• No results found

Meubels van papier

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Meubels van papier"

Copied!
2
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

MEUBELS VAN PAPIER

C .H . E ngelbrecht

Die negentiende eeu w as n baie eksperimentele tydperk. Industriee het soos paddastoele oral in Brittanje, Europa en Am erika opgeskiet en die m a s s a p r o d u k s ie van g e b r u ik s a r tik e ls soos meubels het gaandeweg meer algemeen geword. In B rittanje w a s die geweldige uitbreiding van die m eubel-industrie gedurende die tydperk te danke aan die groter-w ordende mark w a t geskep is deur die opkomende middelstand, w a t gedurig gesoek het na iets n uu ts in 'n poging om 'n e ie identiteit te vestig. Die gebruik van nuw e materiale vir die

vervaardiging van meubels is voortdurend

ondersoek en eksperimente met papier-m ache of papierpulp, het interessante resultate opgelewer. Papier-mache w as egter nie 'n n uu tjie nie. Dis lank tevore in die Ooste gebruik en reeds in die 18e eeu is 'n gebakte mengsel van papierpulp, gom en kalk gebruik vir die vervaardiging van klein artikels, soos prenterame en snuifdose. Teen die einde van die 18e eeu het artikels van papier-m ache belangrike produkte geword van

d ie i n d u s t r i e l e d o r p e B i r m i n g h a m en

W o lv e rh a m p to n in Brittanje Die groei in die Industrie w a s te danke aan Henry Clay van B irm in g h a m se uitvin din g van 'n hittebestande paneel gelamineerde papier w a t hy in 1772 gepatenteer het. Die ra a m w e rk van 'n stoel is van yster gemaak, w a t dan met papierpap bedek is. Nadat pik en olie daaroor gesmeer is, is d it tot 'n hoe tem p e ra tu u r verhit en dan gelaat om af te koel. Die proses is herhaal tot die benodigde dikte papier verkry is. Die a fw e rk in g w a s 'n tipe verms w a t goed vergelyk met stoofemalje, en is dan versier met verguldsel en perlem oeninlegw erk Die materiaal w a s so sterk dat selfs volledige slaapkamerstelle daarvan vervaardig is Clay se werk het g ew oonlik die merke "C la y Patent met die afdruk van 'n kroon daarby, of "Clay, King Street, Covent G arden", gedra Die metode w a s

v e ra l g e w i l d v i r d ie v e r v a a r d i g i n g va n

geleentheidstafels en -stoele.

Toe K on m g in V ictoria in 1 8 3 7 aan bew ind gekom het, is papier-m ache produkte in elke

In die versam e/ing van die Nasionale M useum , B loem fontein, is hierdie n a a ld w e rkh o u e r van papier-m achd w a t m et flu w e e l aan die bin n eka n t gevoer is.

(2)

denkbare vorm vervaardig, van die kleinste knopie to t 'n klavier.

perlem oeninlegw erk. Die styl w a a rin d it versier is, w a s tipies van die V ictoria an se tydperk. Die m iddelstand van die 19de eeu w o u graag sy toenem ende w e lv a a rt en belangrikheid vertoon en d it het gem anifesteer in onder andere oordadige en ie tw a t vulgere versiering aan meubels.

Verbeterde vervoerm iddels het m eegebring dat papier-m ache produkte op groot skaal uitgevoer is na A m e rika , Portugal, Spanje en Indie. Die vervaardiging van papier-m ache m eubels het sy hoo g te p un t in die 18 6 0 's bereik, w a a rn a die aanvraag daarvoor begin afneem het. Teen die begin van die 20e eeu het die vervaardiging en gebruik daarvan doodgeloop.

P apier-m ache produkte w a t in algem ene gebruik w a s toe hulfe vervaardig is, is nou slegs interessanthede w a t deur versam elaars v ir hul versiering bew onder w o rd . D it is aangenam e h erinn e rin g e aan 'n styl en sm aak w a t in die

vorige eeu mode was. m

Die m iddelste dee/ van die ru g le u n in g en ru g /a t van die stoel is van papier-m ach£. D it is m et s w a rt vernis afgewerk. Op die sporte en sto e ip o te is verguide m o tie w e m et perlem oeninlegw erk en op die ru g le u n in g is gekleurde blom m otiew e, ook m et perlem oeninlegw erk. Onder die sto ffe rin g is die oorspronklike ro tta n g sitplek.

'n A nd e r Britse firm a w a t veral sedert die 1 8 3 0 's 'n toonaangew ende vervaardiger van papier- mache produkte g ew ord het, w a s J e n n e n s & Betteridge. Joseph Betteridge het in 1 841 ontdek dat die m eubels se d u u rsa a m h eid verbeter kon w o rd deur die papier-m ache met hou t of yster te kom bineer. Daar is e e rs 'n hou tra am vervaardig w a t in 'n droogoond gedroog en dan met 'n dik laag papier-m ache bedek is. Die proses is veral gebruik in die ve rva ardig in g van tafe ls en het papier-m ache klaviere se resonansie a an sie n lik verbeter. In die geval van stoele is die pote met 'n

h o u tra a m versterk, te rw y l die ru g le u n in g s

gedeeltelik van papier-m ache gem aak is. Baie van die stoele w a t veral tussen 1 8 7 0 en 188 0 vervaardig is, het rottan g sitple kke gehad.

Die m eubels is afgew erk met n baie harde tipe vernis w a t in die meeste gevalle s w a rt w as. D it is d a n v e r s ie r m e t v e r g u ld s e l, k le u r v o lle b lo m m o tie w e w a t d a a ro p g e v e rf is, en

Nog m eubels in die N asionale M u se u m se versam eling is hierdie geleentheidstafeltjie. Die b la d en pote is van papier- mach&. P erlem oeninlegw erk en veelkleurige blom m otiew e versier die blad.

B IB L IO G R A F IE

KLEIN. R osem ary fe d .) 1 9 7 6 . E n c y c lo p e d ia o f A n tiq u e s . U .S .A . G a la h a d Books

LIVESEY. A . 1 9 7 9 A tre a s u ry o f w o r ld a n tiq u e s London- O pium Books.

P H IL L IP S , P f e d ) 1 9 8 3 . T h e C o l l e c t o r 's E n c y c l o p e d ia o f A n t iq u e s . G reat B ritain 8 P C Publishers.

PRICE, Bernard. 1 98 0. The s to r y o f E n g lis h fu r n itu r e . London BBC.

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Sein Tipp: Alle Bewerbungen, auch solche, die später per Mail oder Internet verschickt werden, sollte man erst, ganz

Isometrisch papier kun je gebruiken om ruimtelijke figuren in het plat te tekenen. » Ga na hoe

Rooilijn wordt mede mogelijk gemaakt door de Universiteit van Amsterdam, afdeling GPIO en door de Hogeschool van Amsterdam, onderzoeksprogramma’s Urban Technology en

De oplossing en zeer veel andere werkbladen om gratis te

onderlegger, water, naald, plakband, penseel, schaar, edelsteenlijm Klanten upload van mevrouw Verenaco..

Veel meer spellen om gratis te downloaden en het benodigde materiaal en

Veel meer spellen om gratis te downloaden en het benodigde materiaal en

Papier-maché is gemaakt van zeer fijn gemalen cellulose en papiergrondstoffen, aan welke organische bindmiddelen en con- serveringsmiddelen worden to- egevoegd, om