'T f r u v e r f c iH C u u M
t e
S O M E R E C E N T
P U B L I C A T I O N S
OF TH E
N A T I O N A L M I S E I M
GESKIEDENIS:Sewe waardevolle historiese voorw erpe is on- langs vanaf die V rystaatse A rgiefbew aarplek na die Nasionale M useum oorgeplaas, naam lik ’n stel R epubliekkeinse m ate (boesel, gelling en half-gelling) van die O ranje-V rvstaat, ’n svvaaxd wat na alle w aarskynlikheid aan President Brand b e h o o rt het en drie am pskettings u it die ty d van die O ranjerivier K olonie, Die een hiervan w at gebruik is deur die “ Seargeant- at-A rm s” is afgebeeld op die m eegaande foto. Die ander twee w at deur die bodes van die V olksraad gebruik is verskil ietvvat van hierdie een.
ETNOLOGIE:
Die voile m ondering asook die kraleversierings w at ’n X hosam an dra as hy gaan kuier, is o n l a n g s d e u r m nr. en mcv. L. L. van Schalkw yk, van H am burg, P o rt E lizabeth, aan die M useum geskenk. Die kralew erk daarop is besonder treffen d aangesien elke stuk ’n be- p a a id e l ie f d e s b o o d sk a p dra en eintlik prestige-item s is. Die tabaksak — wat van die volledige vel van ’n boerb o k gernaak is — en die kunstig-versierde kom bers kon slegs deur ie m and m et wie die Xhosa op baie goeie voe! verkeer, verkrv w ord Hierdie voorw erpe word tans in die voorportaal uitgestal.
Memoirs
No. b. Sam pson, (.. G. The S m ithfield Indus trial com plex. F u rth er field results. 1970. pp. 1 — 172.
No. 6. Sam pson, C. G. The Stone Age In dustries o f the Orange River Scheme and S o u th e rn Africa. In press.
Researches
2 (10). van H eerden, J. W, A. A revised catalogue system for the K arroo fossil verte brates in the National M useum. In press.
2 (10). van H eerden, j W. A. Intraspecific variations and grow th changes in the Cyno- do n t reptile T hrinaxodon Liorhinus. In press. 2 (10). B onaparte, J . F. Pedeticosaurus levi-
sean van Iloepen, a probable Prorosuchian.
In pres*,
2 (10). FocS., G. E x tin c t Bovine on rock engraving. In press.
D
i e E i e r v r e t e r
Die eiervreters is ’n m erkw aardige groep slange w at b e h o o rt aan die sub-fam ilie, D asypeitinac. Van die vier spesies in Suider-A frika w ord slegs die gewone eiervreter D asypeltis sea bra in die V ry staat aangetref. Die gem iddelde lengte van hierdie nie-giftige slang is 762 m m (21/2vt.).
4 E jectio n o f the e m p ty shell.
OHS v l H 11MUKH.C H
Die eiervreters is hoogs-gespesiaiiseerd en Iewc uits>Iuitlik van voeleiers. ’n A antal nekwervvels besit aan die o n d erk an t skerp, harde uitsteek- sels w at to t in die slukderm steek. N adat Tn eier ingesluk is, fungeer hierdie uitsteeksels as tande en w ord die eierdop daarm ee stu k k en d gesaag.
Die eiervreter w ord dikw els verw ar m et die giftige nagadder Causus rh o m b ea tu s as gevolg van die ooreenstem m ende velp atro o n en aggres- siewe houd in g w aartydens skubbe tee n m ekaar geskuur w ord om ’n blaas-geluid te veroorsaak.
Dis egter m akiik om tussen hiercue siangsoorte te onderskei. Die nagadder h e t *n duidelike V-vormige m erk op die kop terw yl die eiervre- ter ’n soortgelyke m erk op die nek het.
3 The pierced egg has been crushed and partial ly em ptied\
I Initiation o f ingestion process. 2 Egg m p osition with the gular t{te e th " being