bulle

wei 'n beginsel besit EN handbaaf, maar die tragiese is dat dit nie die

een is wat bulle so verkondig nie. Hier word dus uit twre monde

gepraat, met twee harte gedink en 'n verdrag met die kompromie ge-sluit. Hoe is dit moontlik dat 'n mens uit twee monde kan praat? Om kort te wees: dit is onmoontlik. Mens kan nie twee here dien nie . . .

O~s bet op die P.U. vir C:U.O. ook 'n beginsel wat ons in die prak-tyk moet uitlewe. ,Skei" ons ook teorie J!n praktyk of is ons studente wat anders studeer en lewe as wat ons beboort? OF, dien ons twee

here . . . . ?

K

orres pondensie:

DANKIE

AAN DIE WAPAD''

P.U. vir C.H.O., is juis daar vir die praktyk. Daar-28 April 1954. om is dit ons plig om met diE'

,DIE

WAPAD~~

studcntelewe, voel ek dat daar

hopeloos te min plek voor

afgeson-der was. Blykbaar het inkorting van rubrieke plaasgevind. Maar waarom vind dit net in een ru-briek plaas?

Ek voel regtig dar daar meer Varia en Fotos geplaas moet word Daardeur sal meer kleur aan die blad vcrleen word.

VRYDAG 7 MEl 1954

QE>orbenking

Ps. 30: 6 . . . . ,saans vernag die geween, maar smorens is daar gejuig".

Saans geween . . . sm6rens vreugde, as hy sterwe in sy le-gejuig! wensaand is daar geween.

J.G.V. Wat 'n waar woord. 'n Bekcnde (Ek verskil van u as u beweer skepping en vera) in die

mense-dat die Varia een van die belang- \vereld.

In die morestoml van die skep-ping, so se die Skrif, het die m6-resterre en die seuns van God gejuig (Job. 38: 7) maar in die

aand van die skepping sal

mense-rikste weergawes is van die stu-dentelewe. Ons is nie net bier om

grappies te maak nie en ons blad

die stE>mpel ''an 'n tweede Grap-koning te gee nie. In ieder geval

handel die redaksie op grond van

Kyk na die kinderwere!(l---hoe bulle bedags speel en werskaf tot

dit aand word en dan skaars kan kinders ween, wanneer Christus il}

klaar eet omdat ,vaak" gepaard sy wederkoms, die skeppingslewe

met ,,moeg" bulle oorval, en dan is afsluit, dan sal .,al die stamme van

dit huil-huil na bed totdat die die aarde rou bedrywe" <Matt. 24:

'n skr;rwe van die S.R. Ek haal slaap bulle oorweldig. Die volgen- 34). Dan sal die nood-oproep

ge-uit hierdie brief aan: ,Die Varia

d · t · 11 f · hoor word tot die berge en rotse:

moet beperk word tot hoogstens e more eg er IS a cs weer ns en

I d . val op ons en verberg ons!!

lOSC van die totale drukoppervlak- ewen Ig .

Ja, waarlik, die menselike ge-te van die Blad . . . . Wat betref Kyk na die wereld van groat

sportberigte moet daar minder mense-saans kPer die Iandman slag sal sy lewensaand ingaan met aandag gegee word aan wedstryde moeg en moedverlore na sy huis geween, die opgehoopte eeue -wat plaaslik afgespeel word . . . -in die more is daar weer nuwe vloek!

l\leer aandag moet aan wedstryde moed en nuwe planne! En as die skeppingsaand nader wat elders gespeel word, gegee En in die studiewereld - hoe !<al daar skrildikhede gesien en ge -word." moeilik dikwels om saans nog hoor word, die geween van die

U vra meer fotos. Die S.R. het meer .,in" die hoof te kry-maar sugtende en stery.oende skepping! as volg hieroor geskryf: ,Alleenlik die ander dag more is alles weer .,daar sal tekens wees aan son en

intekengelde moet aangewend fris, en wat saans nie meer wou maan en sterre, en op aarde be-word vir die vervaardiging van in nie, skiet smorens as vanself noudheid van nasies in bulle rade-blokke (fotos), met <lien verstande sommer die gebeue binne! loosheid wanneer see en branders dat blokke nie vir meer as £45 ver- Kyk na die dierewereld-hoe be- dreun . . . want rlie kragte van vaardig mag word nie . . . . " Wat

is die toestand nou? Ons onder-,·ind dat twee kamermaats op een

.,,Vapad" inteken. As die Pukke nie bulle plig nakom nie vra die redaksie u om nie met hom oor

hierdie Jeemte te kom raas nie

Die redal•sie kan dus slegs drie fotos per uitgawe plaas met die beperking dat die blokke nie

gro-noud word dit vir die swakker die hemele sal geskul word" (Luk. diere in die aand wanneer ,die 22: 25, 26). Die skepping sal sy

jong leeus brul na roof" <Ps. 104: Jewensaand ingaan met geween

21), maar as die son opgaan is die opgehoopte eeue-lyde!

daar verligting.

Maar na hierdie aand-geween Ja, waarlik, daar is saans ge- van die ou skepping en mensbeid

ween-vee! en velerlei-maar

sal daar herrys, in die morestond smorens gejuig---ook in velerlei

van die herskepping, 'n nuwe

he-vorm en krag.

ter as dubbellwlom is nie Vir 'n Die aand en more van die men-enl•elkolomfoto betaal ons die<;elf- selewe en skeppingslewefi albei de as vir 'n dubbelkolom se foto met bulle geween en gejuig. As

Die Redaksie en Administrasie die mens gebore word is daar

mel en 'n nuwe aarde met 'n mensheid en dan sal die ewige inlui die more-gE>juig van die

ewig-beid. doen dus 'n clringende beroep op

aile Pukke om in te teken as u 'n ordentlike blad met ,,{deur" wil .,,

lees.-Boofred.)

• •

Die Redakteur, ,Die Wapad", Thaba Jii.h, 30 April, 1954

P.U. vir C.H.O., Potchefstroom. Geagte Meneer,

Ons glo dat ons namens baie persone praat as ons se dat ons voel ons mors ons tyd by .,sing-songs". Hiermee bedoel ons nie dat die fout by die aanbieding le

nie, maar wei by 'n sekere deel

van die massa. Waarom gaan ons ,sing-songs" toe as 'n sekere groe-pie mans die heel aand skree en

lawaai en vaal grappies maak-wat nie eers deur alma! gehoor

kan word nie?

Is dit studentegees? Wei, ons noem dit niks anders as opmors

van ons ,sing-songs" nie.

Dis die rede waarom ons sang

afsteek teen die van die ander

uni-versiteite met Intervarsity. Ons

kan nie die geleentheid, om ons sang op te knap, benut nie.

I

EXCELSIOR MEUBELS

Kerkstraat 132, POTCHEFSTROOM. Foon 743. On nooi Pukke, Oud-Pukke

ep

Vriende om ons

Voctoonlokale te kom besigtig.

Ons ro.em daarop dat ons diens ongeewenaard is in die meubelbedryf.

ONS REEL AFBETAUNGS WAT BY NUW£ BEGINNERS SE INKOMSTE PAS.

P.

W. BUYS,'

U

V erteenwoordiger van

REMBRANDT

I

Meyerstraat

9 - - - Telefoon 897.

POTCHEFSTROOM.

As daardie mans dit geniet om

Geagte Redakteur, ,teorie" In U Lig erns te maak in so onopgevoed op te tree en te By die verskyning van Die Wa- die studentelewe.

pad aan die begin van hierdie jaar En mag ons weet wie die

skry-bet ons Pukkies se harte weer wer van genoemde hoofartikel was

warm geklop; temeer omdat die in die vorige uitgawe?

hoofartikel .,Vyand I~ Ons Midde"

die juiste gees adem vir 'n

Offi-siiHe Studentekoerant van die P.U.

vir C.H.O.

P.G.W.

<U opmerkings is 'n riem onder die hart en dit verbly 'n mens om te weet dat daar tog studente is Tereg word daar gewaarsku teen wat dit erns wil maak met die

uit-die verbroedering wat voortspruit Iewing van die enige ware

begin-uit die valse teestelling tussen be- sel. . . . Tensy anders/ vermeld ginsel en praktyk. Hoe baie is word aile hoofartikels deur die

daar wat dit goed vind om aan hoofred. geskryf.-Hoofred.l

'n Universiteit te studeer met die

beginsel In U Lig, maar sodra dit

by die praktyk kom saamgaan met die Liberaliste wat in die

studentegemeenskap insluip. Die studentelewe aan 8ie P.U.

vir C.H.O. is geen beginsellose

!e-we nie. Beginsels vir die verstand

Uitspan. Geagte Redakteur,

Hiermee wil ek IllY teleurstelling uitspreek met die vorige uitgawe van Die 'Vapad met betrekking tot rlie Varia. Daar hierdie afdeling van die blad seker een van die

be-skree en tE' lawaai, waarom doen bulle dit nie elders, sodat die wat kom om te sing dit wei kan doen nie? Ons is seker alma) sal vee! gelukkiger voel as die Pukke by

.,sing-songs" hartlik kan saam-sing, i.p.v. net 'n onordelike ~awaai

te sit en aanhoor.

In die verlede het dit wei

lawaaierig toegegaan, maar ons kon darem nog altyd gesing kry, maar nou kan ons dit maar opgee

en nt!t sit en luister hoe die agter-hoede van die saal probeer aandag trek. Hul slaag dan ook daarin-op 'n uiters oneffektiewe wyse.

Alma! van ons hou van grappies;

I

maar daardie grappies en ,whit'

raak nou afgesaag.

Ons dank u vir die plasing.

tel weinig, want die ware beginsel langrikste weergawes is van die MEJJ. B. KES en K. DU RAND.

N.B.

KONT ANTWINKEL

LANGS NOORDBRUG POSKANTOOR, POTCHEFSTROOM

Eienaar:

A.

J.

BOTHA.

.

Ons

is naby en altyd tot u diens.

KRUIDENIERSW ARE EN

SKRYFBEHOEFTES.

Aile

Lekkernye~ Sigarette~

Roomys, en

Koeldrank.

(3)

VRYDAG

7 MEl

1954

,DIE W AP AD"

BLADSY DRD

IS THE AFRICAN C01 TENTED?

Sosiale

J..Vuus

J.

HEIDEMA

CVervolg van bls. 1, kol. 5).

contentment of our people. . notices like: "Dogs and • "::.th:rs Dit is aangenaam om te berig, Normaal en Puk na Witrand

ge-(a) Lack of Freedom. That we are not allowed" are displayed. I~ dat Corrie Oberholzer tot die nuwe gaan. Die besoek was interessant

do not enjoy any freedom in this 1 the shop it is "Ja, John", "Ja, burgemeester van Tarentaal ver- en bulle het oak 'n lesing ontvang

country that boasts to be a demo- Kaffer", etc. It is interesting to kies is in die plek van Oupa oar swaksinnigheid. Hulle is baie

cratic state, goes without saying. I note that the man who hurls the Gutter wat ons ver'aat het. vriendelilt ontvang CDie besoek

Whatever freedom we anjoyed is worst abuse at an African receives Daar is nogal belowende geniee j was blyl,baar nie permanent nie

being taken away with every new the greatest praise from his onder die eerstejaars, soos blyk uit want al die studente het weer te-legislation. Freedom of movement, White compatriots. If the Afri- die volgende teoriee wat hullP. rug gekom>.

of education and of land ownership can could be treated with a modi- hier kom verkondig het: DiP puwe stapPit'oedsel van die

are denie to us at a time when all cum of common decency-not be- .,Oom Gert" is die Puk S(' diri· · ~tudente is: duisende toetse al in

world opinion is for prtlgressive cause he is educated or rich, but gent. die ePr te kwartaal. Dit word by

feasures to all peoples. The Pass because he is one of God's own Ingram is die Puk vanself. die au basis van tonne referate

Laws have contributed and are creations-! am certain there J. Heidema is 'n nuwe inwoner gegooi, en daarmee neem 'n mens

contributing to great suffering to would be less friction in the coun- van die manskoshuise, maar '."as 'n knippie sout.

VIr

FIETSE

en

my people: They have wrecked try and a step would be taken to dit ongelukkig net g.-dur nde di

-homes and are responsible for the healthier race relations. Perhaps, ontgroening.

.MOTORFIETSE

large number of people who fill this is a Utopian idea in this coun- Die cerstejaar dames g'o dat ts

S.A .V.F.-KOFFIEHUIS

the gaols. They take away all try where indoctrination and the 'n ouheer en 'n oudame sleep en

1 freedom from us, they are a cloud incalcation of race hatred begins bulle is enigsins naby 'n boo!""

at tbe ender age, but some at-tempts in this direction would see

the White man grow in stature

in-stead of diminishing as he feems of suspicion that bangs over our

heads all thE! time and are

instru-ments of oppr ssion that cannot,

but be detestable.

<b) Freedom of speech. to fear.

<e) Lack of opportunity.

We a!J aspire to be teachers because we have no other

oppor-tunities to be doctor or lawyers, they have seized the opportunity.

dan sit bulle in 'n mik, <>n sodra

daar 'n eerstejaar verby kom, dan maak bulle haar skrik.

Omdat mej. Cecile Bosman, weens haar sos-wet neigings. die uitbreiding van ons ou nasie so

op h aar hart dra, het sy haar aan Daan Eloff, Puk se

uitbreidings-1

beampte verloof.

Mej. Elfrida Konig voel baar so

\Vhat we clamour for are more aangetrokke tot ons Afrikaanse

SPOEDIGE BEDIENING;

Geroo terde Etes;

PUIK TUISGEl\IAAKTE

GEBAK.

J.

HEIDEMA

Kerkstraat

30,

( teenoor Geref. Kerk)

POTCHEFSTROOM

ONDERSTEUN ASB. ONS ADVERTEERDERS

If we air our views or condemn

what is not acceptable to u::;, we are labelled Agitators, Communi!:':S

or "Ungrateful Kaffirs". There are penalties for Communists or

per-sons with Communistic

tenden-cies, and as a result we choose to keep quiet lest we be victimised. Even as I write this article, I con

-stantly question the wisdom of

doing so. In this wffy, the rest

ct the races of S.A. or of the

Vvarld remain in sheer ignorance

about "·hat we think.

opportunities to SP·rve our peo-ple: responsible posts in fields which concern our people and we shall prove to the world our

bod em dat sy haar aan die kant

I

van ons Boereseuns geskaar het.

Die skielike kart kouetiie wat 1

if=================================iil

efficiency to lead our masses.

ons so 'n rukkie terug ondervind pet, het blykbaar sommige mense

I

(f) Racial discrimination. se Hothouse liefdes plantjies laat

I

The laws of the country and doodryp, en nou het Venessa be-theri practice all go to show that sluit dat 'n klein Ford-karretjie

TRANSVAAL

TYPEWRITING

SERVICE,

C.N.A.-GEBOU, POTCHEFSTROOM.

<c) Exclusivon from participa- what is designed for the Euro-tion in the tat<>. • pean is not good enough for us. The franchise is denied to us, If s.A. is a democracy in the ac-n•'ither can we be eligible to par- cepted sense, then her laws. atti-Jiamentary seats. \Vhen legi!>la- tudes and policies should be such tion that affects us i drawn up, that the race, colour and creed of we are never consulted. This pre- the individual should not be th( supposes that we cannot contri- criterion when he has to be given bute to what concerns us as we, basie. human fundame~tals, but pE>rhaps, cannot thinl' and are the Holy precept that the are all therefore of no consequence. I ex- equal in the 'eyes of God, sho:1ld pect some reader to remind me be the order of the day. It is that we had the Native Represen-~ common justice we yearn for and

tative Council which we rejectecl. the destruction of all these racial Why complain therefore? This barriers that engender racial hat-body was a ornate monstrosity red and disharmony in the coun-that had no powers and during its try.

career, it remained a glorified debatinng society that it was

meant to be and none of its reso-lutions came to anything. O•u

public opinion declaimed against it

unless it was modified and whcm

vene were stopped because it was (g) lnju tice.

Recently a European killed an

African. During his trial, it came out that as he was assaultim::

him, people who wanted to

inter-thi was not conceded by the

gov-ernment our leaders rightly

boy-cotted it.

Cd) Lack of Courtesy.

The African does not enjoy any

courtesy from the White pec:ple

in this land and where one meets it, one is so shocked at its display

for it is a rarity. We receive

in-sults at shops, railways, hospitals, factories, public places and homes of Europeans. In some parks,

W eervoorspelling vu

Tweede K wartaal.

In die vroee oggend sal ligte

kyswolke oar die hankies pak as gevolg van die behoefte aan hitte. Later in die dag sal

winterkys-wolke oar die .,Bergstreke" sprei. Dit word verwag dat die ,groat berg" onsigbaar sal wees. "Panic"

temperatuur vir die komende toetse sal effens bo die

gemiddel-de wees. In die middag sal ma-tige tot sterk swatwinde oor die Gbatlandt en die Vleuel en die

said that the man was only killing a "Kaffir". The African's wifP. who tried to protest was also

as-saulted. This man who had

com-mited murder of the first degree,

escaped with a suspended

sen-tence. Do you call this justice? Suppose the case was reversed anr'

it was the African who had com·

mittde the murder. What would have been the position? This is an

isolated case amopg many where

justice appears to be dispensed ac-cording to the colour of the indi-vidual.

(b) Poverty.

Most of our people receive low

wages antl are therefore

con-demned to live in poverty and

even below the bread line. The housing conditions under which

they live are most appealing. Go t oMoroko or Orlando Shelters to see how that seething mass of

humanity lives. There you will see conditions that are unimaginable. In these veritable slums, disease is rife, infant mortality is high and these unsavoury conditions (Titspan van ons Heimat waai. breed criminals, dissatisfaction

Swaar predikakte donderstorms and demoralization. Does one

kan teen dide aand se kant toe wonder that hardly anything good

voor die hoofgebou en laborato- can come out of these places? As riums verwag word. the wise say, "you can't get pure

Die moontlikbeid dat sommige water from a cess-pool".

vensterruite weer 'n slag gewas What then do you surmise from gaan word is nou sterk aangesien these facts? Is the African

con-dit rugbaar geword bet dat sam- tent? Can we not come to some mige van die mae!'der spesies van equitable understanding in this

die koue sal verkluim omdat die country? If not. whither are we

middagsonnetjie nie kan deurkom going?

in die kamers nie. "BLACK SJAMBOK".

Transvaalse

Tikmmas,iiendiens.

die beste ding is teen koue.

Vir all.e

Tikmasjiene- en Reparasiedienste.

Aile werk

gewaarborg. Nuwe en

Tweedhandse

Tikmasjiere te koop.

Op Saterdag, 3 April, bet daar ·I bykans 'n honderd studcnte van

,,

Rembrandt

1s

easy

on

my

thttoat ''

Telefoon

1080.

BESTUDEE:R HJ'-RDIE Fll TERKAART

Rembrandt se Golden Throat-filter met lagies watte tussen kreukelpapier. Breek

die filter oop en kyk self.

Sander die watte tus en die lagies kreukel-papier, sou die rook reguit deur die papierlae

getrek word, sodat strale warm rook die

tong tref.

Die Golden Throat-filter wat eksklusief deur

Rembrandt gebruik word, geekoel, verspreide rook-geen teken van tongbrand nie !

Net

~em

brandt het die ,Golden Throat"-

filter

STANDAARD GROOTTE 1/5 VIR 20, 3/6 VIR 50. VAN RYN-GROOTTE l/9 VIR 20

(4)

BLADSY VIER

J. R. vAN DER WALT

APTEEK

Kerkstraat 111, POTCHEFSTROOM. ONDERSTEUN 'N OUD-P.U.-KANER.

,DIE WAPAD"

THEOS MAAK LIGA VOORBOKKE

SKRIK IN W .P.

, J7erp;elyk

Coed

Met

Suide''-VRYDAG 7 MEl 1954

WELKOM KAFEE

Von WieUighstraat,

Lekkergoed,

~igarette,

Koeldranke.

S pesiale aandag aan

Student e.

Ek voorsien ALLES wat van 'n

APTEEK verlang word.

Koos HUGO

====~=~

TURKSTRA BAKKERY

RAADPLEEG ONS VIR

Bruidskoeke, Brood

en

Alle Koeksoorte.

ELKE DAG VARS.

J. TOD SUTTlE,

KOMPLETE

Mansuitru ters

vir at u

Klerasie en ander benodighede.

Kerkstraat 127,

Foon 1, POTCHEFSTROOM.

GROENPUNT-KAFEE,

Von Wiellighstraat,

vir

DEUR EEN WEDSTRYD TE WEN, EEN PEEL EN '.fWEE TE VERWOR

HET DIE THEOSTOERSPAN NA DIE BOI,AND ,EN VAN DIE LEERSAAl\ISTE TOERE GE-l\IAAK WAT SOMMER NOG BAlE LANK IN D GEHEUE . AL BLY \'AN DIE SPANLEDE.

DIE VERRASSING VIR DIE BOLANDER \VA DIE WED, TRYD TEEN SOl\IER. ET-\VE,. IDERDIE KLUB WORD BESKOU AS DIE · TERK TE IN DIE WESTELIKE PROVIN IE EN RET N WEEK VOORDAT THEO TEEN HULLE GELYKOP GESPEEL RET (11 ELK) DIE l\IATIEJ

20-0 l\IET DIE KOU OOR DIE KOP TERUG GE TUUR STELLENBOSCH TOE. IN HIERDIE

WEDSTRYD RET DAAN ELOFF' GESLAAG MET 'N STRAFSKOP, BILLIE DUVENAGE l\IET 'N DRIE EN KLEIN DICK PUTTER l\IET 'N DRI:i: \VAT HY ELF VERVYF BET.

verdediging en stadig maar seker die vraag onwillekeurig by mens die skroef begin aandraai. Toe die op hoe Theos met die spanne van

FLEURETTE

BLOEMISTE

Kerkstraat 91,

POTCHEFSTROOM.

Spe iale A/slag aan

Student e.

Noordelikes, die span van Ren-nie Muller, was eweneens 'n nag-merrie en hoewel Theos 'n kwar-tier voor die einde 14--0 agter was het hulle skielik herleef en gesorg vir 'n verrassende 11 punte. Hier-die span se voorosse was ge-middeld 12lb. per speler swaarder

as die Theosblokke. Hier het Klein Dick weereens geslaag met 'n

skepdoel, Billie Duvenage met 'n

drie deur Lang Stoney Steenkamp

vervyf en in die doodsnikke van

die wedstryd bet die voorspelers

met 'n stormloop die bal agter die

doellyn toegeval. Eindtelling

14-11.

pap da.rem te djk \\'Orcl n1oe di die Suide vergelyk. Koos Hugo wat

-Pukke e uitholidingsvermoe ver-' saam met die span getoer het -KOM SIE ONS--

-l\lATIES WEN.

'n Derde wedstryd binne 5 dae \.as egter te vermoeiend vir die

span en dit teen die Maties met twee uithalt"r sl"nters in die

per-loon evan pringbol< Daantjije

Ros-!>OUW en Jan du Preez wat beide

krummel en kol,l l\laties dril" ver-' skryf as volg: ,Theos vergelyk dere driee aantl"ken en E'en ,.l"r- baie goed met die uide. As mens vyf. Lang Steenl<amp Icon egter in aanmerking neem dat die eers-weer slaag met 'n straf l<op. Eind- ste dril" wedstryl:le teen die drie telling 17-9. / sterkste spanne afgespeel is en die Die wedstryd teen Beaufort-Wes Theosspan geen kafferpal< op dtl"

was nie so straf nie. . Theos het lyf geloop het nie het 'n mens rede hier die louere weggedra met 11-6. om aan tl" neem dat Theos

uitste-'

TREO VERGELYK GOED. kend gevaar het \ir diegene wat Na vier wedstryde teen vier van misl<ien ontl"Yrede voe1 dat l\laties

die sterkste klubs in W.P. kom die stryd gewt"n het kan hierdie

l

vir at u

F otografiese

en

Apteker benodighede.

GEEN

&

VELLEMAN

Kerkstraat,

POTCHEFSTROOM.

Drink

en

Geniet

v

arl', Smaaklike

v

rugte

vir Westelike Provinsie diens

doen. Daarbenewl"ns was Blom op

S&S

en Groente.

J.

J.

JACOBS,

Von Wiellighstr, 18, Potchefstrobm

vir kwaliteit Sltat"nreparasies.

Tevredenheid gewaarborg.

die krukkelys en Dick Putter (die ln"Ote) met 'n be eerde skout"r 'n

tl'rugslag \'ir die span. Laasgl"-1 twmd bet l'gtt"r gespl't>l Op rlit'

pa wiljot"n hl"t die !)Ia til"s blokvas

~.resit en vir bulle span gl"skree

~Prnyl al wat nie-Matie was vir diE' Puh:ke kant gl"kil"~ hl"t. Vol o;:-ens . ommige \'an die spelers hl"t

!lit gevoel asof bulle die oorlog"

\'eld bt"trt"e. l\latil"s het vinni~ af-~e!.it en lwrt voor lank was Daan·

tj~je Ros ouw soos 'n vetgesmeerde

paling deur 'n gaping. Hy het be- Ann grappige \OOI"\"\11.• l'n no-

t-Super

Dilla

en

"

uper

Orano-e,

Sherr & Shakinovsky

Autolaan,

POTCHEFSTROOM.

Foon 16.

trd saan Jan du Preez uitgegee sP bal;: l1E"t dit nie op die afgelope - - - 1 ·~~~~~~~~~----­

Tweedehandse Graansakke sonder n·at onder die Theosmanne uitge- toer vatl Thl"os. ontbreek nie. Toe vergel~·king dall{ a trooswoord 1·

gate te koop teen 1/4 stuk.

_______________________

...

STUDENTE

. . .

! ! !

Vir at u

Handboeke,

Skryfbenodighede,

Leertasse,

Ge kenke, ens.!

EBSOEK ONS EN VVEES

VERSEKER VAN GOEtE

DIENS.

POTCHEFSTROOM

BOEKHANDEL

Kerkstraat 90,

Telefoon 497,

ED·

L. OOMS

•eil het om die pil te plant. Kort die sel"reis op een stadium dreig dien.

hierna het dieselfde storietjie hom

wcPr herhaal. Lang Steenkamp

het egter Theos se moeite beloon met 2 strafskoppe nadat ons

man-0111 •n ramp te word (die groot ,.Geen uitsonderings kan gemaak

dam was glo effentjies onstuimig word nie aangesien daar net een en die boot wou net omkeer) was uitsondering was en dit is Theos. die blinh: gl"dagte om die Theos te Ondervinding was 'n leermeester wat die hele toer meegemaak het ne op die Maties se doellyn gaan herdoop na Navy uit vrl"l"S dat ot·!

kamppeer bet. Die ru tydtelling Pukke da lk sonder ,11 Theos o.,ot en wat verskeie van die span se

was 6 elk. Tot op hierdie stadium wees. Op die foto word Abie foute ontbloot het.

was die wedstryd taamlik gelyk- Pelzer geskraap omdat hy toe nog ,ALLES was 'n droom. Ons op. J.Uaar toe die vermoeiende toer nie gaan nat maak het in die see gashere was eintlik te goed vir ons

·y tamheid laat geld het die Maties nie. gewees. Party manne het tot 1~

met aile mag begin slaan op die lb. in gewig vermeerder. Aan grappe, poet en pittige se-goed

5TOEIERS

REEL

TOERNOOI

I 1 grootliks daartoe het dit nie ontbreek byg~!dra nie en dit dat het die

Die stoeiklub is be ig om geve tig te rank. \'Vaar daar in die toer 'n aangename spangees tot

verlede altyd met groot gesukkel 'n paar entoesiaste bymekaar gekry gevolg het. Vera! ons reispa, Oom is bet die lt"detal tans so vermeerder dat daar uitdunningsgevegte Piet de Wet, was baie goed vir sy

gehou sal moet word om 'n span aam te stt'l met die eersl<amende kinders. Die toer was 'n reuse toernooi. suks:-s en die goeie \TUgte sal

se-Pine Pienaar, w1u:o.rnemer.de ka - ,.,no:ne program deurgevoer word ker gesien kan word in die '-'Olge

n-tein van die klub het i~ ·, ,..,., ' • sRi daar t~ss€'n agt en ti n g g-~ de paar wedstrylie".

houd gese dat die stoeiers 'n toer- te aangebied word. Volgens mnr.

nooi beoog teen die Normaalkol- Pie~aar is ~ie standa~rd \'an die 1

lege op 21 Mei. Aile reelings is stoewrs ba1e bevred1gend. In-,

tans tentatief maar as die voor- dien die konstitusie goedgekeur

·vord sal daar in die toekoms ook

CN.S.T.O., N.V.V.O. Ned.>

teen ander Universiteite in toer-nooie opgetree word.

LOOCK

KLERE:~IAYER

CALDERBANKSGEBOU,

Kerkstraat 102,

OOGKUNDIGE.

Brils pesialit eit.

u

oe geto.ets op modern-wetenskaplike metode.

Kerkstraat 129,

Foon 980,

Potchefstroom.

EIE OPTtESE SL YPERY.

Depot: CARLZEIS-JENA.

J.

L.

l\1.

Venter.

SPES I ALE VERTEE ·woORDIGt:R.

Noordbrugweg 3

,

Telefoon 1247,

POTCHEFSTROOM.

Potchef troom.

Foon 855.

'

=======-==-/ Gedruk deur Die Westelike Stem

I

en uitgegee deur die Redaksie

van .,Wapad".

INGRAM SE

BOTfELSTOOR

INGEVOERDE

en

KOLONIALE

\VYNSOORTE

en

PIRITUALIEE

PRO REGE-PERS

Boekhandel

en

Antikwariaat.

VIRAL U

W

eten kaplih:e

Boeke

'

en

kryf

behoeftes.

Kerkstraar 59,

T.elefoon 1164.

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

De oplossing en zeer veel andere werkbladen om gratis te

ln de groene delen van de halfparasiet vindt fotosynthese plaats ---- glucose wordt gevormd met behulp van zonlicht ---+ de plant vormt zelf alle benodigde

Witwaterarand.. While the new social historians were aware of the elusive links between economy and culture, experience and consciousness, 56 they did little to prise open

onder leiding van die onderwyser, self die probleem opstel. Vervolgens moet die klas self die probleem van alle kante belig, sodat 'n aantal hoofvrae opgestel

kind verloor dan alle selfrespek en selfvertroue en ont- wikkel n verlammende minderwaardigheidsgevoel. Die vreem- de kul tuurgo0dore kweek by die kind •n onware

Hulle moet deur die kinders self onderwys word.. Die klein kind is so eg, so oorspronklik en daarby kom nog sy swakheid, sy hulpbehoewendheid en sy algehele

vir die Calvinis opgesluit in die eis van Romeine 2 vers 2 : &#34;Word verander deur die vernuwing van julie gemoed.&#34; Dit is roeping : die mens moet as burger

So sal ons aanpassing ~ die natuurorde deur •n proses van ondersoek bewerkstellig word deur vakke uit die natuur soos natuur-.. kennis&gt; aardrykskund~,