• No results found

"Ou waenhuis"

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share ""Ou waenhuis""

Copied!
2
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

"ou woenhuis"

"Die gerwe hoog. die weesboom vas

hctnnes haasbroek

die buik tot kreunpunt swaar gelaai

die band, die veiling, speek en naaf

en as waarom tradisie draai

En eendag teen die horison

sal weer 'n volk se tentwa kom ."

— Tom Ackerman

In Jume 1980 is begin bou aan 'n uitstallokaaI - die "Ou Waenhuis" - vir historiese rytuie van die Nasionale Museum Die "Ou W aenhuis" is gelee tussen Kurk-. Josef Brood- en Sipresbome direk agter die historiese Eerste Raadsaal in St Georgesstraat Hoewel die gebou me n presiese replika van n outydse waenhuis op n plaas is me, aangesien dit vir u itsta ld o e le in d e s onprakties sou wees, skep dit immers die atmosfeer en voorkoms van n waenhuis in die Vrystaatse landelike milieu

Die "Ou W aenhuis" word die tuiste van onder ander 'n verewa, bokwa, poskoets, muilewa, spaaider en kapkar Hierdie rytuie is in die O r a n je - Vr y s t a a t g e b r u ik as a lg e m e n e vervoermiddel voordat hulle deur die trein en motor verdrmg is. lewers in die veld is die ou staatmakers agtergelaat om swygend te vergaan

die laaste reis was voltooi

Vandag is die Nasionale Museum die trotse eienaar van 'n pragtige replika van die bekende Zeederbergkoets Oor die poskoets skryf Daphne Child "A t the height of stage-coaching, a network of routes covered the Cape, Orange Free State, Natal and the Transvaal and extended far into Rhodesia. The era of the coaches ended only when the railways put them out of business Hulle het ver oor die Vrystaatse en die

Transvaalse vlaktes van dorp na dorp beweeg deur riviere, slote en spruite, oor koppe en berge en rante

Die rustige atmosfeer wat die "Ou Waenhuis" omhul, sal herinneringe by oud en jonk opdiep oor vervloe dae toe vervoer geen koorsagtige haas geken het me Die verbeeldingsoog kan weer die pronkende perde voor die spaaider, en die trae aanstap van die osse in die stof voor die wa, optower. Hier sal hul lewensverhaal nie vergete raak nie.

Om die "Ou W aenhuis" se karakter af te rond sal 'n paar hoenders en eende op die "w e rf" rondvroetel, terwyl n perd of koei so af en toe 'n k u i e r t j i e sal kom afle, v e ra l ty d e n s skoolvakansies om die kinders na die plaaslewe terug te voer. 'n Outydse waterpomp sal heerlike drinkwater voorsien vir ieder en elk en die stalvloer van ronde klippe sal die vars geur van perdemis dra . 'die goeie ou dae' sal menige oupas en oumas mymer

Die "Ou W aenhuis" sal sy deure eersdaags oopgooi vir u om te kom kuier en te verlang. © 1 Child, D , Sage of the S outh A frican Horse.

Kaapstad, 1 967

(2)

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Moral Responsibility - a Key Issue for Moralization The debate about addiction in terms of compulsion versus choice has an important impact on whether, or to what degree, we

met inbegrip van basiscompetenties (BC), eigen doelen (ED) en uitbreidingsdoelstellingen (U) (steeds cursief) De cursisten kunnen BC ED U Leerinhouden. een

SV33 Accuratesse Erop gericht zijn binnen de voorgeschreven tijd een taak nauwkeurig te voltooien SV02 Beslissingsvermogen In staat zijn een standpunt in te nemen of tot

met inbegrip van basiscompetenties (BC), eigen doelen (ED) en uitbreidingsdoelstellingen (U) (steeds cursief). De

met inbegrip van basiscompetenties (BC), eigen doelen (ED) en uitbreidingsdoelstellingen (U) (steeds cursief) De cursisten kunnen. BC ED

Basis Metaal M ME C300 10 Lt TV en 30 Lt PV Elektriciteit Praktijk elektriciteit Mechanica Praktijk mechanica Lassen-constructie Praktijk lassen- constructie Elektromechanica

In de opleiding Buisfitter Staal worden basisvaardigheden en technieken aangeleerd met betrekking tot het construeren en samenstellen van leidingdelen.. De buisfitter staal

Machines volgens voorgeschreven richtlijnen kunnen onderhouden. Machines volgens voorgeschreven richtlijnen kunnen