• No results found

Die Wapad Deel 16, no.8

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Die Wapad Deel 16, no.8"

Copied!
10
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

Parksig

Eiendomsagent-skap

HUlSE - PLASE - PLOTTE

BESIGHEDE - STANDPLASE

VIR 'N EERLIKE TRANSAKSIE SIEN OF BEL 1486 Na-ure 2054 (Eienaar: G. Schoonhoven.

Le Ro'

ux Ateljee

vir al u

FOTO'S

EN

FOTOGRAFIESE

BENODIGDHEDE

asook

ELEKTRIESE WARE

SKRYFBEHOEFTES

-

RADIO'S

Span en Omlysting van

Tapeseriee

Besoek ons Ateljee te Von w;:eflighstrawt 33 Tel. 2217

J

aargan

g XVI

VRYDAG,

11 AUGUSTUS 1961

Nr

.

8

OFFISI:ELE

STUDENTEKOERANT

VAN DIE

P.

U. VIR

C.H:O:

M

INISTER

BEPLEIT

NUWE HOUDING

TEENOOR

ARBEID

OP A.S.B. KONGRES

DIE

D

E

RTIE

ND

E KONGRES

VAN die Afrikaanse Studentebond wat tydens die

Julie~

vakan

s

ie aan die U

.

O.V.S.

in

Bloemfontein plaasgevind het, was in alle opsigte

'

n

reus

e

s

uk

s

es

V

erskeie mosies wat aan

g

eneem is,

dui op

di

e e

rn

s va

n

die s

tud

entele

i

ers van ons volk om

d

ie

d

oe

l

ste

lling

s v

an d

ie

Bond uit te dra en om te

b

esin oor die p

l

e

k

va

n di

e

Afrik

ane

r

in die huidige tydsgewrig.

bckend is vir aktuelc wissclwcr krnt.: en wat ecrlank waarskynlrk in ctlik•· ander Iande ewe aktuecl sal word, nl. drc betrckkinge tusscn ras c.

BETREKKINGE Lcwendrgc en pnkkclcndc besprc·

kmgs rs Jcurga<~.n' gcvu.:r en hoewel klerncrc menrng"'crbkillc boms opg~­

durk hct, rs di" kongrcsverngung<: gck<:nmcrk Jcur ecnhcrdstn:w.: tn ccnhcidgcvod onder Jre Afnkancr· studcnte.

MIN. BOTHA

Dre kongrcs 1 amptelrk geopen dcur Adjunk·minrster M. C. Botln wat rn 'Y tucspra<~.k ernollgc bcsrnnmt: dcur drc jcug up skuul en unrvemtcit our hul houdmg t.u.v. arbc1d bcplcit hct.

Mnr. Botha bet gese dat dre jeug cmtlrk gLen kcu~e hct me: hul mod drt aanvaar en urtlccf U<Ll drc blankc rn dr.: Rcpubliek sondcr urtotcl lllvL• begrn om meer van >y wcrk >elf tc docn. ,Hrcr hct u, w.rl d1c jcuglt-ic;s van vandag i,, 'n ulldaging om drc volk mel dre wourJ maar vera! llll't die daad voor te gaan. As u daann slaag sal drc gc~krcdenrs drt bocksta rf as 'n posruewe wcndmg wat u gegee bet a<~.n die hlankcs se aanpassing<· rcwolu>re brnnc drc proses van ere· soortrgc ontwrkkdrng," hct mnr. Botha gcse.

TOEKOMSTAAK

so gocJ moontltk gcdocn word. Daar is gc~n werk wat benede drc men. se waarJrghcid 1 me. Daar is ook gecn grocp mensc of ras gcskape 0111 net vrr 'n ander ras te wcrk nie.

Mnr. Botha hct vervlog dat dr~

wercld vandag gctei;tcr word dcur 'n censydrge, onrcaliSlicse en tcndcn5i· eusc ilberaltsme en drt trcf so dat hll:r 1n drc R.S.A. 'n stcrk studcnt~­

korp is wat die dracr> van Jaardie hbcrahsmc geword hct.

Die A.S.B. moct 'n cic oor. pronk· lrkhcrJ openbaar en 'n cie boodskap verkundrg. Sy Jnngcndstc rocpmg i up drc tcrrcrn rn Jre Rcpubltek reeds

Jn SuiJ-Afnka smspcel drt op betrckkrngc tusscn blank, Bantoc, Klcurlmg en Asiaat en dit rmplisccr bare.

In ere blanke kringc is grotcr ccn· herd tus en Engels· en Afnkaans· spr ckendc Suid·Af nkaners cers nodrg met 'n simpaticke onderlinge begrip en re pek vir mckaar.

Dit betckcn aanvaardrng va•1 mekaar, geen vcrwerping, mrnagung: of op•lurpmg van drc <~.ndcr nrc. Daarmce w<Jrd nic die vcrlocning van cnigc ecn van drc twcc grocpc

s~: talc en tradrsies bedocl nie.

Twee

Pukke Herkies

Op

Hoofbestuur

TW

E

E PUKKE IS TYDENS di

e

ko

n

gr

es van

di

e

Af

r

ik

aansc

St

ud

e

nt

e

bond in

Blo

e

mfo

nte

in tot l

e

d

e van

d

ie

Hoofbe~

st

uu

r

h

er

kie

s.

Hulle rs mnre. Pcet Strydom. drrekteur vrr studie en navorsrng, en Drrk Herbst, drrekteur vrr rassc·aan· gdeenthcde.

Mnr. Daan van der Merwe van Tukkies JS verkics tot die nuwe pre· srdent van die A.S.B. rn die pick van mnr. Hcnnie van der Walt, wat ;1ie weer vcrkicsbaar was nie.

Mnr. Preter Kapp van Steilenbosch

rs dre nuwe onderpresident van d1e A.S.B.

Dre ander lede van dre Hoofbc· stuur is mnre. Andre P1enaar (P.O.K.), landsdicns, Tcrcrus Ddport ( Stcllenboscb), tocrc, Paul de Bea (U.P.), volk · en kulturclc aange• leenthedc, Ben Du Tort (U.O.V.S.), publikasies en Afnka·aangclecntbcdc, en Koos de Wet (U.O.V.S.), ,ekre· taris.

Alabama

Palm Groot

Louere

In

DIE

A

L

A

B

A

M

A

STUDENTE~ORKES het gedurende di

e

w

inl

e

r

va

k

ansie '

n b

ai

e

ge

s

laagd

e

en puik

toer deur

N

oo

rd

-

Oo

s

K

aa

pl

a

nd ond

e

rn

ee

m

.

Di

e

toergroep wat

uit 26

l

e

d

e

b

es

t

aan

h

et,

h

et a

l

tesaa

m

15

opvo

er

ing

s

gelewer waarvan

d

ie eerste

op Col

es

b

e

rg

e

n di

e

l

aas

t

e

op V

e

nt

e

r

s

t

a

d

wa

s.

D1e musrckblyspd wcreldJcle .. ' geskryf ,Deur deur vier mnr. Ncsco du Toit, het oral grout byv.JI g:cvmd by J:e gehore en groot waar• dering v1r d1e opvoenng 1s dan ook deurgaans mgcocs.

TWEELEDIG

Soos met aile toerc dre geval is, word 'n lwceledrge doel gedicn. In

Kotie de Jager, rcisvadcr van Alabama.

dre eerste pick 1. dre PotchcfHroomse Univcrsrtcit aan die buitewcrcld bekcnd gestcl en tweedens word d1c wm le van die tocre in die boufonJs van die U nivcrsrtcit, met sy tee Is

groeiendc bebocf tes gc :ort.

In albci hierdre doclwttte hct die Alaban•a dceglrk ge,Jaag, het mnr.

J.

D. Roode, tocrlerer, in 'n onder• houd vcrklaar.

ORGANISASIE

Mnr. Roode praat ook met groot lof van die purk organisasie en reklame wat deur die Noord·Oo Kaaplandcrs vir Alabama gedoen is. V er keie uitstappies en braaivleis· funksics is byvoorbeeld vrr die toe:· grocp gereel.

Maar soo clke tocr wat deur 'n studentegroep onderneem word, hd ook hierdrc ccn sy lrgtere aspekte opgelewer. So het Anton Fourie ( Prospero) op Steymburg dramatics . y vcrskynrng voor dre gordyn g~·

maak en drc volgende oomblik v<1a die vcrhoog getuimcl. Die gehoor het egter gemccn dat dit dee! van die opvocrin6 was.

Mocilrke situasics bly ook nre uit nic. Op Indwc hct 'n direkte stroom veroorsaak dat die smeltdrade uitgz· brand het wat tot gcvolg gchad het dat hcclwat moeilikheid met die beligtmg ondervind is.

'n Hcerlrke groepgccs het onder die lcde van dre tocr geheers en alma! is dit cens dat dit ,'n lekker tocr was".

Engelse Koerant

Gesteun

Die Afrikaanse Studentebond is Tcr voorbcrerdrng van sy tockom''

taak mocl drc mensgchaltc verhoog word. Dit kan hoofsaaklik dcur <tudrc en arbcid gedoen word. Vrr Afrikanerstudente is hierdre sake v:r.n wcbcnthke belang omdat hul drt self mocl hcocfen en omdat hul die waar· herd en drc noodsaakhkbcrd daarvan by alma! muct tur>bnng.

Mrskrcn word lc nun bescf dat arberd drc crntlike grondslag van

n~o:n:;lrkc besl<~.<Ln, lewcmgcluk en aile K.ultuur ib.

P.U.

en Wits

Saam

Staan

Eerslwmende Vrydagaand

staan

die

P

ukke en die

Wit-sics

saam

in

'11

in

t

er

un

iver-sitere

debal teen Tukkies e

n

die N atalse U

11

iversileit

lc

Pretoria.

Aan beide k

a

n

l

e

staun

daar 'n Afrikaanse

so-wet

as 'n E

n

gelse ttniversi·

teit.

Thalia

Trap Diep Spore

Ver

In R.S.A.

ten gunste van 'n Engelse koerant wat egter nie deur 'n partypolitieke groep onderneem word nie, lui 'n mosie wat tydens die kongres 10 Bloemfontein aangeneem is.

Alma! moct so werk dat aile werk

A.SB. STEUN

R.S.A.

Volmondit.:e stLun aan dre Staat>''

president en dre Repubhck van SurJ· Afnka is hcleef rn die cerste mo>re wat tydens d1e konr:res van drc A.S.B. in Bloemfontein ecnpang aangcncem is.

Die mosre lur: ,Die Afnkaan'c Studentcbond aanvaar drc Repuhhck van Suid-Af nka met grout erkcnthk· herd en aange>rcn hrcrdic Rcpuhhck dre vcrwesenhkmg rs ,·an 'n lang· gckocsterdc idcaal en >lrewe van di~

Bond, bied drc A.S.B. sy volmondige stcun aan die Staatsprc. ident en di.:: Rcpubliek van Suid-Afrika en beloof om oorcenkomotig sy doelstellings hrcrdre Rcpublick tc bcvorder en uit tc bou ter handhawing van die Christelrk-Westcrse beskawing in !\fnka en drc wereld van vandag."

Die onderwerp

vir

bespre-iling is: ,

D

emokrasie

is

uit-gedien in die huidige W

es-lerse besllawing."

D

ie

P

uk-lw by monde van mnre.

D

.

.1.

s·.

H

erbst en

P

.

P

.

K

rw

ger, saam

met die twee

ver-lecnwoordigers van Wits sal

die

standpunt

teen die

be-•vering

verdedig.

'n

Totaal van nege

P

ukke

sal

die verrigtinge bywoon

.

Hulle vertrek reeds

Vrydag-middag en b

l

y die

n

ag i

n

Pretoria oar as gaste

van

die

Pretoriase

Universiteit.

D

IE

PUKBUS

.

VOL

GE

P

A

K M

E

T

Thalia~loerlede,

h

i!.t

t

y

d

ens

d

ie a

fg

e

l

o

p

e vaka

n

sie

d

iep spore getrap

i

n

N

o

or

cl

-Tr

a

n

s

v

aa

l. N

oor

d

-

N

ala

l

e

n N

oordoos-

V

rys

t

aa

t

.

Altesaam twmtig dorpc is bcsoek en dre toer het 'n rekordbcdrag opge· I ewer.

Dre toneelstukke-,Pappa het J1.

gesc" en ,Lrcfde en spelfoutc" het

Piet Venter, toerleier van Thalia. deurgaans in die smaak van gchore geval. Na vcrneem word het drc

toerlcde die opvoerings net so genict as d1e gehore aangesien dre stuklt.: van aand tot aand ,.gcdoktcr" is.

UITST APPlES

Afgesicn van opvoerings het Thalialcdc ook tallc urtstappics gehaJ. Op Pongola hct drc toergrocp 'n a<rngcname nawcek deurgcbring met hesondere hcrinncringc aan swem en suikerriet.

Interessante urtstappics is ook gedoen na die waterval tc Tzaneen, drc warmwaterbronne van Paul Pictcrshurg en die gJa,fabrick te Dundee.

Daar is elke aand opvocrings gehou en die speler het hulle deur· gaan gocd van hullc Laak gekwyt. Mnr. Piet Venter, Ieier van die Thaliatoer, praat met groot lof van die puik organisasie en die gas· vryhcid oral op die Loer.

Die algemene mening van die groep na die toer is: ,Sak uit met nog 'n toer"!

Die kongres hct besluit om die hcle aangelecntheid op te dra a an die organisecrdcr van die A.S.B. wat die saak sal ondersoek en verslag sal doen aan die nuwe Hoofbestuur. 'n Verdere mosie wat aangencem i<, lui dat die A.S.B. toetree tot die redaksie van die blad ,Nicuws uit Zurd·Afrika" en dit sal uitbou as 'n oorscse publika ie van drc Bond.

IN ST AMLANDE Die A.S.B. beoog om die blad tc finansier.

, icuws uit Zuid-Afrika" word in Suid-Afrika saamgc tel en in Neder-land gedruk en daar versprei. Daar is nagenoeg reed 50,000 gesinne in Nederland en Belgie wat die blad lees. Dit slel hom vera! ten doe! om die posisie van Suid-Afrika duide· likcr en objektief aan die inwoners van die stamlande te stel.

(2)

Bladsy twee

DIE

WAPAD

Studentesang -- Plaat van Besondere

Gehalte V erskyn

QNGETWYFELD EEN

VAN

DIE

belang rike gebeurtenisse

aan

studentefront

vanjaar,

is

die ver

skyning

van ons

eerste

langspee

lplaat

met studenteliedjies

uit eie bodem. Mnr.

Charlie

Williams

kan aileen

die

hoogste

lof

o

ntvang vir sy suksesvolle

poging om

iets

van

ons

studente~eie

blywend vas te le.

Na aanleiding

van

plate

van ander inrigtin

gs

wat in d

ie

verlede

verskyn

bet

,

h

et

baie

mense

seker

skepties gestaan

en

n

ie

b

a

i

e

g

ees

drif g

etoon

nie.

Die

resultaat, egter,

het

onteen-seglik

bewys

dat daar

niks te

vrees was

nie.

Weini

g

kritiek

slag wat nie by die gehalte van die

re~ aanpa• nic. In plaas van 'n

nic-so-'n-briljante kleurafdruk sou 'n vol-blaclmonotoonafclruk nuskten

verktcs-lik wccs.

kan teen enige aspek

van

di

e

onderneming gerig

w

ord

...

.

e

Vee! gcluk du aan die inisiaticf van mnr. Charlie Williams om so 'n ondcrneming aan te pak en met oveel sukses deur te voer.-(J.M.)

By alma! met wic hy in aanraking

gckom hct gcdurencle sy kort verblyf

m Potehefstroom vcrlcdc jaar, het Stcfaans Grove die indruk

agterge-laat van oorspronklikheid, 'n bni-Jantc musikale bcgrip en 'n cwt:

gocic agtergrond. En prcsie

die-sclfde indruk kry 'n men wanneer jy na sy vcrwcrkings van die ou bekende Puk-licdjics lutstcr.

UITVOERING

Plaas hict by Pietcr de Vtll!crs 'e

pcrfchionisme en crvaring as koor-lcicr, 'n grocp profes ioncle

orkes-lcdc oncfcr Anton Hartman "c

bckwamc lctcling, en die S.A.U.K. ~c

opnamc-ateljees en -ingenieurs, dan

ts die opname noodwcnclig van 'n

bate hoe gehalte.

OPNAME

Om egter die bandopname Jn n

lang, pcclplaat te omskcp, was dte taak van dte Fakkc!-tnaatskappy, en cite kwalttcit hiervan is 'n laastc ver-rassing. n Vcrteenwoordiger van Die Wapad het die plaat vir 'n tocts

na die Puk se erkende hi-fi-outoritett gcnccm vir 'n gchaltetoets.

By 'n grocfondcrsock onder 'n mikroskoop bet byvoorbcclcl gcblyk

clat die grocfkwalitcit dte van

som-migc oor esc make cwcnaar en sci fs

oorskrei. En jou mond hang oop wanncer die opname cleur 'n goctc

audio-sistccm teruggcspecl word.

Moet in JOU ouclerdom nie vcrgcet dat JY JOnk was nic, maar onthou tcrsclfclcrtycl clat jy nou oud i

s.-MELATI VAN JAVA.

*

*

*

Verveling bet deur luiheid tn dto:

wercld gekom.- LA BRUYERE.

*

*

Elkc vlcH.:r leef ten koste van dte wat na hom IUistcr.-LA

FON-TAINE.

*

*

*

Moet nooit se: Fonteint)ie, ek <al nooit weer van jou drink nie, want die dors kom wanneer jy nic daarom vra nic.-SPREEKWOORD.

Kwaliteit?

lnderdoad, my

vriend!

BY

H.& H.

UWELIERS

J{ERKSTRAAT 129 TELEFOON 1031

FLEURETTE

SPESIALE WAARDE

VIR

STU

DENTE

Mooi

RUIKERS

en

BLOMME

veral

ROO! ANGELIERE vtr

VERLIE

FDES

Die cnigste ondcrwerp van krittek

(on kla nie, mnr. Williams, ons se

maar net) is mtskien die pl

aatom-Thalia Sorg Vir Aangename

Ontspanning

MET DIE

AANBIEDING

VAN die

twee

bly

s

pele

-

..

Pappa

het ja

ge

se"

en

..

Liefde

en spelfoute"-

onlangs

in

di

e

Studentesaal,

het Thalia

aan

die groot gehoor n paar uur

van

heerlike

genot en ontspanning

v

erskaf

.

,Pappa hct ja gesc" wa hcslt dtc hoogtcpunt van die program. Dtc

dtaloog was mecr natuurltk as dtc van ,Ltcfde en spclfoute" en betook mcer gclecnthctd aan die spclers

gebied om dit tot ware student

eto-necl te maak.

PIKA NT

Nicolcan Cramer (Dorothea) en

Johan Pepler ( dr. Ltebrecht) verclicn

spesialc vermcldtng. Vanuit :!te

taanspoor bet die pikante klctn

Dorothea haar by die gehoor

inge-grawe. Ook dte slagter Buldik

(Pietcr Potgieter) e figuur en bom-bastiesc houding was oortuigcnd.

Die ander pelers was alma! baie

sckcr van hul rollc. Daar was

cgter sckerc dele wat te lank uiv

Piet Steinberg as Orgon.

gerek was en die gehoor laat be cf hct dat die Hocle maar bra hard was.

Sekcrc handgebare ts hinderlik uitgevoer, vera! wanneer oordrewc

geak entueerde gebarc gemaak is, of die spelers net nie gcweet bet wat om met bulle bande aan te vang ni.:.

GRIMERING

Die grimering was oor die alge-meen baie goed, maar soms het 'n tikkie meer afronding net geskort.

,Liefdc en spelfoute" was m.i. nie so 'n groot sukses nie. Die gehoor moes maar net van die galante woorde aflei dat hierdie stuk uit die agttiende

Johann Pepler a dr. Liebrecht.

ccu datccr. Die decor was teleur -stcllend en 'n baic beter indruk 'en atmosfecr wu geskt:p gcwcc bet •·~

claar net 'n btct)ie mcer mocite claar

-mcc gcclocn is. Ook die prutke hcL

utt 'n latcre tydpcrk as die ko&tUUilb

gcdatccr.

Die pelers bet ook 'n moeilt!{e taak gchad met dtc dtaloog wat cffc onnatuurltk was en dts ook cite redc waarom Dorantc ( Fanic clu

Plessis) en Sylvia (Lydia Strydom)

nte o natuurlik was me- bulle was ampcr te behcerscl.

Die bediencles, Pasquin (Cassie

Venter) en Lisette (Ruelle van Zyl)

wa baie meer natuurlik en hct bul rolle goed vertolk.

LAGBUI

Maar-en dit is 'n groot maar-die pelcrs, vcral die in ,Licfdc en

spclfoute", moet waak dat bulle nic die galantc karakter van die stuk in dtc steek laat nie, en dit net ter wilk van 'n lagbui van die gehoor wat bulle deur onnatuurlike bandelingc

en onvanpaste woorde wil ontlik ni~. Thalia bet 'n aantreklike program

aangebied: regte studentetoncel, waarin 'n mens nog vry-uit kan lag sonder om te voel dat jou humor in

aanstoot gee.

e

In sy doe! om gchore ontspannin;: aan tc bied, het Thalia weldeeglik beslaag.-(D.v.d.W.)

Vrydag

,

11 Augustus

1961

,Professionele Standaard'

Alabamaverrassing

--DIE ALABAMA

STUDENTE-ORKES

het

verlede

Sater~

daga

an

d

v

ir

een

van

die groot

verrassings van

die jaar

gesorg

toe hulle

'n

program in nuwe g

edaante voor 'n

stamp~

vol saal aangebied het

.

Die verskeidenheid en tempo Vdn die aanbieding het verseker dat ecn en alma! die aand tcrdee gcnict bet.

Ek hct dosentc die term ,.professio -nclc tandaard" boor se en ek bet

Nesco du Toit, skrywer van ,Deut·

Vier Werelddele".

gc ten hocdat lede van die kon

serva-tonumpersonecl dte voorsttter va·1

Alabama cntoesiastics gelukwens. Dte

rektor bet getoon dat hy besonda bclndruk was.

PROGRAMVORM

Mnr. Nesco du Toit, wat ,.Dcur

Vtcr Werclcldcle" gcskryf bet en ook

a regi scur opgetree bet, bet met ~y

oorspronklikhcid en vcrskeidenbcid van idee die toeboorclcr se

bewon-dering a!gedw;Pg, en 'n hecltem 1! nuwc pr.1gr;.•1:vot m laat inslag vincl.

Die Alabama het cindclik dtc entgstn gewaagde prong oncler-m.:em-'n idee wat die afgelope

paar jaar reeds in mcnse se gcclag-tcs gebroci bet, maar waarvoor

nog altyd die ini~iaticf ontbreck

bet. Die verskeidcnbcidskonsert bet op hoe ouderdom 'n natuurlikc dood gcsterf en 'n waardtge opvol-ger gckry.

TOEKOMS?

Daarmec bet mnr. Dewald Rood~ natuurlik 'n geweldige las op die

skoucr:, van toekomstige Alabama

-Naas Raubenheimer as John.

voorsitter geplaas, want hocwel daar reeds gepraat word in die ngltng van 'n herhaling van die stuk volgendc

jaar (met 'n klompic verandering• en verfyning ), i dit noodsaaklik dat die besondere stuk nic 'n instcl

-ling moet word nie-daar sal nood-wendig nuwe draaiboeke met nuwc materiaal gevind moct word; ook

nuwe Ncsco du Toit's sal moet om·

wikkel (wat maar swaar sal gaan).

Wat die program elf aanbetref,

was 'n men se eerste gewaarwording

die spontanelteit van opvolging van

items en die uitskakeling van Ia tigc

pouses of geforseerde applause

daar-tu en; ook dtc gcmak waarmec cnt.!c

ltd van cite gehoor, ongcag kultuut'

ontwikkdtng of intel!tgcnstc, cite pro-gram kon inneem.

MORAAL

Die moraal-gedeelte van die sto11e

was hoofsaaklik beperk tot toncle voor die gorclyn en hct 'n

saamhm-dende effek op die tonelc gcbad. Dtc hoofrobpelers sc spel wa< Lcvrct!t

-gend ten spyte van cite hoc ci<c wat

daann op hul gcplaas wa, (/\nton

Fourie, Hanncs Saucrm<m, N<n<

Raubcnhcimcr). Ook Dewald Roode

se oortuigcnclc spel hct opgcval.

TONELE

Dte Dltltse btcnumtonccl bet

seep-glad afge,pecl en was gocd afgcwerk. Vera! hct opgcval die gemak!tkc

aan-ccnskakcling tussen clialoog en

musiek. Dtc toncelspel bet m.t. ht:r ook die mecstc bevredtg.

'n Hoogtcpunt tn cite Skots•: toneel was Hetttc Oosthuizcn se meestcr!tke verto!ktng van ,.Bonntc

Mary of Argyle" met die ew~ mecstcrlike klannctob!tgaat. Ouk het bier opgcval dte vaarcltghuJ

van Heinie de Wet in die fyn Skotse dansics.

Die Rus,iesc tonecl bet ou!tkc

tdecs bcvat, maar is ntc baic fyn

Anton Fourie as Prospera die Towenaar.

ten uttvoa gebnng ntc, vera! t~n opstgte van dialoog en toneelspcl. 'n Wonclcrltkc atmosfccr ts cgtcr verkry met cite skemertoncel :n

,.Bayoushchkt Bayou" waann Pru --pcro (Anton Founc) se vwolkadc~

gcvolg IS dcur Hellte Oo,thuizen ell

Bcnntc Btcrman sc solosang teen 'n

cffekuewe kooragtergrond.

VOLKSMUSIEK

Dat dtc skrywcr-rcgt<seur kennt• dra van dte volksmusiek van andn Iande, bet utt bg. tonele geblyk. W,tt

egtcr dutdc!tkcr geblyk bet. ts d.tt

by die Afnkancr ken, en as dtt tn dt:

oog gehou word, clan 1 dte laa tc

loneel gecn anukltmab nte-hy slaaq

met , y volkspele-agugc bcwegmgs dt,

spykcr so reg op cite kop: cite laa,t.c ton eel is oO Af nkaans as wat kat•

kom.

e

Die gcheclmclruk is 'n aangenamc

een. Aan toneelspcl moct miskt ·n

nog gc kaaf word en 'n dtssrp!tn," rende ogic oor die koorwcrk en dan><

gehou word, tcrwyl die decor ook verbetcr kan word, maar dtt staan V't' dat hier 'n y like stuk pionicr<wcrk

verrig is. Mag dit 'n bloeiendc tyJ -perk vir bierdic vercniging

inlet.-(J.M.)

Net wat hoi en leeg 1_, kan opgc· blaa word.-BAER-OBERDORF.

*

*

*

Hoc minder klcre vrouc vanclag

dra, hoe mcer vocl bulle aangctrck.

(3)

W

oens

da

g, 9

Augu

st

u

s

1961

DIE WAPAD

Bot!hl!

1!11

Shrrgfbt!hot!flt!s

(Edms.) Bph.

Bl

a

d

sy

d

rie

Kerkstraat 159

T

e

I

efoon

3458

POTCHEFSTROOM

SAGTEBAND-BOEKE

Ons bet 'n omvattende reeks titels in voorraad o

m

i

n i

edereen se smaak te val.

Snuffelaars is welkom

!

Hulle boef niks ekstra te b

e

taal

n

ie

!

ENIGE hoek wat ons nie in voorraad bet n

ie,

b

este

l

ons dad

e

lik v

ir u uit die buiteland

(lndien moontlik, verskaf die naam van di

e u

i

tgewer

)

SKRYFBEHOEFTES

ONS KW ALITEIT IS UITSTEKEND

! !

ONS PRYSE SAL U SAK PAS

! !

Ons Open Rekeninge Vir

Ai

le Studente

VIR DIENS EN TEVREDENHEID

Besoek

(4)

Bladsy vier

Vir

daard

~e

hoi

gevoel

op

die

ma

ag

Ons bal' die

HEERLIKSTE

Vleispasteitj

ies

M''

:;:.;-~(

l3hK£RY

(ED~!S.) BPI{. n:erli&traa~ GL Potchefstroom

UNIE-BAKKERYE

- Bakkers en Banl<etbakkers -BROOD.. KOEK EN PASTEITJ'IES vir aile geleenthedc

*

Spe~ialiseer in

TROU, VERJAARDAG- EN

DOOPKOEKE

Fabr:eke te Potch. en IUel'l<sdorp

arksig

Eiendoms-agentskap

HUlSE, PLASE, PLOTTZ, BESIGHEDE, STANDPLASE Vir 'n EERLIKE TRANSAKSIE sien of bel Tclefoo• nommer H86 Na-ure 205! Eienaar . . G. Schoonhoven

On

thou

3091

Skakel hierdie

nommer

Vlf

diens!

DIE BULT

APTEEK

TOMSTRAAT 86

Ons spesialiseer in:

*

INNOXA-, LENTHERIC ,

COTY-Skoonheidspreparat e

*

Egte Franse DANA

PARFUUM, en

*

Aptekersbenodigdhede

ONDERSTEUN OUD-PUKKE

BULT

GARAGE

(

Edm

s

.

) Bpk.

H/v Tom- <'n Von Wiellighstraat

POTC'IIEFSTROOM

vir

SMERING, PETROL, OLIE,

REPARASIES en ander

be-nodigdhede

DIE WAPAD

Die A.S.B.-Kongres

DIE

dertiende

kongres van

die Afrika

anse

Studente-bond

in

Bloemfonte

in

sal in

die toekoms

se

kerlik

aange-teken

staan as

die kongre

s

waaruit

'n

gro

ter

eenheidsge-voe

l

en eenheidsoptrede

onde

r

Afrikancrst

udente

selde

nog

duideliker geblyk het.

Desluite en

besprekings het

voorts

daarop gedui

dat

di

e

Afr

ika

nerjeug

dit erns maak

me

t die

vraa

g

st

ukke

van

hiet:-die

Iande en

sy

mense en

d

ie

plek

wat

die land

en sy

men

sc

in

die internnsionale

wcre

l

d

inneem.

O

it

is

'n

onom

st

ootlik

e

waarheid

dat die

student in

ons tyd nie

m

ee

r kan

volstaan

met plaaslike en nasionale

per-s

pekt

iewe

nie. 'n

lntern

asio-nale

b

e

wussyn en kennis

en

begrip van

die

in

t

ernasionale

toestand is

inderdaad

nood-saaklik

cmdat die

voortbc-staan en

die handhawing

van

die b

es

kawing

aan

die

suid-punt van

J.'.frika

in

'

n

groo

t

mate afhan

g

van

die

wyse

waarop

die blankes toon

d

at

hulle van die wereld

van

van-dag die nodige

kennis het

.

ERNS EN OMVANG

Voordat

'

n

vraagstuk

aan-gepak kc:n

word

.

moet daar

im

mers die

nodige

kennis van

die erns en

die

omvang

daar-van

bestaan.

H

ierdie waarheid

geld

ver-a

!

die opgroeiende jeug wat

in die toekoms die taak mo

et

oorneem

om die

be

skawing

i

n

Geslaagde

GED RE DE die

pas afgc

-lop

c

vakansic hct twec

toer

-lig

ga

me

van

die

Universit it

dcur

die hocke

van ons

l

and

gcr

i

s

met die

onhaatsugti~'\!

do

e

!

om

die na

a

m

van

el

i"

P. . vir C.

H

.O. aan

di~

bu

it:-wereld

bekend

tc

·te

l

en

te;-!::df

dc

:

tyd fondse

in te

s:

,

rncl

vir

die dringend

e

bchoeit:~s

wat

bestaan.

Dit

i

'n ede

l

en vecl

-cis

c

nde taak wat die

Thalia

Ton

edve

ren:ng

en

di

e

Alaba

rna

Studenteorke

hull

cse

lf

as

tradisie opgele

het.

Tog bcstaan claar

'

n wan b

e-gr

ip

oor

die

omvang en. aard

van die toere

en

word diC

ar

beid wat

in li

efdc vi

r

die

saak

verrig

i

·.

nie

a

ll

yd

na behor

e

deur die

tudent gemeen

kap

waardeer nie. Die

ge egde

dat

geen

tudent werklik

'n

stu-dent van die P.U. vir C.H.O.

kan wees voordat hy

o~.

sy nie

eers

'n to

e

r me

ege

';laak hct.

nic, om,;kryf

die ware toedrdg

v

.ln

!:ake en

''

ord

tog in die

spreeklaa

l

so verk crde

li

k

ge-in terpreteer.

A

an

'n

toer wY

r:

mak

l

ik

gc-·!iuk

a~

'n

heer'ikr

vakan

ie

waJ.

rtyd

en

me11; d1

'

gcleent

-lJCicl

_geb

i

ed

word

on

.

j

ou

va-clc·; land

van ho

e:(.

t

ot

kant

t

e

lklil

kruis;

kor~ )i11.

die

ideal

e

ge

l

eenthe

id

vir die Iiefhebb

e

r

van

die natuur

om

bietjie weg

te kom

va

n

die drukkende be

-skawi

n

g e

n

te ontspan. As dit

die houding van

to

erlcde

wal

as

ambassadeurs van

die

Uni-ve

r

sitc

it

optree, wa

, sou

dit

'n

baie beter oplossing

gewees

hct

Afrika

te

handh

aaf.

Aan die

jeug

kan nouliks

'

n grater

onreg aangedoen word as

om

hom

onder die indruk te laat

dat hy hom

nie

hoef te steur

aan

wat

buite d

i

e grense

va:1

sy

land gebeur

en

dat h

y

gevo

lglik

ook

niks

hoe£ te

doen

om

enige

kennis op te

doen

van

d

ie

wereld waarin

hy

lee£ nie.

Aangesien

stu

dente

hoof-saak

lik

die

l

eiers van

mor

e

is,

moet dit

juis d

ie

.

strewe

wees

om

hulle die

nodige

kcn-nis te

l

aat

opdoen.

BEGINSEL

Eintlik moet

dit

as

beginsel

aanvaa

r

w

ord dat

elke

stu-dent, wat

sy

studierigting

oo

k

mag wees

,

in die geleenth.eid

ge

ste

l

sal word

om kennis

te

neem

van

die

politieke

ver-wikke

ling

e

in die

wereld.

Die

st

udent

wat

ingenieur

of

on

de

rwyser

wil word, is

n

ic

net

'

n indi

vi

du nie

;

hy

is

ook

lid van

'n volk

en

burger

van

'n

staat.

Teenoor

volk en

staat

het hy

sekere

pligte om

te verv

ul.

O

at

di

e

werksaamhede van

die A.S.B.

va

ndag gekenmer

k

word

deur

'

n

doelgerigt

e

strewe

om

sy

dee! daartoe by

te dra dat die student

'

n

deeg-like

be

sef

sal

kry

van

di

e

wereld

waarin

hy hom bevind

,

is dan ook 'n rigting wat

ni~

genoe

g g

e

loof kan

word nie.

Want

eenheid

en

krag

bring oorwinning.

Toere

om

'n

\'akan~icburo

die

J

ig

t

e

l

aal

ten.

PIWPAGA DA

Di

e

propa

ga

ncl

awaa

rde

va:1

'11

locr

kan ni

h

og

gcnoc~

waard

c

r

word

n

:e

. Alhoewcl

d

i

e

naam var

on_

Un

i

vcr

·

it

ei:

in die

m

ecste

d

e

l

e

van

on,;

land

gcen

onbekende mc

e

r i

·

ni

e

. is

die

persoonlike kontak

wat die dele waardeur getoer

word met die Univer

·

il

eit

ver-k

ry

,

kerr op

kcer

vet~,erkend

vir

die vnrhouding tol

die volk.

D

aa

r

word g s

i

c

n

hoc st

ud

nte

hulle

in die

omgew

in

g

inp

as,

h

oe

bull

e

gcdrag

i

,

hul

opvoc-ding, agtcrgrond en taa

l.

Vee]

ntccr

-

daar word

ge

ICn

wic

en wat stud

·

nte van die

P.U

.

vir C.H .0

.

is; wdartoe bulle

in

staal

i

s.

Jui

s

hi

o

rin

l

e

die vee!

i

sc

nd

e

tau.k: gecn

loerlirl weorc..J in

sy

optr de en

gedrag

b

eoo

rd

eel

volgens sy

p

e

rsoon nic,

int

cc

n-dccl,

daar word na hom

gesie

n

s

l

·

gs

as

'n

P

.U.-sl

ud

ent.

Sy

e

i

e

idcntitcil vcr

l

oo

r

hy

gc

h

ecl e

n

a

1. In

elke

toerlid word daar

'n

1w

srmtle

rc

vertroue ge

tel

O!fl

hom of

haar die

vcrantwoor-.Jeli~Jw;'

toe te ken om

a

.

&mh.t:'

'

':tr·t

ur

van

die

ni

ver

i-te;t die bOJitewere

ld

in tc

gaa

n

.

ll

ier

d

ic

vertroue verg van

die

to

·r

i

id

t

rr

5

h

gc

pligsbesef

e

n

l

oja

li

tcit

.

Die kulturcle waarde

van

'

n toer dicn nie

uit di

e

oog

(Vervolg in volgcnde kolom)

Vrydag

,

ll Augustus 196!

Lees Openb.

20

:

11

-

15.

-

Die laaste Oordeel.

EENMAAL MOET daar

'

n dag aanbreek

wat

die

einde van

aile tydelik bestaande dinge beteken. Vir

ewig kan die

dinge nie

so aanhou soos

dit dag

na

dag

verloop nie.

D

aar

m6et

'n

dag

van

finaliteit

wees,

'

n dag

van beslissing, wannee

r

die mens definitief sal weet

wat waar en wat

va

ls

is, wie re9

en wie verkeerd

is.

Die gelesc verse tekcn v1r on·

daardie dag.

WIE OORDEEL?

Johannes vcrtel h1er van 'n gro:Jt wit troon wat hy gesien het, met

Iemand wat daarop sit. Hoewel hy

~een nadere beskrywing gee van

Hom wat daarop sit nie, laat hy tog die gcdugte maJe tcit van die pcrsoon

uitkom in d:c woorde: ,Voor Wu:

se aangesig die heme! en die aardc wcggcvlug het."

Hierdic Persoon is dus God,

nl. onse Here Jesus Christus, d1c almagtige Oorwinnaar. Hy hct ~y stryd met g:oric beeindig en <Y

troon met roem verwerf. Deur

die allerdicpste verncdering heen

het Hy y pad gebaan tot die

allcsoortrcffende heerlikheid.

Eenmaal moes Hy die smaad ~n die hoon van sy vyande vcrduur; nou besk1k Hy oor clke mens se eind· bestcmming, Ecnmaal moes Hy hang

aan die krui ; nou sit Hy as Rcgt·.:r

op 'n hcerlike troon, en is Hy 'n ver·

sknkking vir die goddclo e, maar 'n

hccrlikc verskyning vir die regver•

diges.

WIE WORD GEOORDEEL?

Aile mense van a:lc tye: die grot<:s,

die klcintjic ; die aansienlikcs en die gennges: die gelowiges en die onge·

lowige staan voor die troon. Adam, die eerste mens, taan daar

saam met die jongste gestorwene; d1c aartsvadcrs aam met d1e kinder van

die JOng ·te tyd. Gcen kind te Jonk,

geen aartsvadcr tc oud; tiranne en

hullc slawe; ministers en hulle mensc

(Vervolg van vonge kolom)

verloor tc word ni

e.

Aan di

e

buit

e

wcrcld ' moet

geb

i

ed

word

i

et van ons cic

tuden

-t

ek

ulluur

,

verrcik nd vir on

-elf

en

diegen

c

wat met

on

in aanraking

kom.

Dit

op

-:

gs

c

lf

is

onbaatsugtige

dien

wat

vee

!

opoffcring ve

r

eis

.

Di

e aangneame

dee! van

e

lk

c

t

::

r bly

egter

nie

vcrgete

nie.

D

aarom

dat toerlede na

'n

toer

met

akkevo

l

herinneringe

en

verlange

w

ee

r by die

r

oeti

n

e

van die

st

u

dente

l

ewe

probeer

inpas.

To

e

rm

aats

word

gereeld

opge

-

oek en

dit ontlok

dikw

e

l

di

e

kommentaar dat 'n

toer-grocp

'n

ges

l

ote gro

pie vorm.

H

oe ve

rk

eerd

hi

erdie

oordeel

i

,

kan

ge

i

e

n

word

daarui t

dat

so

i

et

uiters

'n

paar

maan-de

vo

lh

o

u. Dit i

s

tog immers

r

eg

ook

dat p

e

rsone wat weke

l

ank

in mckaar

·

e ge el

kap

verkcer hct, weer bymekaar

sal

wil wees.

SAA 1:BI

DING

'

n Groot

in

vloed

word deur

toer

op

die

saam

binding van

die

tudentegemeen kap

uitge-ocfen

.

H

egte

vrie

nd

skappc

word

ge

luit

wat in die meeste

geva

ll

e

nooit

tol

niet

gaan

ni

e.

D

eurdat

daar

elke

jaar nuwc

ges

i

gtc

in

'

n

t

ce

rgesel kap

ver-kyn, word die familic

steeds

uitgebrei

en groei

tot

'n

tra-disi

c

wat die

ge

h

e

3

l

aanme

k

aar

bind.

Aan

e

lk

e

tudent van

die

P. . vir C.H.O. het die

gees

van 'n

tudentetoer die

bood-kap om

teeds

die

gees

en

ri

g

ting

van

u

Universiteit

uit

te

l

eef

e

n

waardig

te wees.

-(A s

.-R

ed.

D.W.)

-alma! ven•kyn om gcoordeel 1c

word. Geen mens makccr nic!

Hierdie ontsagltke menscskaar h~t

uit die dood verrys. Op die magtigc

bevel van Jesus Christus hct d1t gebeur. Hulle siel en liggaam hct

weer een geword. En nuu wag a'. /

.aam op die vonnis wat ocr cl!:ccn

uitgespreek ,al wonl.

WATTER MAATS-i/ .' D1e boeke word geopcn. Dtt is d.c gewctens. Elkecn word gcoon.leel 111

wat in die boekc geskrywe staan.

cl keen na sy wcrke en na i.vat h y 1'. Niemand word geoordccl na , y

prestasies liggaamlik of gcestchk

nie, maar na sy karakter, na sy

dade, of dit in God gedoen "·

Die vraag is nic: ,Watter pos1m

het jy in die !ewe beklec?" ntc, maar: ,Wat hct JY gcdoen?"

Eens en vir altyd word aan dte

ganse mensdom geopenbaar wie en

wat 'n per oon is.

Ook na clke woord wat gesc ~~.

en elkc onuitgcsproke gcdagte word daar gcoordecl. Maar ook volgem dit wat die mens moes doen en n1e gcdoen het nie, word geoordecl.

Maar bo a lies, en af gcsien van d1e gewete van die mens, i daar d1c geheue van God! Elke men se hdc

en verlede-en sy tockoms!-is v1r

Hom van ewigheid af bekend.

DIE UITSLAG

Nou word die ganse mcnsdom m

twec kampc verdcel. Een grocp I'

hulle wie se name gc. kryf J' tn d1c bock van die Lewe. En h•erd1c bo~k

is 'n bock van gcnadc. Sonder

·

.I.

e

ewige licfde van God en d1c

socn-vcrdien te van Chnstu sou daar nootL

so 'n bock bestaan het nie. Die an

J

,.,

groep J hullc wic se name nie 111 h ierdie bock vcr;kyn nic.

Die vonnis i · dan ouk twccrlci.

V1r d1cgcnc w1c se name gcskryf " in die bock van d1c Vader, gelc..l d' ewige !ewe. Hulle sal dcur dlc>clf·2•

Rcgter vcrwelkom word in sy CWIJC

Koninkryk waar hulle God sal pry< tot in aile ewighedc!

Vir diegene wie se name

skyn in hicrd1e bock nie, kom d:c oordcel uit die mond van die Regtcr.

Vir hul.le is daar wcggelc algehclc ramp aligheid in die vcrskriklikste

mate. Hulle sal gcwcrp word in die

poe! van vuur wat berei is vir d1c

duiwel en sy engele.

EN ONS?

Oak u en ek sal dee! u1tmaak va~

h1crdie ontclbare skare. Want by

die geroep van Jesus Chri tus sal auk

ons in on doodsbeendere, in ons

<tof of a die !ewe voel roer, en om sal opstaan uit d:e dood. On. sic! en liggaam al weer een word, en on; sal die Regtcr sicn van aangcs1g tot

aangesig.

TROOS

Maar hierd1c Regtcr 1s ntcmaad anders as onse Here Jesus Christu' nie. Sy licfde tot ons op die regter· stoel is nie minder as wat dit was aan die kruis n:e. Ons kan Hom

dus getroos tegemoctgaan, sondcr

vrees.

GELOOF

En hoe weet ons dat ons nam•;

geskryf is in die Boek van die Lewe7

Ons glo dit! En d1e geloof 1 God

sc gawe. Dit laat ons klcef aan Hom

asof on reeds die onsienltkc sicnl

Daarom moet ons ook leef soos

mense wie sc name geskryf is tn dtc boek van die !ewe! Ons moet

s6

led

dat ons steed met vrymoedigheid kan

bid: ,Kom, Here Jesus, kom haastig!"

(5)

W

oensdag,

9

Augustus

1961

BLANKE SAL

S

Y KENNIS

MET NIE-BLA

N

KE DEEL

D

IE

KENNIS WAT ONS as blankes opdoen, moet ons nie

net vir onsself hou nie, maar ons moet dit ook aan die

nie~blanke

oordra om hom sodoende te

l

ei langs gesonde wee

wat vir die voortbestaan

van

blank en

nie~blank

in hierdie

land a

il

een tot heil kan wees.

So het mnr. Hcnmc van dcr Walt, afgctretlc pw.tdcnt van dtc Afw

kaan~c Stutlcnto.:bonJ, tydo.:m tla:

opcPing~aantl van die dcrttcndc Jaar· kongro.:; aan dto.: Untvcrsitctt Vrysta.tt tn Blocmfontctn, gc~e.

Mnr. Van tier Walt bet tlaarop "''"'YS tlat die gcskicdenis v<:n Utc \Ve ter<c bt:skawing ons leer dat tltc blanke volkc van dtc wcrcld

h ,· ·If vandag noott tn 'n lctdendc

R

e

dakteurs

Vergader

Die stigting van 'n Afrikaanse Studente·persunie is in beginsel deur die kongres van die A.S.B. goedge· keur.

Dtc hoofredaktcurs V«n . tudente·

kocrantc van Universttctte en Onder· wyskolleges wat by tltc A S.B. geafft· ltcer ts, bet tytlcns Ute kongres ver·

gatlcr en hullc bcslutt is aan tlic kongrcs voorgehou.

Dte rctlakteur> hct ook bcslutt om

vrocg aamtaande Jaar weer 'n kon-fer nstc te hou-waarskynlik in Pot· chcfstroom waar 'n kon.cp-gronJ

-vtr dtc persunie voorgcle sal word.

Dtc hclc aangclecntbcid sal dan tydcn< die 1962-kongrcs gcftnalt>c.:r word.

Prof. L

ev

e

r Se

L

esings

Prof. tlr. j. Levl"r van dtc Vnjc

Untvcr~tteit, Amsto.:rdam, wat vanaf dtc begtn van dtL twecdc scmcster tot aan die cindc van September 1961 kragtcns dtc uttrUJI<kcma as gashooglcraar aan die P.U. vtr C.H.O. optrec, sal nog die volgenJc lcsings lcwer: ,Skcpping en evolu

-ste" (ongervccr vyf lcstngs) en .,Die evolu<ic-opvattng van T ctlbard tie Chard in (uric lc<ings).

Dte lcsmgs vtnd clkc Din. dag om

8-8.45 vm. tn dtc Plantkundelc"n~:­ saal plaas.

Aile stuclcnte ts wclkom om ht.·r·

dte lcsings sowcl a· dte lc><ngs in Dierkundc en f'isiologie, clke Maan-dag om l.H 11.20 vm. in die Dier· kundclc;ingsaal by tc woon.

Die l7c, 24e en 3lc Augu,tu' !ewer prof. Lever om 7.30 nm vcr·

dcrc lcsings tn die Plantkundclcslt1g·

stal.

Dte mcnsltke hat t ts dte skulp waann die ('Crcl van optcgtbctd gcvtnd word. -INA Y AT KHAN

*

Dtc kunstcnaar hchoort aan ~y

en oorbcersende posi•.e sou bevinJ bet as dtt me was dat hu:Ic op tltc gchtetl van kennts voor Ute ntc· blankc volke van die wcrcltl gc-staan bet nte.

WAPEN

Kennts was nog altyd dtc wapcn waarmee Wc~tcrse volke mc-blanke volke aan bulle gnag kon onderwcrp. Sctlert htcrtlte uttslUtthke klemoucl van dtc Westcrsc volke ook tot d:c hesktkktng van tltc nte-blanke volke gckorn bd, sal tltc blanke volke huil..: kcnnt' tn JH: toekoms ook met Ute me hlanko.: volke moet tleel.

,Dtt hcboort die Afrtkancr egtet ntc tot pes;~mt,me te :.tem ntc, maar vtr hom 'n uttdagmg stcl om altyd or tlte voorpunt tc staan.

,Sodra 'n poststc oor 'n klomptc geslagte verdcr bercik sou kon word waar Ute nie-blankc vo1kc up tlicsclfde

pet! van gclettcrdhcttl en kenm> as

Mnr. H.

J

.

D. van dcr Walt. dtc blanke volkc staan, kan dtt sontlct 'n vcrantwoortldtkc hantenng van die sttuasic tlte groot,tc rewoluste v<tn die bcstaan van tltc blanke We!olcr>c hc>kawlt1g betcken," bet hy gcse.

WYSHEID EN INSIG Dtc bantering van hterdie sttlla'lc kan aileen geskted indien dtt met wyshctd en tn•tg gepaard gaan. Htcr·

tl1c wysheitl kan aileen verkry wor.l as die mens voortdurcnd in sy such· na kcnnis die gcloof bchou.

,.Ongclukkig i" dit tc hctwyfcl of on vantlag sondcr tccn:.praak kan bcwcer dat die Wester>e he· okawtng nog 'n Chmtcltkc hcska wtng io,'' hct mnr. Van cler Walt gcse.

Hy het ten slotte 'n berocp op ledc van tltc A.S.B. gedoen om noott tltc Chnstcltk-nasionale beskoutng va< tltL A.S B. prys tc gee me en ook noott Ute ak<tdemtese kcnni< wat hullc wcrk en me andersom nie.·- verkry op 'n onwaartligc en onvet NOV ALIS. antwoordeltke wyse tc gebruik nic.

,LIEWE INGRAM

,

EK V

E

RL

A

NG

" ...

,EK GAAN TERUG NA OU INGRAM AS EK KAN

"

Besoek

I

N

GR

AM

SE DR

ANKW

INKEL

Aller lei

*

WYNSOORTE, BIER

en

TERKDRA K

*

DRUIWESAP, CYDER, LEMOE SAP

TAMATIESAP

en

KOEJAWELSAP

in bottcls

en

blikkies

Posbus 171-Kerkstraat 122 Tel. Nrs.: 12 & 2582

DIE WAPAD

Bl

a

d

sy vy

f

Studentevaria

en

die

Kon

g

res

RUSSIESE

INSYPELING

IS NIE

OMHELSING

VAN KOMMUNISME

Mnr.

Frikkie K1·aamwiw

kef, het met m i k r o f o n

e

(kleurskyfies) en

swaaieude

gebare

die kongrcs

van

die

I.S.B.

enduit

bygcwoon.

R

U

SSIESE INSYPELIN

G IN AFRIKA

e

n simpatie

v

i

r

Afrika in Rusland beteken nie

noodw

e

nd

i

g

'

n

omhels

i

ng

van die Kommunistiese ideo

l

ogie nie,

h

et

prof.

J

.

H

.

Coetz

e

e

in

'n

toespraak voor die

A.S.B.~kongres

in Blo

e

m

f

onte

i

n

ges

e

.

Hy het

verskeic

oj>anmes

van vera!

ktwsfeesitems

ge·

maalt

en studentevarialuiste·

raars het

seller

al die

resul-laat van sy wcrltsaamhede

gehoor.

!Jlnr. Kraamwinkel

is ook

deur die lwngres aangewys

as

direkleur

vir

huweliksaaw

ge!centhcdc en

aan hom is

ook oj>drag gegee

om

vcr·

slag

te doen

van sy eic vor·

dcring of>

hierdie

gebied

ty·

dens

die

volgende

kongres in

)lellenhosch.

Die kongres het die

volgew

de

mosie

eenparig

aange·

neem: ,

,Dat

die

kong

res

sy

opregte

dank uitspreelt tecw

oor

mnr. Kraamloinkel

vir

die

program

.'-.'tudentevaria

en vir

die

groat waarde

daar·

~·an

as

'n saambindcnde

fak·

'or vir

Afri/wanse hocr

oj>·

voedkundige

in rigtings''.

Die kong1•es hct

voorts sy

steun

aan die program toe·

gc.\e en

A

.S.IJ

.·sentra

vcrsoell

om

die program uit te bou.

Dte tnsypcltng en stmpattc kan dtc Mo,kou•vriende in Afnka ecndaf:: cgtcr onvcrwags ocn ongewens voor

n ~ttua"c plaas dat daartlte tdeologie up hulk afgcdwtng wort!.

EIE YOLK

Prof. Coet:ec wat oor dtc formu· Jcnng en mottvcrtn!( van nasiona!· tsmc gepraat heL, het gese dat nasto· nalt,mc as 'n utttng van die ltefdc vir dte eie volk omskryf kan worJ. asionalt me t< .erk. w sterk tlat Konllnunt me tlit me oorwm hct nie, self• t.ic waar by dtt (tytJ, .• ltk) tn tl c bloc·tl gc<mccr hct nie.

KONTAK

REE

D

S IN

ELF

LANDE OPGEBOU

DIE AFRIKAANSE STUDENTEBOND het reeds

waarde~

volle kontakte 1n elf oorsese Iande opgebou in 'n poging

om die sterk

anti~Suid-Afrikaanse

propaganda, wat dikwels uit

Suid~Afrika

self gelnspireer word, teen te werk, bet mnr. Pieter

Kapp, direkteur vir buitelandse studentebetrekkinge van die

A.S.B., ty

d

ens die kongres in Bloemfontein gese.

Dtc Iande t AtnLrtka, Oostenryk. Engeland, Frankryk, Dutt>land, Nctlcrlantl, Bclgtc, Swede, Dcnc· t•larke, SpanJc en Argenttnte.

In dte verklanng van mnr. Kapp word voons ontkcn daL dtc A.S.B. van dtc buttewcrcld af gcsondcr i~

soos dtkwels deur ~o hate men e dl tn>tanstc; bcwcer word.

INTENSIEF

,Dte A.S.B. t' werk:ik bc~t~ ttl>'t tntcn,tcwc werk tn tltc huttclantl tn bdang van Suid-Afnka," wort! vcr-klaar.

Htcrtn hct dte Bond ·n gclccnt-h,etd om, op dtc bcsondere grond

~lag waatop hy ;taan, vtr sy volk en vaderland van dten• tc wee<.

Die Bond >Ock gccn aan,Jutttng by dtc lnternattonal Student Conkr·

Die A.S.B. en

Kle

ur

lin

g

e

Die kongres

van

die

Afri~

kaanse Studentebond het

ken~

nis geneem van die besondere

probleme van die Kleurling in

Suid~Afrika.

Die A.S.B. sal voorts poog om tleur postticwc optrctle so vcr moonv lik ·n vcrbctering tc bewcrk<tclltg tn die verhoudtng tussen die blankcs en dte Kleurlingc.

'n Verdcre mosie wat aangcneem

i~. lui dat die A.S.B. die hele aange• leenthcid van voogdyskap in Ji.: algemeen en blanke voogdyskap in die be onder sal ondersoek.

Die hcle aangelecntheid is vcrslag opgedra aan die direkteur vir ras e· aangeleenthede.

cnCL ntc, omtlat tlte lnttnantstte-c grontlslag van du~ wcrcltl!tggaam tltt v1r die A.S.B. ntc dtc moettc loon otn daarmce te skakcl ntc.

Dte Intcrnatwnal Union of Stu· dents, wat 'n Kom 111 unt<ttcsbehcerde organisa. ie ~~. val ook butte dte hclangsLellmg van dtc A.S.B.

HUMANISME

Dte Bond hct hom die afgelope twcc Jaar met tntcnstcwc studte van poltttekc ontwtkkeltngc in vcr kil-lcnde Iande hcsig gchou 0111 vas tc •tel of tl:c humani•ttesc stroming all..: 'tudcntc en antler Jcugorgamsasi~s

meeslcur.

J n die ondcn,oek wat hoof. aakltk tn Amcnka, Engdand en Europa utl-gevoer ts, 1 · aan dte ltg gcbnng dat

daar heclwat organtsa"c ts wat dte grontJ,)ag en bcletd van dte A.S.B. batt: goetl ge~tnd is. Ouk met Stutlen· teratic aan untverstteitc ts gcskakcl en l'Oo.:ie vnentlskappc ts opgcbou.

Die A.S.B. is vol hoop tlat hy deur bict dte stelscl icts sal kan do en om dte vaderland se naam tc bcskerm en tc verdedig.

Kommunisme word deur nasional-''mc oorwtn. Daarom 'n Russiesi! naas 'n Chinese Kommunisme.

HARTSTOG

Nastonaltsme is 'n hartstog-die harL<tog wat smag en stry na die taaLkundige vryheid van 'n volk. Daarin le ook sy dinamiek-mens kan ook se dinamtet, aldus prof. Coctzce. Hoc sterker die drukking, hie groter die p!ofkrag van dinamiet en na ionalismc.

Dte !tcfdc tot vryhetd en dte waar· denng daarvan gedy egter vera! wan· neer daardte vryhcid ontbreek. Die ontbrckende vryhcid word egter dik· wcls omhul in 'n Jig wat dit nie wcrklik bcsiL nie. Daarom is die geskiedcnts dikwcls mccr getuic van die negaticwe aspekte van nasional·

KOLONIALISME

Vandaar ook die rol van kolomal· is me en im perialismc tn dte geskicdc· nis van nasionalisme. Daarom belecf dte mens in die huidige

wereldtoe-tand dtc sterk anti-blanke clemente, dte antt·kolonialismc en anti·imperi· altsmc in die nasionalismes in Afrika en Asie, het hy gese.

Dtt is nie nasionalisme as soda· nig wat tot oorloc, tot onderdruk-ktng van ander volkc en mtnagting van antler kulturc lei nie. Dit is dtc sclfsug, ecrsug en haat wat daarin geslutp hct.

Dte sondtge ts dte verabsoluting van nasionaltsmc, sy vcrhcffing tot religte, die houding dat jou nasio• nali me die enigstc met bestaansreg

}c;:.

REBA

KAFEE

NO U ONDER NUWE BESTUUR (VosJoo en Croucamp)

Is

u

dors?

Koeldrank is die ding wat he1p!

Besoek ons vir:

*

BETER DIENS Asook

*

SIGARETTE

*

LEKKERS

*

VLEISPASTEITJIES

Ons spersialiseer in alle

Studentebenodigdhede

DIE BULT

DROOGSKOONMAKERS

(EDMS.) BPK.

Vir Vinnige en Deegllke Diens

Tomstraat 90 Telefoon 2237

A

"t ,,

, •

.

sa.

As

d

ie

DAMES

so

se

mnp

f

jy

wee

t di

e

]

onge-hee

r koop s

y

kl

e

re

by

:

J.

TOO SUTTlE

Kerkstraat 177 -

T elefoon

POTCHEFSTROOM

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Cross section aðbÞ represents the uncertainty from the systematic uncertainties of the cross section measurement which are un-correlated (common) in each energy point..

To distinguish between these two scenarios, we compared the ecology and distribution ranges for two groups of sexuals: sexuals that are the sister-species for a parthenogenetic

Embodied cognition provides a conceptual understanding intelligence that starts with the interaction between an agent and its environment, highlighting the intricacies of

of genome evolution: The inner kinetochore CenpB-like proteins were recurrently domesticated from transposable elements [8], the outer kinetochore protein Knl1 displays recurrent

Cytosolic yeast and human canonical class A and class B members (e.g. Ydj1 and Sis1, Saccharomyces cerevisiae; DNAJA2 and DNAJB1, Homo sapiens) form interclass J-protein complexes

Following detachment from the silicon oxide surfaces, freestanding PHEMA-5-SA hydrogel-brushes were suspended in ultra-pure water and subsequently re-deposited on

As we were interested in the cooperation of brain areas within networks and the interplay between them during two cognitive processes relevant for the understanding of AVH – inner

Mean self-reported hallucination scores, and negative and positive emotional content as measured with AHRS and PANAS were reduced during rTMS treatment and over the course of