• No results found

Die Wapad Deel 19, no.14

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Die Wapad Deel 19, no.14"

Copied!
4
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

JAARGANG XIX

WOENSDAG, 23 SEPTEMBER 1964

OFFISffiLE STUDENTEKOERANT VAN DIE P.U. VIR C.H.O.

CLAASSEN

GROPLER

(EDMS.) BPK.

Kerkstraat 193

POTCHEFSTROOM

*

MANS-, SPORT- EN

KINDERUITRUSTERS

NR. 14

FANIE DU PLESSIS

HER-KIES AS VOORSITTER

VYr LEDE van die Studenteraad van 1964 is Dinsdag weer herkies vir 1965. Mnr. Fame

du Plessis sal vir 'n tweede termyn as voorsitter van die liggaam in 1965 optree, terwyl mnr. Roelf du Plessis herkies is as onder-voorsitter; mnr. Pieter van der Walt, wat in 196·i S.S.B.-verteenwoordiger op die S.R. was, is gekies as sekretaris; mnr. Frik van Deventer,

die 1964 sekretaris, is A.S.B.-verteenwoordiger en mnr. Dries Coetzer is herkies as vertee

n-woordiger van Korps.

Dit sal die derde jaar wees dat mnr. Fanie du Plessis op die S.R. sal dien. Sy eerste verskyning op die liggaam het hy in sy derde jaar in 1963 as onder-sekretaris gemaak. Met die verkiesings aan d!e einde van verlede jaar het mnr. Du Plessis opspraak verwek toe hy as een van die jongste voorsitters van die S.R. verkies is.

,-erteenwoordiger van die l:i.S.B. op die Htudenteraad.

i\1nr,. Frik van Deventer is geen on be ken de by die ma sa nie. Die afgelope twee jaar lo •t

hy vera! as ge\\·ildl' hoofdiri-gent bekendheid verwed. nit ~al ooli: sy derde jnar op die Studenternnd wees. In H)(i2 en 1964 was mnr. \'an Deventel' onderskeidel i], onder- ehetnris en sekretaris van die liggaam.

FANIE DU PLESSIS

· Vanjaar het 1oonr. Du Pies ·is naam ge11wllk uR 'n fcnn

voor-sitter en vera! wat die konfe-rensies met Hhodes en te Kaap tad betref, het h,,. h0111 onderskei a Ieier. HY is ook

vanjaar op die Hoofbe~tuur vmo die .\.S.B. verl\ies.

~Im. \'an der \\'alt is veml

op die tenni:baan 'n ou be-kende en hy wa · die ufgelope

jaar kaptein van die tennisldub, asook voor,;itter van die H.~.

n

.

Ook op kultuurgebied het Jitlll'.

\'an der \\'alt hmu onderskei en loy wns ook Ieier van die volkspelelaer.

~1111'. Andries Coetzer al vir die tweede agtereenvoloende jaar die Korp verteenwoordiger

op die Studenterund wees. H,\

was hierdie jaar ook Yoorsitter van K.V.V.

(Foto: Fotokuns)

Redakteur van

Pukkie

die

Ook mnr. Hoelf du l'I~~-~is

sal in 1965 vir die derde her op die Studenteraad dien. ! '' die helfte van 19G3 is h.'· as .\.S.B.-verteenwoordiger op die liggauno verkief' in (lie plek

van mnr. Pottie l'otgider ~·at

bedanl< het . . \an die einde van verlede JHnr Joel loy

onder-voorsitter van die R. H. geword

en dit wa · feitlik 'n uilgel lt<tlll\-te ,;aak dat hy h e r k i e s

sou word tot loim·die pus. Mnr. J. A. du Plessis, 'n derdejaar B .A.-student, is deur

die Studenteraad aangewys as redakteur van Die Pukkie vir aanstaande jaar.

Waar Vreugdedag nou ver

-val bet, bet Die Pukkie aan

-sienlik in belangrikheid

toege-neem en die redaksie van die

blad sal ook verantwoordelik

wees vir 'n funksie die aand

J. DU PLESSIS

Bydraes vir

Pukkie

Alhoewel dit nog 'n ge

-ruiine tyd is voordat die volgende Pukkie moet verskyn, is die redaksie reeds volstoom aan die werk. Enige bydrae van watter aard ook al, hetsy tekeninge of 'n grappige opstel of grappies, sal baie welkom wees.

Bydraes kan in die

Pukkie-bussie by die S.R.

-. kantoor geplaas word.

voor die Pukldeverspreidiug. Mnr. Du Plessis bet vanjaar op die Vreugdedagkomitee ge-dien en met twee juar onder-vinding op die redaksie van die humori tiese ko huisblad

,Die Hasper", is hy uitge knip vir sy pos.

BEKENDE SPORTMAN

Die nuwe sekretari,; van die S.R., mnr. Pieter van der \\'alt is 'n bekende ~portman op d IL' Puk en was (lan ook vanjaar

NEGE STRYDROSSE SPAN UIT

Met die verkiesing agter die rug, en die nuwe studenteraad alreeds stewig in die tuig, het die studentegemeenskap hulle al reeds aanvaar. Menige student sal egter met dank kan terugkyk op die jaar wat verby is.

Die uittreclende

studente-raadslede het in die jaar wut

I

verby i bulle dee! bygedru tot die gladde verloop van die

sludentelewe.

~Im. .\. Hoodt het op die

studenteraad gedien us .\. t;.B. verteenwoordiger. ln hierdie hoeclauigheid bet hj ook die Univer iteit se naa111 hoog

ge-hou op die Hoofbestuur van die A.S.B. totdat menigvul-dige ander pligte lomn geuoop

het 0111 te bedaok as A.t;.B.

Hoofbestuur lid ..

l\Im. .\. G. S<.;h u tte was ook op die studcnteruad as A.S.B.

verteen woordiger.

~let dank vir sy werk word ook ann mm. F. van der \\' alt K. V. V. verteenwoordiger

tot-studentemad, mnr. Paul t;teyn, verlual die l'uk Olll te gaan ondewy gee.

Die .LB.K.K. verloor beide sy verteenwoonligers op die

studeulemad, lllnt'e. ~. Hey -stek en F. de \'illier:-;. :\1m.

De \'illiers ·al volgende Jaar die HoofredakLe1orskap van

,])ie \\'apud" \\'aameeno. J )ie volgende pen;one het

uitgetree uit die dnghestuur: :\fnr. \\'. noubell en :\lm. G.

~<: lool tenoeijer.

:\lej. K. Jrmlaan, I >a~"e"­ verteemYOO(lrig~ter, :;al volgen -de jaur nie JJtet·r 'n l'uk wees nie. ~y tree dus ook uit IHl 'u

baie suksesvolle janr in die

studenlelewe.

siens gese.

Die sokkerl;aptein verleenwoordiger

Kort lewenssketse van die en S.S.B. nuwe S.R.-lede verskyn op

OJ! rlie

I

bl. 3.

Mej.

Adri Griffioen

Hoofda1ne

Nuwe

Die hoofdame en drie van die vier onder hoofdames wat

tydens die Dames huiskomitee-verkiesing op Maandagaand, 21

September, gekies is, kom uit De Klerkshuis. Hulle is Adrl Griffioen (hoofdame), Hendrien Venter, Cecilia SchutLe en

Rickie Smith.

.\dri U riffioen en Henclrien \'enter is tans nog i 11 De Klerkhui:-; en Hiekie Hntith en

Cecile l)chutte is vauaf tlie begin van 19u4 ontlerskeidel ik m Ous Huis en Oosterhof \\'OOuugtig waar !wile a,; lede vau die huiskomitee getlieu

bet.

D i L is die tweecle agtcrPen-volgende jaar dat die hoof-dame uit De 1\.lerkshui · gekie word. 1\.ristie Jorduan, hoof-dame van 1904, was sedert lutao· eer ·te jaar en tot ann die

einde van haur derde jaar in De Klerk huis en .\chi ( i rif

-fioen, hoofdame van 1nu:;, sal

volgende jaar die ·elfcle weg lltoet volg.

Harbam GeerLsen1a, hoof-dallle van 19(i3, w;ts tot aan clie einrle van haar t\l·eecle jaar ill De Klerkshuis en .\Ita de

Kock hoofdanoc van HlU2 wa,; in IJHar eerstejaar in De K

lerk-h uis.

l:iannie ntn dl'l' \\' alt,

oncler-ltoofdallle in l'iet Uroblerloui,; in HI03, was ook in IJUar

eerste- en tweerlej<lar in De 1\.lerksh u is.

Hie kie Hlll it h as onder hoof-dauoe( dil•netHie us hoofdaoue van Ons Huis, 'HI aaupas by (lie tmrlisie van haar

voor-gangt·rs, (irl'la van dPJ' :\ll'l'\\'t'

(19u3) en N icolettc Coetzee (19G4), wat ook tot en met die derde jaar in De 1\.lerk:huis woonagtig was.

Lourien li umun is die

enig-sle under hoofdame wat uie in l~c Klerldwis woonugtig was llle en sal hoofdame van .Piet Groblerhuis wees in 1965.

WAPAD

POSTE

Aansoeke word ingewao

v'r die volqende ,Wapad"~

poste vir die termyn 1964. 1965:

Assistent - hoofredakteur,

Nuusredakteur, Tegnie>e re.

dakteur, Sportredakteur,

Variaredakteur, Ku~sredak­ teur, 6 Verslaggewer-;, 1 Sportverslaggewe"-;, Fo

to-graaf, ~irkulasiebestuurder, Advertensiebestuurder en

Penningmeester.

Aansoeke vir al boge

noom-de paste moet nie later as

Vrydag 25 September 19M in die bussie van , Die Wa

-pad" by d·e S.R.-kaatoor geplaas word nie,

(2)

ILADSY l

DIE

BULT

APTEEK

TOMSTRA.A T 88b en

88c KOII KYK NA ONS . . . N-U-W-E PERSEELI

ONDERSTEUN

OUD-PUKKE

L

A VOGUE

Die Besigheid van

Kwaliteit

Te'l. 440 -

Potchefstroom

J

o

ube

rt Fietswinkel

&

Ele

ktriese D

ie

nste

Vir Dameshakkies 1111 ltleur van

skotme. NOU VERSKUIF NA OU POSKANTOOR-GEBOU

DIE WA.PA.D

W

OE

NS

DAG, 23 SEPTEMBER 1964

DANKBAARHEID

Die jaar is vinnig besig om ten einde te snel - oor bietjie meer as twee en 'n half maande begin die vakansie alweer, maar voor daardie tyd moet die eksamen nog eers afgehandel word.

Op sigself is dit glad nie nie baie dinge in die alledaag-so 'n lekker vooruitsig nie, se lewe as vanselfsprekend nie ? maar elke opdraande bet 'n As studente wat aan 'n Uni-afdraande aan die ander kant. versiteit met 'n leuse , ,In U Voor mens dit besef is 'n jaar Lig" studeer, hoop ons nie dat verby - dit klink amper on- dit die geval is nie.

moontlik dat die akademiese Die geleent4eid doen hom jaar al ten einde snel. As ons ook nou weer voor om die nou terugkyk na alles wat die nuwe Studenteraad wat ver-afgelope jaar gebeur bet, dit kies is, van harte geluk te maak nie saak op watter ter- wens. Ons vertrou dat u die rein nie, dan kan ons nie an- voile steun van die massa sal

ders as om met dankbaarheid geniet en dat u steeds sal teenoor die Skeppr vervul te poog, soos in die verlede om wees nie. Soveel dinge bet ge- die studentelewe aan hierdie beur en ons is nog 4eelhuids Universiteit in die regte rig-- is dit nie rede genoeg om ting te hou, nie dat onsself te besef dat ons tog maar net nie ook poog om dit te doen 'n stoffie aan die weegskaal is nie, maar daar moet tog 'n nie? 'n Vraag wat vandag baie touleier wees. Veral in so 'n gestel word, is: Aanvaar ons georganiseerde samelewing is

dit uiters noodsaaklik.

..

SU

ID-AFRIKAANSE SPOORWEE

AANTREKLI KE

LOOPBANE

D

i

e Suid-Afr

i

kaanse Spoorwee bied die volgende

aantreklike loopbane aan gegradueerdes:

Assistent- ingenieur

Metaalkundige }

Skeikundige Bestekopmaker Klerk (vir opleiding as

administratiewe amptenaar) lndien in besit van B.Sc. lng. B.Sc., B.lng. } (Stellenbosch) M.Sc. M.l:"'g. (Stellenbosch) Ph.D. D.Sc. B.Sc. Hons.-B.Sc. M.Sc.

}

Diploma Bourekening B.Sc. Bourekening M.Sc. Bourekening 'n Baccalaureusgraad wat 'n minimum studietydperk van drie jaar vereis

'n Honneursgraad (of 'n ge

-sertifiseerde verklaring dat die teoretiese deel van die magistergraad suksesvol vol

-tooi is) of 'n baccalaureus-graad wat 'n minimum studie

-tydperk van _vier jaar vereis

'n Magistergraad 'n Doktorsgraad Aanvangsalaris R2,250 p.j. R2,400 p.j. R2,550 p.j. R1,950 p.j. R2,100 p.j. R2,250 p.j. R1,950 p.j. R2,100 p.j. R2,250 p.j. R1,425 p.j. R1,650 p.j. R1 ,875 p.j. R2,025 p.j.

Nader besonderhede kan van die Hoofbestuurder, Kamer 39, Spoorweghoofkantoor, Johannesburg, verkry word.

WOENSDAG

,

23 SEP

TEM

BE

R 1964

Die Here sal heil verskaf. Nie aileen is dit die betekenis

van J esaja se naam nie maar

ook die inhoud van sy profe-siee. Die Here van die leer

-skare sal die Lig verskaf waar-in die mens moet wandel.

Hoe anders doen die Here dit. Soms heeltemal teen die planne van die mens in. Die mens kom in opstand daar-teen - by wil sy eie heil ver-skaf en da nso baie keer sonder God. In hierdie eie heilsb e-werking kom die mens tot hoogmoed en verhef by hom teen God. Hy vertrou op sy eie handwerk en verblind deur sy prestasie bemerk by nie

dat by van God vervreemd word nie. I.p.v. te verhoog,

JESAJA 2 : 5 en 22

verneder by homself. En in die diepste moeras van sonde en ongeregtigheid besef by nie dat by min werd is nie.

Dit was die geval met die Jerusalem waarin J esaja ge-leef bet. Maar di t is ook die geval met die wereld waarin ons vandag lee£.

In Jesaja 2 vind ons die skildering van twee J erusa-lems. Die een soos God dit

beplan en die ander een soos die mense dit beplan.

Die Jerusalem soos by werk

-lik is, is ver van God verwy-der al meen :;y inwoners dat bulle in God se lig wandel Min besef bulle dat die lig waarin bulle wandel eintlik duisternis is. Hule vertroue is gerig op die goud en silwer wat bulle land binnestroom. Hulle verwag heil van die leer en vloot wat bulle opge-bou bet. Perde en strydwaens moet bulle redding verseker. En boonop alles is bulle besig om bulle neer te buig voor af-gode. Afgode met hul eie han-de gemaak. Die skepsel bet

REDAKSIE

vir bulle God geword. So eng is Jerusalem se afdwaling en sonde dat J esaja sien hoe on-afwendbaar God se oordeel is.

God sal al daardie dinge wat so veel vir die mens be-taken, uitwis. Die hoe home

en berge sal gelyk gemaak word met die aarde. En as al die sterk en stewige dinge so val, wat is die mens dan tog dat met hom gereken kan word ? Hy is tog so min werd. Die lewensasem sit maar net in sy neus en kan enige oom-blik die mens deur die deure van die neus verlaat. Kan die mens dan nog enige vertroue op homself stel ? Belsis nie I Daar bly van sy eie heilsbe-werking niks meer oor nie. Al-les is vernietig.

Hier wys J esaja die pad aan : Kom huis van Jakob en laat ons wandel in die Lig van die Here. Kyk die vreem-delinge en heidene soek na die weg van die Here. En julie, uitverkorenes van God, wil jul eie weg bewandel. Tot julie skande bet die ander nasies en volkere die genade van God gaan soek terwyl julie dit ver-agtelik verwerp bet. Laat God julie heil bewerk en sorg net dat julie in Sy lig sal· wandel. Vervul net die roeping en taak wat Hy aan julie opgedpra bet.

Laat ons wat bevoorreg is om ons studie ,In U Lig" te kan doen, dit nimmer verag-telik weggooi nie. Dit kan ook aan ander gegee word. Ook in ons omgang in die hele lewe en nou in die studentelewe, soek die heil wat God vir ons bewerk bet. Die heilsbewer-king sonder God lei tot hoog-moed en bring Godsvervreem-ding mee. Vertrou op God en wandel in Sy lig. Dit is die heil wat Hy vir ons bewerk bet : Om in Sy Lig

te

kan wandel.

HoofredakteUI': Bennie Viljoen - Tel. X09.

AssistenthoofredakteUI': Gert de Ru - Tel. X096.

TegoieseredakteUI': Danie van Wyk - Tel. X041. NuusredakteUI': Gert Kriiger- TeL X09.

Sportredakteurs: Heinie Monster - Tel. X09.

Danie van Wyk - Tel. X041. Varia: Paul Steyo - Tel. X04l.

Adrj Griffioen - TeL X044..

Kunsredaktrise: Wllna KrUger - Tel. X044.

lntera.Divenitir: llumN YUl der Walt. - X068.

(EDMS.) BPK.

TOMSTRAA T 92

TELEFOON

1389

POTCHEFSTROOM

*

Mooi Wintermateriaal

*

Nomotta-wol in Voorraad

(3)

WOE~SDAG, 23 SEPTEMBER 1964

DIE

WAPAD

ILADSY

J

Nuwe

S.R.-Lede

Vir

1964-65

Nege nuwe lede sal in die termyn 1964/65 op die

Studenteraad

dien.

'n kort lewensskets van elkeen:

MEJ.

CE.CILIA SCHUTTE

dens kies.

Mej. Cecile Schutte, huiskomiteelid van Oosterhof, is

die 1964 S.R.-verkiesing as damesverteenwoordigster Vyf ander kandidate was ook genomineer.

ty-

ver-Cecile bet in 1961 gematri-kuleer aan die Helpmekaar

Donie van

Wyk

Reeds op skool bet mnr.

Hoerskool met eersteklas en onderskeiding in Wiskunde en

Duits. In dieselfde jaar word

sy ook tydens die

Republiek-Hier volg

Foto: Gisela Maiwald

Andries

du

Hoerskool Vrybrug

gematriku-leer. In 1959 skry£ by in aan die P.U. vir C.H.O. vir die

graa.d B.A. (Propedeuties),

wat by ook in 1962 behaal. Op die oomblik is by besig

met Th.B.-studie.

Op sportgebied speel by rug-by (1962), hokkie, krieket en sokker (1963 en 1964), terwyl

by ook op die jukskeibestuur

vir drie jaar dien.

Hy dien as J. V.-voorsitter

(1962-1963), asook op die

Af-deling en Bondsbode-redaksie,

op die redaksie van die Goue

Kandelaar in 1964, asook op die T.S.V.-bestuur vir

1964-1965. Ook dien by in 1964

as sekretaris van Korps, en maak die Thalia-toer van 1964 mee.

Foto: Fotokuns

der

D. J. (Danie) van Wyk sy gebalanseerde veelsydigheid getoon deur beide met ses

on-derskeidings te matrikuleer as· ook in die eerste rugbyspan en as hoofseun van die Hoerskool Jim Fouche te dien. Ook bet by vir die Vrystaatse skole-span gespeel en staan daar

vandag nog 'n atletiekrekord agter sy naam.

Plooy

~

A. le R. (Andries) du Plooy is op 22 Oktober 1944 te Flo-rida gebore. Hy matrikuleer

in 1962 aan die Hoer

Gim-nasium Potchefstroom, waar

by as prefek en koshuishoof-seun gedien bet. Reeds bier

bet by hom as 'n veelsydige sportman bewys deur vir sy skoal se em·ste rugby- krieket-en atletiekspanne op te tree.

Kobie van

Walt

Nadat by hom reeds as veel-sydige sportman en

studente-leier op talle gebiede uitge-wys bet, is mnr. L. J.

(Ko-bie) van der Walt verkies as voorsitter van die plaaslike

A.S.B.-tak en verteenwoordi-ger van die A.S.B. op die

Studenteraad In 1962 skryf by in vir die

graad B.Sc. aan die P.U. vir C.H.O. In dieselfde jaar speel hy vir die Puk onder-19A,

as-ook vir Was-Transvaal

onder-Foto: Fotokuns 19. In 1963 dien by as voor-sitter van die Tweedejaarsko-mitee, kaptein van die

onder-19A's asook op die Wapa.d. ln

1964 speel by vir die eerste-span asook Wes-Transvaal on-der-20, terwyl by Wee-Trans-vaal ook op atletiekgebied ver-teen woordig. Terselfdertyd dien by ook op die W a pad en die Rasper. Verder woon

by in 1963 en 1964 die

A.S.B.-kunsfeeste by as lid

van die volkspele-demonstra-siegroep.

Lou

van

Wyk

In die persoon van Lou van Wyk kry die Algemene Be· stuur vir Kuns en Kultuur 'n

verteenwoordiger op die

Stu-denteraad wat bekend is vir sy ywer en oorspronklikheid.

Op die terrein van Kuns en Kultuur bet by waardevolle werk verrig afl voorsitter van

die Diskoteekkomitee,

addisio-nele lid van Alabama,

penning-meester van die Skaakklub. Hy bet twee keer op die

re-daksie van die Pukkie gedien, eers as penningmeester en in

1963 as redakteur. In 1962

was by ook penningmeester van

die A.S.B. en lid van die

A.B.KK.

Hy is vir die tydperk 1963

op die Studenteraad verkies as

penningmeester maar bet aan

die einde van die jaar bedank.

Aan die einde van die jaar

verkry by die B.Comm.-graad

met onderskeiding in Handel,

Geld en Bankwese en in

Eko-nomie. Op die oomblik is by

besig met die graad B.Comm.

(Honns.).

Foto:

J unior-Bua·gemeester van Johannesburg verkies.

In 1962 skryf sy in by die

Puk en is van voorneme orn volgende jaar Wiskunde Hon-neurs aan te durf.

Cecile bet haar in die

stu-dentelewe onderskei deur in

1963 as addisionele dam'3sl irl

op die A.S.B. verkies te word en ook lid te word van die

huiskomitee van Oosterhof. Cecile bet ook as waarnamer

van die plaaslike A.S.B.·t?k die 1964 A.S.B.-kongres op

Potchefstroom bygewoon. Op sportgebied bet sy 'n a!,-tiewe belangstelling in tenn!s.

REIN IE

Hy skry£ in 1963 in aan die P.U. vir C.H.O. vir die graad B.A. (Propedeuties). Ag-tereenvolgens speel hy onder-19A en onder-20A,

laasgenoem-de ook vir Was-Transvaal. Hy dien op die Tweedejaarskomi-tee asook op die bestuur van Korps gedurende 1964. Vir die termyn 1964-1965 is hy gekies

as ondervoorsitter van die

J. V .-Concordia.

LOU

AU CAMP

Mnr. L. D. (Laurens)

Au-camp bet in 1958 aan die

MONSTER

Reinie Monster is op 16 Augustus 1942 in Johannesburg ge-bore. In 1960 voltooi Reinie sy skoolloopbaan aan die Helpme-kaar Hoer Seunskool.

Reeds op skool bet by op die gebied van sport uitgeblink. In 1960 word by ingesluit in die Transvaal!le Afrikaanse Hoerskole krieketspan.

In 1961 skryf mnr. Monster

in aan die Universiteit van Pretoria vir die graad B.A. In 1962 sit by sy studies voort aan die P.U. vir C.H.O. en behaal die graad B.A. in 1963. Mnr. Monf!ter bet hom reeds a.s leier uitgewys bier aan ons

universiteit. In 1963 word by

en tree op as toerleier met die

toer na. die Boland.

Vanjaar bet hy ook op die Waparedaksie gedien as

sport-redakteur.

Uit bogenoemde blyk dit

duidelik dat Reinie ook 'n waardige en bekwame lid van die studenteraad sal wees -'n man wat hom reeds

uitge-wys bet in die studentelewe.

Foto: Fotokuns

Op 17 Maart 1942 is by te Edenburg gebore. In 1959 ma-trikuleer by aan die Hoer-skool Voortrekker in Pieter-martizburg. Reeds op skoal het

by hom as 'n veelsydige sport-(Vervolg op Bladsy 4)

MOENIE KANSE VAT NIE

Kies

FOTOKUNS

vir

PORTRETTE

en

GROEPFOTO'S

MAAK 'N AFSPRAAK

SKAKEL NET 3185

as sekretaris van die

krieket-klub gekies en word kaptein in 1964.

Ook op die gebied van kul-tuur bet mnr. Monster hom uitgewys. In 1963 toer by saa~ met die Thalia

Toneelverem-ging na S.W.A. en speel ook

een van die rolle en in 1964 71ord by as voorsitter verkies

BIERMANSKAP!

LEE U P L E

·

S I E R!

(4)

BLADSY

-4

DIE WAPAD

WOENSDAG, 23 SEPTEMBER 1964

Nuwe

Besture Van Die Onderliggame

Die volgende

besture van

die

verskillende onderliggame

van A.B.K.K. en die S.S.B.

vir aanstaande

jaar is verlede Pinsdag

v.erkies:

S.S.B.

STOEI Kaptein: J. J. Brand. OjKapt.: J. J. Viljoen. Sekr.: F. Erasmus. Penningm.: R. F. Botha. Add. lid: D. Bosman.

S.S.B. verteenw.: J. J. Brand en F. Erasmus. GIMNASTIEK Voorsitter: W. J. Putter. Kaptein: P. W. Vorster. Kapteine: H. v. d. Walt. Sekr. Penningm.: G. Strydom. Add. ;\fanslid: T. v. d. \\'alt. Add. Dameslid: B.. de Klerk.

JUKSKEI Kaptein: J. van Vuuren. OJKapte.: l.Iej. D. Eloff. Penningm. L. Fouche. Sekr.: T. v. d. Walt.

Add. Lede: E. v. d. l-lerwe en J. Welding. TAFELTENNIS Kaptein: P. l-Iarais. Kapteine: B. Brits. Rekr.: l'. v. d. Walt. Penningm. \V. Frauendorf. Add. lede: L. v. d. \Yalt, A. Hossouw, \\r. Bo man, G. Uys, S. de Kock. SWEM DAMESHOKKIE Kapteine: S. Swanepoel. 0 /Kapteine: R. Alberts. Sekre. : M. Kotze. Add. lid: D. Snyman. Penningm. : l\1. Hattingh. PLUIMBAL Kaptein: P. Kruger. 0 JKapt.: T. Khiin. Sekr. : H. de Klerlc Penningm.: N. du Preez. Add. lede: J. de \\'et, l\1.

Kruger, W. van Kralingen.

ATLETIEK

Voorsitter: l\lnr. K. Bosman. OJVoors.: ~lnr. F. van Zyl. Kaptein : P. Botha. 0/Kapte.: L. Human. .Penningu1. : C. v. d. \\'alt. Sekr.: J. Viljoen. .\dd. dUJueslid: E. Bos. ,\.dd. I\lanslid: \V. Coetzee. RUGBYKLUB President: Prof. S. P. van

der Walt.

Yo01·sitter: Prof. H. Venter. OJVoors.: Mnr. J. Schutte. Kaptein: J. Viljoen. ·

0/Kapt.: Kobie v. d. Walt. Sekr. : H. van Zyl.

Penningm. : D. Tromp. Add. lid: P. du Plessis.

MANSHOKKIE Kaptein : P. Kempf. 0/Kapt.: B. Snyman. Sekr.: J. v. d. Walt. Penningm. : A. du Plessis. Add. lid: P. Mulder.

SKERM

Voors.: N. Coetzee. Kapt.: J. H. v.d. Walt. Penningm.: S. Green.

Add. Lede.: G. H. Kuhn. SOKKER

Kapt. : J. van Wyk. Sekr. : M. Pretorius. Penningm.: J. v. Graan. Add. Lede: J. du Plessis

P. van Vuuren.

A.B.K.K.

DE BAT Vo01·s.: A. S. de Beer, ofVoors.: C. ·F. de Villiers. Sekr. : E. E. Theron . Penningm.: G. S. Labuschag-ne.

Add. Lede. : D. Wijnbeek, E. M. Viljoen. SKAAK

Vom·s.: N. Vreken. o/Voors.: A. Neethling. Sekr. : F. Coetzee. Add. Lede. : Z. Joubert.

K. Smith. ALABAMA \'om·s.: C. Nel. o/Voors.: J. v. Rensburg. Sekr.: K. Grobler. Penningm. : S. Couradie. Add. Lede: H. Badenhorst,

R Smith, S. Kruger. VOLKSPELE Leier: N. v. d. Merwe. Onderleier: J. Jooste. Leidstr.: M. Vorster. Sekr. : B. de Klerk. Org.: S. Venter. Penningm.: J. A. Kruger. Add. l\Ians.: J. Schutte. Add. Dames.: W. le Roux.

T. Gem·e. THALIA Voors. : J. Breedt. o/Voors.: H. Viljoen. Sekre. : A. Griffioen. Penningm.: J. Schutte. Add. Lede :N. Vreken,

T. Kuhn R. v. d. Walt.

Jona Viljoen wat herkies is as Rugbykaptein.

Foto: Fotokuns

LEIERS VAN NUWE

HOOFLIGGAME

Die nuwe besture van

Studenteraad is as volg:

S.S.B.

Voors. : R. Monster. o/Voors.: D. van Wyk. Sekr.: P. Kempf£.

Penningm.: J. van Vuuren.

A.B.K.K.

Voors. :N. v.d. Merwe. Sekre. : M. du Plessis.

Penningm.: A.S. Labuschagne

A.S.B.

Vo01·s.: K. v.d. Walt. ofVoors.: F. van Rensburg Sekr. : B. de Klerk.

Org.: J. Schutte. · Penningm. : D. Steyn.

die vier hooUiggame van die

Mans Add.: S. Venter, J. v. Rooy, J. Bradley, C. van Ryssen.

Dames Add.: M. Vorster, M. du Plessis. S.R. Vertw.: K. v.d. Walt, F. van Deventer. K.V.V. Voors.: L. Aucamp. ofVoors.: A. le R. du Plooy. Sekr.: P. Kempf. Org.: G. Coetzee. Mans Add.: J. P. L. v.d. Walt, A. Mulder, B. Steyn, J. Breedt.

Dames Add.: l\1. Vorster, R Smith.

Knptein: Q. Hakke teeg. Kapteiue: A. du Plessis. Sekr .. L. v. d. Walt. Penningm. : A. du Plessis. Sekr.: L. v. d. Walt. Penniugm.: F. Botha. TENNIS Kaptein: P. v. d. Walt. 0/Kapte.: H. Dreyer. Sekr.: D. Smith.

Nuwe

S.R.-Lede

Vir 1964-65

"\.dd. lede: V. Steenkalllp, R.

de I\.lerk.

KRIEKET Kaptein: W. Raux.

OJKnpt.: Lappies Labuschag· ne.

Sekr. . K. Viljoen. Penningm.: S. Venter. Add. lid: R l-Ionster.

JUDO Voorsi tter : ;\I. Roode. Oj\'oors.: C. Jordaan.

Sekr. Penm.: S. v. d. Walt. Add. lede: .\.. de Jager, l\J.

Laurens.

PARKSIG

El EN DOMSAGENTSKAP

*HUlSE * PLASE * PLOTTE * BESIGHEDE * STANDPLASE

Vir 'n eerlike transaksie sien of bel

1486 Na-ure 2054

(Eienaar: G. Schoonhoven)

Penningm.: P. v. d. Walt (Jnr.).

Add. lede: J. v. d. Walt, Lappies Labuschagne, l\1.

Vorster. KORFBAL

Kapte. : L. Human. ojKapte.: E. Bos. Sekt-e. : S. ~Ioodie. Add. Lede. : ~I. Uys,

sing.

J. \\'i

s-Mnr. Hannes van der Walt

die nuwe Redakteur van die

Besembos.

GISELA

MAIW

ALD

Fotograaf

en

Fotografiese Dienste

T

OMSTRAAT 100

POTCHEFSTROOM

TELEFOON 315

KERKSTRAAT

106

(Vervolg van Bladsy 3) man uitgewys deur in beide die skool se eerste rugby- en -krieketspanne te speel. Ook was by 'n prefek. In 19GO gaan by na die Lugmaggim-nasium te Valhalla.

In 1961 skryf hy in vu· die Graad B.A. (Propedeuties) aan die P. U. vir C.H.O., wel-ke graad by in 1963 behaal. Op die oomblik is by in ge· skryf vir Th.B.

In sy eerste jaar is hy kap· tein van die onder-19A rug-byspan, en speel ook vir Wes-Transvaal. V anaf sy tweede jaar speel by pal vir die Puk se eerste rugbyspan. Erekleu-re is so pas aan hom toege· ken.

In 1962 dien by op die Ge-selligheidskomitee; in 1963 op die Vreugdedagkomitee en Goue Kandelaar en Korps ; in plaaslike A.S.B., op die hoof-bestuur van die A.S.B. as direkteur vir Kulturele Aan· geleenthede, asook op die kos-huiskomitee van Dawie Du Plessishuis.

Nico van der

Mer

we

Reeds vanaf sy jeug bet mnr C. N. (Nico) van der Merwe hom geopenbaar as toe-gewyde kultuurman en organi·

Die winkel

vir die

Bruid en

haar gevolg

seerder. Daarom ook dat sy verkiesing as voorsitter van die A.B.K.K. en verteenwoor-diger van die A.B.K.K op die Studenteraad te verwelkom is. Hy matrikuleer aan die Hoerskool Sentraal, Bloemfon-tein, in 1960. Hier bet hy deelgeneem aan die skoolorkes, kunswedstryde; toneel, volk -spele asook aan atletiek.

In 1961 skryf by in aan die P.U. vir C.H.O vir die graad B.A. (Propedeuties). Reeds vanaf sy eerste jaar speel by in die Alabama-orkes. In 1962 gaan by toer saam met Alaba-ma, en dien ook in die Volk-spele-demonstrasiegroep. Ge· durende 1963 is hy op die

re-daksie van die Rasper, orga-niseerder van die J. V. en woon die A.S.B.-kunsfees by as lid van die V olkspeledemons trasie-groep. Gedurende 1964 dien hy op die besture van die A.S.B., A.B.K.K., Volkspele, J.V Deo Gloria, Rasper, as-ook as organiseerder vim die AfdelingSbestuur van die J.V., en woon sy tweede A.S.B.· Kunsfees by.

Foto: Gisela Maiwald

COENIE NEL

Mnr. C. F. (Coenie) Nel is op 13 Oktober 1942 te Johan-nesburg gebore.

Hy matrikuleer in 1960 aan die Kensingtonse Hoerskool.

In 1961 skryf by in aan die

P.U. vir C.H.O. vir die graad B.Comm, welke graad hy teen die einde 1963 behaal. Tans is by besig met y Hon-neursgraad. In 1962 toer by saam met Alabama, en in 1964 saam met Thalia. Hy speel hokkie terwyl hy ook met die afrigting van hokkie vir skoolkinders help.

Die W apad word gedruk deur Enslins, Potchefstroom. Eienaars en uitgewers: Die S.R. van die

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Karolinska University Hospital L5:03, Stockholm, Sweden (JR); University of Chicago Medical Center, Chicago, IL (OIO); UCLA Schools of Medicine and Public Health, Division of

Results of a recent US single- centre study using gravimetric IV workflow software system showed an error detection rate of 7% in 15 843 doses prepared in an oncology

Chapter 4 Estimated GFR decline as a surrogate end point for kidney failure 59 American Journal of Kidney Diseases 2014 Feb;63(2):244-50. Chapter 5 Is chronic dialysis the

The current established trial end points in CKD are a mixture of a filtration based end point (doubling of serum creatinine or eGFR slope) and overall function of kidney

In the pooled dataset, a multivariable linear regression showed that higher baseline eGFR, male gender, diabetes status, steeper eGFR slope,

In addition, as we showed in this study, if the beneficial effect of the intervention is greater in patients with a faster rate of eGFR decline, the time to overcome an

After left rTMS, increased network contributions were observed for the right superior temporal gyrus to the auditory- sensorimotor network, the right inferior gyrus to the

Confirming our primary hypotheses, we found a significant improvement of negative symptoms as measured with the SANS after 3 weeks of 10 Hz bilateral rTMS of the DLPFC up