• No results found

Survey of archaeological sites in the O.F.S.

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Survey of archaeological sites in the O.F.S."

Copied!
1
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

OCTOBER

1974

OK TO BER

OPNAME VAN ARGEOLOGIESE

VINDPLEKKE l> DIE O.V.S.

NO.

NR.

|

<

3

ln (jMmonam

• MEJ. TRUD IE K hST E I.L. ere-kuratrise van | die versameling historiese kleredragte van • die M useum sedert 1961. is op I Septem ber • 1974 oorlede. Sy sou op 7 Septem ber S3 • jaar oud gew ord liet. Sy was die jongste • dogter van wyle vader.l. D. Kestell. ; D eur haar liefdevolle belangslelling in die • bewaring van ons kultuurgoedere en veral • historiese kleredragte. liet mej. K estell virdie Nasionale M useum reusewerk gedoen.

£ Sy was die skryfster van talle artikels enboeke oor liierdie onderwerp, onder andere

: Ons Volksdrag (1940) en Wat liet liulle gedra (1951). Voor haar dood liet sy 'n

onivattende m anuskrip voltooi oor klere-drag hier te lande sedert die tyd van da Gama. Hierdie werk sal gedurende 1975 in druk verskyn.

I Ons eer haar nagedagtenis. |

the Monontsa Pass. near Witzieshoek, a ft umber o f unique engravings on sand­ stone has been found by staff members o f the Museum. It was formerly believed that engravings do not occur in this particular area. The National Museum is a regional office o f the National Archaeological Data Recording Centre and is engaged in the compilation o f a register in which particulars about any archaeological find in the O.F.S. are recorded.

Enclosed in this Newsletter is a compact form on which particulars on the occurrence o f am

MEERKATPROJEK

I

N die A fdeling Soogdierkunde is pas beginmet ’n interessante navorsingsprojek oor die graatjie- o f stokstertmeerkat. Lewendige meerkatte word onder meer aangehou vir ge- dragstudies. Ouderdomsbepalings word ook ge­ doen en die voorplantingsgeskiedenis en voe- dingsgewoontes word bestudeer.

Vir rekorddoeleindes word graag vemeem waar groot kolonies stokstertm eerkatte in die Vry- staat aangetref w ord Sodanige inligting kan direk aan die soogdierkundige van die Museum, mnr. Callie Lynch, oorgedra word.

rock paintings, engravings, caves, shelters. graves, and stone kraals can be recorded. All such sites are o f great scientific value.

Fhe co-operation o f the public in this regard will contribute towards a more comprehensive knowledge o f the prehistory o f our Province. Additional form s are available at request. How­ ever, information can also be supplied by telephoning, or writing directly to Mr Kobus Dreyer, archaeologist o f the Museum.

i--- *1

I I

jj Skriftelike aansoeke om eksemplare van jj I hierdie ses-maandelikse nuusbrief moet B jj gerig word aan die Direkteur, Nasionale jj

0 Museum, Posbus 266, Bloemfontein. I

jj Enige inligting sowel as foto’s waarop jj 1 geen kopiereg voorbehou is nie, kan 0 jj oorgeneem word met erkenning van die jj

q bron. d

I Written requests for copies of this bi- I

j annual newsletter should be addressed jj

D to: The Director, National Museum, P.O. B jj Box 266, Bloemfontein. Any informa- J

0 tion as well as photographs not copy- p

D righted may be reprinted with ac- jj j] knowledgement of source. [j

1______________________________________________ i

I_______________________ I

D

IE sonderlinge rotsgravures op sandsteen

wat hierby afgebeeld is, is deur perso- neellede gevind by die Monontsapas, Witzieshoek. Daar is tot onlangs geglo dat gravures nie in daardie geweste voorkom nie. Die Nasionale Museum is ’n streekskantoor van die Nasionale Argeologiese Dataregistrasiesen- trum en is tans besig met die samestelling van ’n register waarin alle gegewens omtrent argeolo­ giese vindplekke in die O.V.S. aangeteken word. Saam met hierdie uitgawe van die Nuusbrief gaan daar ’n eksemplaar van ’n vorm waarop

inligting omtrent die voorkoms van rotsteke- ninge, gravures, grotte, holkranse, graftes en klipkrale aangeteken kan word. Alle sodanige vindplekke is van groot wetenskaplike belang en daar word staatgemaak op die samewerking van die publiek in die opstel van hierdie register. Verdere vorms is op aanvraag verkrygbaai. Besondcrhede kan egter ook telefonies of per brief oorgedra word aan die argeoloog van die Museum, mnr. Kobus Dreyer, wat in beheer is van hierdie projek.

SURVEY OF ARCHAEOLOGICAL

SITES IN THE O.F.S.

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

heeft de Gemeenschappelijke Regeling Jeugdhulp Rijnmond (GRJR) een brief verstuurd aan alle gemeenteraden van de regio Rijnmond om te informeren over het voornemen van de gemeente

Als van ons wordt verwacht dat we weer meer voor elkaar gaan zorgen, in de eerste plaats voor onze familie, maar idealiter ook een beetje voor mensen in onze directe omgeving,

[r]

Standpunte in paragraaf 3.3 veronderstel dat die skakeltendense van metaalnywerhede wat binne vanderbijlpark gevestig is, met die onderske ie stedel ike angewing s

Om hierdie eise suksesvol te kan hanteer, behoort onderwyskandidate wat oor die gewenste persoonseienskappe vir doeltreffende onderwys beskik, tot die onderwys toe te

In die junior primere fase val die klem op algemeen-vormende klasonderwys as inleiding tot meer formele skolasties-akademiese leerstof. Leerlinge ontvang ook

In die Knnpprovinsie word dio provinsi'::',lo koshuise ge- adninistreer volgens dio proscduro wat oorspronklik dour dio Suid-Afrika-wet neergele is, wat dit

SUIDWES-AFRIKA (Administrasie).. Dit was noodsaaklik dat onderwysers se akademiese opleiding en kulturele ontwikkeling &#34;so hoog rnoontlik&#34; sou wees. Onderwysers