• No results found

Berger, P.L. & Godsell, B. 1988. A future South Africa: visions, strategies and realities. [Boek resensie]

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Berger, P.L. & Godsell, B. 1988. A future South Africa: visions, strategies and realities. [Boek resensie]"

Copied!
2
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

Boekbesprekings I Book reviews

CJ. BARNARD. Die vy! swemmers : die ont-snapping van Willie Steyn en vier medekrygsge-vangenes uit Ceylon 1901. T2fc:lberg : Kaapstad, 1988. 229 pp. GcIlI. R27,50 (eksklusief).

ISBN 0 624 02619 1.

Reeds in 1932 het L.A. Visagie in sy boek Terug na kommando : avonture van Willie Steyn en vier ander krygsgevangenes die merk-waardige verhaal venel van die krygsmakkers se gevangeneming tydens die Tweede Anglo-Boereoorlog, hul aanhouding, ontsnapping en wedervaringe oorsee, totdat sommige hulle uiteindelik weer by die Boerekommando's aan-gesluit het. Op versoek van Tafelberg-Uitgewers het prof. CJ. Barnard die verhaal van die 'vyf swemmers' (soos president Paul Kruger hulle genoem het -p. 141) opnuut nagevors en te boek gestel. Die outeur ('redakteur') het geeD moeite ontsien Die om die avontuurvolle gebeure grondig na te vors in argiewe en biblioteke in Suid-Mrika, Brittanje en Nederland, en die gegewens in Visagie se boek rover moontlik te verifieer en aan te vul. Daarvan getuig die omvangryke bronnelys en voetnootverwysings. Die geskiedenis is 'n diskussie sonder einde, maar ten opsigte van feite-inhoud en diepgang sa! dit beswaarlik moontlik wees om op Barnard se werk te verbeter. Hierdie is geeD konvensionele geskiedskrywing rue. Sorns kom selfs dialoog in die teks voor! Belangrike sttydvrae van die Anglo-Boereoorlog word Die eintlik aangespreek Die en geeD nuwe lig gewerp op sleutelgebeure gedu-rende die oorlog of op die verloop van die stryd self Die. Vir die belangstel-lende in Suider-Afrikaanse plaaslike en streekgeskiedenis bevat die boek ook Die juis waardevolle inligting Die; meet as die helfte van die gebeure speel trouens in die buiteland af en die kIem val op die hoofkarakter, Willie Stern. Die verhaal word met heelwat simpatie vanuit die 'swemmers' se oogpunt geskryf, en wanneer die Britte en plaaslike bruin- en swartmense tel sprake kom, is die ervarings feitlik deurgaans negatief (kyk byvoorbeeld pp. 18-24,29,30, 57, 177-178).

'n Hoe spanningslyn word deurlopend gehandhaaf: hienoe dra by Stern en sy kamerade se vier mislukte ontsnappingspogings in die Groenpunt-krygsgevangenekamp, hetnieude ontsnappingsplanne aan boord van die Catalonia -daardie 'luisnes' (p. 69 e.v.) waarmee hulle na Ceylon vervoer is -en uiteindelik die geslaagde ontsnapping in die hawe van Colombo. Daarna reis die leser saam met die makkers op die Russiese troepeskip Cher-son deur die Suez-kanaal na Feodosia in die Krim, per trein na Leningrad, daarna oor Berlyn na Nederland, en per skip van Hamburg tot in Luderitz-bucht. Van claar af volg die tog na Noordwes-Kaapland en meet as 'n jaar nadat hulle gevange geneem is, sluit vier 'swemmers' hulle in Augustus 1901 uiteindelik weer by die Boerekommando's aan.

Die omvattende en hoogs informatiewe register behoon vir die leser nuttig te wees. Duidelike en toepaslike illustrasies en kaane fond die'publikasie af wat taalkundig en tegnies goed versorg en baie mooi uitgegee is. Deur sy arbeid het Barnard duidelik getoon dat geskiedenis Die net op die soge-naamde groot en belangrike gebeure tydens 'n oorlog hoef te konsentreer Die. 'n Werk wat deeglik nagevors en goed gedokumenteer is, kan op so 'n wyse aangebied word dat dit beslis ook tot die belangstellende, deursnee persoon sal spreek.

The most recent addition to these settler histories, Pamela M. Barnes's Through the chequered ptlth, does not relate to one family only. Mary Barnes and her two young sons arrived at Algoa Bay in 1820 aboard the Ocean as members of a party of 15 men, 11 women and 33 children, under the leadership of a Buckinghamshire schoolmaster named William Howard. Bames's book follows the individual fortunes and includes the family trees of not only the Barnes family, but all the members of Howard's pany.

This is a pleasantly-written book, but its author deserves to be commended for her enthusiasm rather than for her historical perspective. She has fallen into the amateur historian's error of drawing conclusions from evidence that is partial in both senses of the word: for instance, her statement that many settlers died of starvation during the early years of the Albany settle-ment is entirely unsupported by the historical facts, although it accords with the propaganda put out by the Society for the Relief of Distressed Settlers, which had its own axe to grind. She has misconstrued the conditions of the 1819 emigration scheme -it was never the British government's intention to grant 100-acre smallholdings to individual settlers -and she ignores, or is unaware of, the cunent argument that the 1820 settlers exacer-bated the explosive frontier situation that resulted in the outbreak of war in 1834-35. (This is not a new idea: it was a widely-held opinion in 1836, and settler historiography was on the defensive about it for a century.)

However, Barnes's main concern is with the foreground rather than the background of her story. Her stated intention is 'to show the ttue fabric of the daily existence' of the families that made up Howard's party. To this end she has made a painstaking search of contemporary published works, and in particular the pages of the South African Commercial Advertiser and the Graham's Town journal, for any mention of the names with which she is concerned. The difficulty here is that the plain fabric of everyday lives is seldom reflected in newspaper repons, so that the picture that emerges from them is an unduly highly-coloured one, woven from those incidents that were considered newswonhy at the time.

In addition to printed sources, Barnes had made use of the unpublished papers of William Howard, a schoolmaster-clerk with a ready pen, but she has not drawn as fully as she might have done from the mass of settler material in the Cape Archives. The records of the special commissioner, William Hayward, who visited Albany in 1824 to investigate settler affairs, the insolvency papers of William Howard, petitions for land grants, and the official records of the various councases in which members of the parry were involved, would have provided her with funher information and per-haps a different perspective.

Pamela Barnes's conscientious research in her chosen sources over a period of many years is evident, and her carefully compiled genealogical tables of the families in Howard's party make a valuable contribution to settler genealogy. Where she has fallen down is in trying to link,the information she has garnered into a whole narrative. It is apparent from her text as well as her bibliography that she is not aware of recent academic research into settler history; her source material, and her interpretation of it, give a slanted picture of settler life and perpetuate many of the errors of settler mythology.

Most family histories are published privately at the author's expense, and meet with a deservedly kind reception from their intended audience; this book has been published by the Human Sciences Research Council as the latest in its genealogical series, edited by the head of the Division for Genealogical and Biographical Research, and introduced by the executive director of the Institute for Historical Research. Appearing under these respecrable auspices, it must be judged more critically as a serious contribu-tion to South African historical knowledge. This opens up an impottant question, and one that needs to be answered: is it justifiable at this time to publish a book at public expense that does little to advance current scho-larship, but serves, if anything, to set it back a step?

ANDRE WESSELS Universiteit van die Oranje-Vrystl1Qt

M.D. NASH

Claremont

P.L. BERGER en B. GoOSElL (reds.). A future South Afiica ..visions, strategies and relllities. Human en Rousseau, en Tafelberg : Kaapstad, 1988. 344 pp. R24,95 (eksklusief).

ISBN 0624026175.

Hierdie publikasie is die resultaat van die sogenaamde South Africa Beyond Apartheid-projek wat seden 1985 geloods is om die debat oor verandering in Suid-Afrika te probeer ver. diep. Die eerste rase van die projek was 'n beskrywing van sleutelrolspelers ('akteurs') wat waarskynlik die soon verandering sa! bepaal wat in Suid.Mrika sa! voorkom. Die tweede fase was 'n kritiese ontieding van die toekomsvisies en die strategiese logika van die 'akteurs' in die lig van die realiteite van die Suid-Afrikaanse situasie. Die derde rase was die voorbereiding van hierdie hoek.

(2)

en teen Maart 1939 (nie eelS einde 1939 Die!) her die gt:tal reeds op 126 te staan gekom.

Oar die algemeen is die hoek nietemin 'n goeie weergawe van die stigting en ontWikkeling van die skema. Vir inwoners en oud-inwoners sal dit beslis ure se leesgenot verskaf.

R.T}. WMBARD

Raad vir GeesteswetensklZplik.e

Navorsing

In die eerste deel is die indeling van die vier hoofstukke gebaseer op 'n groepering van die belangrikste 'akteurs' en hul mededingende strategiee vir die toekorns: die regering en die staat, die regtervleuel, verset in balling-skap en versetbewegings aan die linkerkam van die politieke spektrum. Elkeen van die hoofstukke is op sigself 'n insiggewende dokumemering van die komemporere politieke toneel. Boonop word die leser betrek by die tWeesnydende debat oor populere opvattings en die 'akteurs' se weerleg-ging daarvan, oor visies en strategiee van 'akteurs', getoets aan die realiteite. In hierdie opsig slaag die hoek in een van sy verklaarde doelwitte, nl. om deel te word van die openbare diskoers oor die toekoms van Suid-Afrika.

In hoofstuk vyf word die sogenaamde 'inkrememaliste' bespreek, te wete Inkhata, die Arbeidersparty, die Progressiewe Federale Party en die privaat-sektor, wat almallibera!e waardes onderskryf, soos die beskerming van indivi- , duele regte in 'n onafhanklike regsorde, 'n onderskeiding tussen apartheid en kapitalisme en die verwerping van rewolusie as die weg waarlangs verande-ring teweeggebverande-ring moet word.

Een van die waardevolste bydraes tot die openbare debat in hierdie hoek is die nugtere omleding van 'n wenslike en waarskynlike ekonomiese toekoms vir Suid-Afrika in hoofstuk ses. Die imensiteit van ekonomiese aansprake en die hamering daarvan in 'n demokratiese bestel anderkam apartheid word objektief ontleed. Onderhandelde skikking word voorgehou aangesien dit die wesenlike materiele belange van aI die 'akteurs' beter sal dien as 'n verdiepende konflik.

Hoofstuk sewe hied 'n oorsig van die rol van vera! imemasionale verhou-dinge, met die kIem op die tussen Suid-Afrika en die Verenigde State van Amerika. Ook die betrekkinge tussen Suid-Afrika en sy buurstate word aangesny.

Die twimigtal akademici, navorsers en sakelui wat aan die projek deelge-neem het, se gesarnentlike uitgangspum is dat apartheid afgetakel en deur 'n demokrasie vervang moet word, dat die produktiewe kapasiteit van die eko-nomie nie in die oorgangsproses vemietig moet word nie en die koste van oorgang, veral in menslike terme, tot die minimum beperk moet word.

In die agste (en slot-) hoofstuk -deur die redakteurs self geskryf -word Suid-Afrika ten opsigte van maatskaplike verandering met onder meer Rhodesie, Algerie, Selma, Iran, die Filippyne, japan en China vergelyk. Sodoende word die leser oortuig dat geen sosiale bestel onveranderlik is nie. 'n Nie-rassige, demokratiese en welvarende Suid-Afrika is moontlik, maar die pad daarheen loop nog deur Armageddon, nog deur die paradys ...

Hierdie is 'n waardevolle en prikkelende werk wat die debat oor en in Suid-Afrika ten goede kom. Met die kundigheid van die skrywers word ongeldige stereocipes afgebreek en die leser gelei om die werklikhede sowel as verrassende nuwe moontlikhede te sien. Die bespreking verva1 nooit in oor-matige tegniese besonderhede nie, en hoewel die taalgebruik nie eenvoudig is nie, is dit volkome leesbaar. Die hoek is voorsien van 'n register en 'n bibliografie waarin die jongste werke opgeneem is.

JOHANN GROENEWAW

Uni/lersiJeiJ /Ian SJelienbosch

F.R. BRADlOW. Printing for Africa: the story of Robert Moffat and the Ku~man Press. Kuru-man Moffat Mission Trust : KuruKuru-man, 1987. 36 pp. llIus. R14,95 (inclusive). ISBN 0 620 11489 4. (Obtainable from Kuruman Moffat Mission Trust, P.O. Box 34, Kuruman, 8460.)

Under the directorship of the energetic Rev. Alan Butler the Kuruman Moffat Mission Trust's decision to restore the entire old mission premises at Seodin was enthusiastically execu-ted. At the request of Butltr, the well-known Africana specialist Frank Bradlow wrote this paperback booklet to provide an overview of the history of translation and printing at Kuruman. It was there that the Gospel was first translated into an Mrican language (Setswana, which was at the time not yet reduced to writing) by the likes of the great missionary pioneer Robert Moffat, bringing literacy and christianity to Africa.

The historic mission press, which arrived at Kuruman in 1831, has during the last 25 years become the object ofbirter controversy between the Kimber-ley Ciry Council (in whose public library the press has been accommodated since 1918) and the Kuruman Moffat Mission and town council. Since 1965

representatives of the old wndon Missionary Sociery, its successor the United Congregational Church and eventually the Kuruman Moffat Mission Trust endeavoured -without success -to have the press retumed to Kuruman. This booklet could therefore also be regarded by some as Kuruman's side of the case.

Printing for Africa deals first with the background of translation and printing at Kuruman, and the hardships endured by Moffat and his fellow -,--, ---, s. Bradlow's frequent use of direct quotations is somewhat disturbing, while his self-confessed admiration for Robert Moffat also leads him to diminish the contributions of other Kuruman missionaries, in par-ticular William Ashton.

The second part of the book deals with the Kuruman press itself -its history, productions and controversy. Written fluently, the work has been thoroughly researched and is neat in appearance. fur the first time a compre-hensive and complete list of publications which were printed on the old press during Moffat's term of service (1820-1870) has been published in the form of an annexure. Compiled by Cecil Northcott, this list includes scriptures, catechisms, spelling books, hymn books, tracts and periodicals.

The booklet is not only of general and literary interest, but also of value to those who are interested in the history of the printing industry.

P.H.R. SNYMAN Human Sciences Research Council

J. CLARKE (red.). Like it was ..The Star 100 years in Johannesburg. Argus Printing and Publishing Co. : Johannesburg, 1987. 245 pp. Gelll: Prys onvermeld. ISBN 062009389 7. Hierdie aantreklike, tipografies goed versorg-de en leesbare publikasie is een van calle war met die eeufeesviering van die Goudstad saam-hang. Terseldertyd herdenk dit oak die 100-jarige bestaan van The Star in die stad. Die oog-~ merk is 'the story of the city of Johannesburg

...as witnessed by its biggest and oldest daily ...' (p. iv). Elke hoofstuk -behalwe die eerste -neem 'n dekade onder die loep en is ternaries onderverdeel. Benewens 'n nuttige register word bykomstige inligting oar persone en plekke alfabeties voorsien.

Ten spyte van bogenoemde oogmerk is dit beslis meer as net die geskiede-nis van Johannesburg war aangebied word. In sekere opsigte kan 'n mens dit as 'n populere geskiedenis van Suid-Afrika bestempel. Die hoek her dus 'n eienaardige karakter war die leser telkens verwar. In die teksgedeelte word begryplikerwys oar heelwat bekende terrein gegaan, maar uiteraard H. BoRNMAN. Vaalharts. Vaalhans

Halfeeufees-komitee : Hanswater en)an Kempdorp, 1988. 140 pp. Gel11. Prys onvermeld. ISBN 0620110104.

Die boek is met die oog op die 50-jarige herdenking van die vestiging van die eerste nedersetters op die Vaalhartsbesproeiingskema in 1938 saamgestel. Dit is 'n mooi gedenkuit-ga~ in stewige hardeband en rykIik , " foto's, sommige in kIeur.

Dit beslaan agt hoofstukke en begin met 'n bespreking van die vroee geskiedenis van die gebied. Daarna wig hoofstUkke oar die bou van die besproeiingswerke, die koms van die eerste nedersetters, die stigting en ontWikkeling van dorpe op die skema, kommu-nikasie, onderwys en godsdiens. 'n Kon slothoofstuk rand die publikasie at. Hans Bornman her reeds gedenkboeke vir Nelspruit en Vryburg opgestel. Hy is egter nie 'n opgeleide historikus nie en sy bronne betUs in hoe mate op mondelinge oorlewering war nie altyd betroubaar is nie. Hoewel hy 'n groat hoeveelheid waardevolle inligting sowel as belangrike historiese foro's oar Vaalhans byeen gebring her, vorm die hoek nie 'n hegte, afgeronde eenheid nie. In die hoofstuk oar die vestiging van die eerste nedersetters word oak die stigting van die landboukooperasie, die boereunie en selfs die stUdiefonds van 1964 bespreek. By die stigting van dorpe word die ekono-miese bedrywighede (die kooperasie uitgesluit), die ontstaan van nywerhede en selfs latere boerderyontWikkeling soos die plant van aspersies, wyndrui~ en sitrus behandel.

Enkele feitefoute kom oak voor: die eerste nedersetter her nie op 11 April 1938 op die skema aangekom nie aangesien die eerstes reeds op 5 April hul persele ontvang her. Verder her nie 30 boere hulle in 1938 en 96 hulle in 1939 daar gevestig nie. In April-Mei 1938 her 27 boere persele ontvang

33

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

First finding of the parasitic fungus Hesperomyces virescens (Laboulbeniales) on native and invasive ladybirds (Coleoptera, Coccinellidae) in South Africa.. Danny Haelewaters 1,*

Er zal moeten worden gekeken naar de eisen die aan deze producten worden gesteld en wat voor mogelijkheden er allemaal zijn om het verwerkt te krijgen tot het gewenste

Hoewel de trends tussen de baggeringrepen de verandering in trend laten zien door de jaren heen, worden ook in deze methode temporele effecten niet volledig

Within the species Bd are harboured at least six phylogenetically deeply diverged lineages: BdGPL is a panzootic lineage with a global distribution; BdCAPE is predominantly found

Tevens zou het kunnen dat er wel een verschil in afname van craving na tDCS tijdens AAT-training in vergelijking met AAT-training en (placebo-tDCS) aanwezig is, maar dat dit

8

The first indications came from interpretation of the disjoining pressure isotherms of wetting films of water on hydrophilic substrates [1], while unambiguous experimental proof

results suggest that employees react to high time pressure with efforts to change the job (innovative work behaviour) independent of the level of autonomy, but that their