OPERASIE OLIFANT
Die m a a k van afgietsels en re p h k as vanv o o rw e rp e is ’n baie o u tegniek. w aarv a n in m u se u m s algem een ge b ru ik gemaak word. In 1968 het drie perso nee lle de van die N asio n ale M useum ’n gipsafgietsel van 'n do oie agttien m aa n d e oue witrenoster- bulletjie gemaak. M et behulp van die gips- a f d ru k k e is toe die eerste lew ensg etroue glasveselreplika van 'n w itrenos ter in die geskiedenis van die m use umw ese gemaak .
In Mei v a n ja ar is 'n soo rtgelyke afgietsel g e m a ak van ’n vyf jaar oue witreno ste r Die sukses wai met hierdie m eto d e behaal is en die feit d a t d a a r tans soveel olifante in die N asionale K ru g erw ild tu in is dat
so m n n g e uitgeskiet moet wo rd, was die aan s p o rin g om ook ’n glasveselreplika van 'n olifa nt vir die M u s eu m te maa k.
n Besonde re woord van d a n k w o rd gerig a an die volgende Bloemfonteinse persone. firmas en organisasies wat o p uiteenlopend e ,■ yse by gedra het om van die eerste fase van O peras ie Olifant 'n sukses te m aak
Apex Steel Sections (Bloemfontein) (Edm s.) Bpk , wat o n d e r an d ere die g ip s a fd iu k k e van Skuk uza na B lo em fontein vervoer het.
Fjdo Barnard vir foto's en ro lprentop- names;
M n r C Beukes, wat die steiers geleen het;
Bloem fontein E ngineering W o rk s (Pty.) Ltd., wat 'n takelstel geleen het; B.P. Suidelike Afrika (Edms.) Bpk., v i r
b r a n d s t o f ;
C h r is to ’s vir 35 mm-films;
E x p o r a m a (Edms.) Bpk., vir 16 m m - kleurfilm,
M artin G ib b s (Bfn.) (Edms.) Bpk.. vir 35 mm-films;
B.P. Jon es (Edms.) Beperk vir tegemoet- k om in g met die gips w at gebruik is; K o d a k (S.A.) (Edms.) Bpk., vir 16 mm-kleurfilm;
M e m a (S.A.) vir die h u u r van spreiligte. D ank aan die N asio n ale P a r k e ra a d vir die vriendelike verg u n n in g om die afgietsel van die olifant te m aa k . S onde r die g ew aardeer- de hulp en ra ad van soveel belangstellende personeellede van die P a r k e ra a d so u hierdie taak onge tw yf eld nie so ’n groot sukses gewees het nie. A an alm al wat nog sa am- gewerk het, w ord hierm ee ons dan k betuig.
D o n d erd a g 27 Julie, 7.30 nm .
n 25 jaar o u e o lifa n t bid, m e I n gew ig van so w a t 5 000 kg., (5 Ion) na dal d it by die w erk p le k b y S k u k u z a in die N a sio n a le K ru g e rw ild tu in a a n g eko m het.
(Foto: F ido B arnard.)
M e l b e h u lp van 'n tre kk er en 'n sto o t- skra p e r is die o lifa n t op sy p e n s gedraai. Daarna is ’n reeks gate d eu r die rugstring en in die k o p geboor. Y ste rp e n n e w at spesiaal d e u r perso n eelled e van die M u s e u m o m w e rp en vervaardig is, is d a a rd eu r ge- steek o m aan die b in n ek a n t van die liggaam vas te haak so d a t d it opgelig k o n w ord. D ieselfd e aand, o m 11.00 n m ., is die o lifa n t opgelig o m in ’n lew ensgetroue h o u d in g te staan. D it was die m o e ilikste d e e l van die werk. H o e w e l d ie dier m a a r ses uur d o o d was, h e t d o o d s ty fh e id (rig o r m o rtis) reeds ingetree.
D w arsdeur die nag is g esp o o k o m die bene in 'n n a tu u rlik e h o u d in g te kry. D e u r toue aan die bene van die o lifa n t vas te m a a k en d eu r tw ee voertuie in teenoorgestelde rigtings te laat trek, is die bene in 'n lew ensgetroue h o u d in g gekry. D aarna is die vel sk o o n g e skro p en m et 'n d u n lagie sagte seep bed ek so d a t die g ip sa fd ru k ke later in a klike r afgehaal k o n word.
(F o to : F id o B arnard.)
L aag o p laag d u n gips m e t ka a sd o ek en sak versterk, is on d er die p en s aangew end; toe aan die b in n eka n te van die bene sodat die a fd r u k k e van die pens en die p o le n ,,ta fe l” g evo rm het, waarop die res gerus het.
(F o to : F ido B arnard.)
N a 12 voile ure se w erk was die hele o lifa n t m et gips bedek. O ntbindingsprosesse in die o lifa n t h et d it laat opblaas en die nate tussen die verskillende g ip sa fd ru k k e oop- getrek, so o s op hierdie fo to , Wat die Sater- dagoggend g en eem is, gesien kan w ord. D ie opblaas van die o lifa n t het die a fh a a l van die g ip sa fd ru k k e verg em a klik.
'n T o ta a l van 35 g ip sa fd ru k ke . w aarvoor so w at I 500 kg. (3 000 p o n d ) ingevoerde gips g eb ru ik is, is van die verskillende dele van die liggaam g e m a a k. H ierdie a fd r u k k e is deur die wehvitlendheid van die firm* A p e x Steel Sections m e t 'n vra g m o to r v a n a f S k u k u z a na B lo e m fo n tein vervoer.
M u r. S ep R o o s, kitnsicnaar van die N a sio - nale M u se u m , o n d er wie se leiding die olifaru gem aak word, besig m et reparasie- w erkies aan die a fd ru k van die tinker- agterbeen van die gipsafgietsel alvo ren s m et die glasveselw erk begin word.
n W it wii re nosier. S o hel die w iirenosler- koei. waarvan vroeer vanjaar 'n afgieisel gem aak is, g elyk nadai die gipsw erk vol- to o i w as.
(F o to : Die V o iksb la d .)
n N a b y o p n a m e van die oog van die vesel- glasreplika van die w itren o sterb u lletjie in die N a sio n a le M u se u m . D ie ooghare, sow el as m eeste van die ander hare o p die liggaam , w ord d e u r die gips nil die vel getrek as die a fd r u k k e van d ie liggaam afgehaal word. D ie vcselglas vang w eer die haar- w oriels vas, so d a t e lk e haar, as die gips verw yd er is, in d ieselfd e posisie op die „ veselglasvel" sta a n as o p d ie o o rsp ro n k- like dier.