• No results found

The utilisation of group work by social workers at NGOs in the implementation of family preservation services

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "The utilisation of group work by social workers at NGOs in the implementation of family preservation services"

Copied!
170
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)
(2)
(3)
(4)
(5)
(6)
(7)
(8)
(9)
(10)
(11)
(12)
(13)
(14)
(15)
(16)
(17)
(18)
(19)
(20)
(21)
(22)
(23)
(24)
(25)
(26)
(27)
(28)
(29)
(30)
(31)
(32)
(33)
(34)
(35)
(36)
(37)
(38)
(39)
(40)
(41)
(42)
(43)
(44)
(45)
(46)
(47)
(48)
(49)
(50)
(51)
(52)
(53)
(54)
(55)
(56)
(57)
(58)
(59)
(60)
(61)
(62)
(63)
(64)
(65)
(66)
(67)
(68)
(69)
(70)
(71)
(72)
(73)
(74)
(75)
(76)
(77)
(78)
(79)
(80)
(81)
(82)
(83)
(84)
(85)
(86)
(87)
(88)
(89)
(90)
(91)
(92)
(93)
(94)
(95)
(96)
(97)
(98)
(99)
(100)
(101)
(102)
(103)
(104)
(105)
(106)
(107)
(108)
(109)
(110)
(111)
(112)
(113)
(114)
(115)
(116)
(117)
(118)
(119)
(120)
(121)
(122)
(123)
(124)
(125)
(126)
(127)
(128)
(129)
(130)
(131)
(132)
(133)
(134)
(135)
(136)
(137)
(138)
(139)
(140)
(141)
(142)
(143)
(144)
(145)
(146)
(147)
(148)
(149)
(150)
(151)
(152)
(153)
(154)
(155)
(156)
(157)
(158)
(159)
(160)
(161)
(162)
(163)
(164)
(165)
(166)
(167)

152

5.2. Beskryf die tipe dienste wat U lewer aan risiko gesinne om die verwydering van hul kinders te voorkom.

_______________________________________________________________________ _______________________________________________________________________ _______________________________________________________________________ 5.3. In U gevallelading watter maatskaplike werk intervensie metode benut U die meeste

wanneer U gesinsinstandhoudingsdienste lewer?

Maatskaplike Werk Metode Merk met ‘n X Gevallewerk Groepwerk Gemeenskapswerk

6. BENUTTING VAN GROEPWERK TYDENS DIE LEWERING VAN GESINSINSTANDHOUDINGSDIENSTE

6.1. Hoe benut U groepwerk as ‘n intervensie metode tydens die lewering van gesinsinstandhoudingsdienste? _______________________________________________________________________ _______________________________________________________________________ _______________________________________________________________________ _______________________________________________________________________ _______________________________________________________________________ 6.2. Dui aan die tipe groep wat U die meeste benut tydens die lewering van

gesinsinstandhoudingsdienste in U gevallelading.

Tipe Groep Beskrywing Merk met ‘n X

Terapeutiese groep Bevorder die persoonlike verandering in ‘n kliënt se begrip van hulself.

Beradingsgroep Ontdekking en leer van groepslede wat in soortgelyke situasies is om belangrike besluite of moeilike probleme te kan aanvat. Ondersteuningsgroep Die verbetering van groepslede se vermoëns deur ondersteuning vanaf ander groepslede wat soortgelyke uitdagings ondervind. Opvoedkundige

groep

Ontwikkeling van groepslede se kennis en vaardighede ten einde ‘n uitdaging of geleentheid aan te spreek.

Ander? Spesifiseer.

(168)

153

6.3. In U opinie watter groepwerk model vind U die toepaslikste wanneer groepwerk benut word tydens gesinsinstandhoudingsdienste?

Groepwerk model Beskrywing Merk met ‘n X

Remediërende model

Benut die groep as ‘n konteks en metode vir die verandering van afwykende gedrag in disfunksionele individue.

Wedersydse of bemiddeling model

Word benut as ‘n metode om geskille tussen twee of meer partye op te klaar, waar die maatskaplike werker optree as die bemiddelaar tussen partye wat onderhandel om ‘n beskikking te bereik.

Ontwikkelings model

Groepe verken, verbeter en ontwikkel die vermoëns, kennis en vaardighede van groepslede deur middel van onderlinge hulp en kontak met groepslede in

soortgelyke situasies ten einde ‘n uitdaging of situasie aan te spreek.

Maatskaplike doel model

Ontwerp om belangrike sosiale winste vir die groep te bring deur sosiale probleme wat verband hou met ‘n gemeenskap se ontwikkeling en groei aan te spreek. Ander? Spesifiseer.

6.4. Wanneer U groepwerk tydens gesinsinstandhoudingsdienste implementeer:

Merk met ‘n X

Bedryf U aparte groepe vir gesinslede, byvoorbeeld ‘n groep met die ouers en een met die kinders

Verwys U sommige gesinslede vir groepe buite U organisasie, byvoorbeeld ‘n ouer groep by ‘n kliniek of hospitaal

(169)

154

6.5. Dui die twee voordele aan van groepwerk as ‘n maatskaplike werk intervensie metode om gesinsinstandoudingsdienste te bevorder in U gevallelading.

Voordele van groepwerk Merk met ‘n X

Groepwerk voorsien die maatskaplike werker met die

geleentheid om risiko gesinne te identifiseer in hul gevallelading en hulle effektief te betrek by dienslewering, deur in

samewerking met kliënte gesinsbehoeftes te identifiseer,

toepaslike doelwitte te ontwikkel en moontlike hulpbronne in die gemeenskap te identifiseer.

Groepwerk is ‘n positiewe en optimistiese manier om met risiko gesinne te werk, deur ‘n veilige plek te skep waar hulle nuwe vaardighede kan oefen en die nodige motivering en hulp kan ontvang om ‘n positiewe verandering in hul lewens te maak. Groepwerk is ‘n tyd en koste effektiewe maatskaplike werk intervensie metode om gesinsinstandhoudingsdienste te bevorder.

Groepwerk is veral relevant tydens die lewering van

gesinsinstandhoudingsdienste waar dit die maatskaplike werker se doel is om kliënte te voorsien met opvoeding, isolasie te verminder, sosiale aksie te bevorder en ondersteuning te bou.

6.6. Dui aan die twee struikelblokke wat U die meeste ervaar wanneer U die groepwerk metode benut.

Struikelblokke Merk met ‘n X

Motiverings Kwessies: bv. weerstand van groepslede; hoë vlakke van wantroue tussen groepslede en/of die maatskaplike werker; groep doelwitte is nie in ooreenstemming met groepslede se doelwitte nie.

Lewensdruk Kwessies: bv. probleme met die ontwikkelings fases van groepslede, soos ouers met klein kinders wat dit onmoontlik vind om groepsessies by te woon of probleme wat verband hou met die betrokkenheid van tieners.

Lewenspatroon Kwessies: bv. sekere tye van die dag, week, maand of jaar wat ‘n impak op die groep sessies kan hê weens die betekenis van die dae vir groepslede, soos vakansie dae of verjaarsdae.

Kulturele Kwessies: bv. probleme wat verband hou met taal, waardes en/of ander kulturele hindernisse van groepslede.

(170)

155

6.7. In U opinie, watter ander struikelblokke word in U organisasie ervaar wanneer U die groepwerk metode tydens gesinsinstandhoudingsdienste benut?

________________________________________________________________________ ________________________________________________________________________ ________________________________________________________________________ ________________________________________________________________________ ________________________________________________________________________ ________________________________________________________________________ Enige ander kommentaar.

________________________________________________________________________ ________________________________________________________________________ ________________________________________________________________________ ________________________________________________________________________

Dankie vir U deelname en samewerking. Josane van Huyssteen

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

In South Africa a number of functions have been delegated to local government by either Central andlor Provincial Government. These functions may vary between

If the alternative conclusion referred to above is accepted namely that the disputed functional area falls under "municipal planning" in part B of schedule 4 and

This article focuses on the impact of flood disasters on the built environment, and how lessons and experiences drawn from previous flooding events can be an impetus for

For the announcement size however, economic theory suggests that the relative announcement size should give a significant negative abnormal return for the issuing

The potentially moderating variable (importance of the compliment domain) was measured for the two groups that received a compliment.. of 50 different nationalities. No

Therefore, we studied different dimensions (i.e., affective, normative, and continuance) of organizational commitment of volunteers and paid workers in a nonprofit organization..

The findings suggest that the key differences in the implementation of the Natural Sciences curriculum and the variation in the provision of OTL to standard 7 learners

eerste instansie dat die staatsburger in die geleentheid gestel word om aktief deel te neem aan die ganse politieke proses; nie slegs pas- sief in die sin dat hy onderdaanskap besit