KLEURGLASPANELE VAN DIE
ORANJE HOTEL
D .A . v.d. Bank
K oerantberigte oor die sloping van die O ranje Hotel in St. A n d re w s tra a t, B lo em fo n te in en die aankoop van die glaspanele in die hotel deur die N asionale M useum , het seker die b ela n g ste llin g van menige B lo em fo n te in e rs geprikkel.
Die o o rspron klike gebou w a s die w o o n h u is van George Home en het as Home Cottage bekend gestaan. In die sestigerjare van die vorige eeu is d it gekoop deur A rth u r W illia m Beck, 'n s w a e re n vennoot van G.A. Fichardt. Die naam Home Cottage is m ettertyd verander na Home V illa , w a a rs k y n lik nadat Beck d it vergroot het. Die datum 1 8 9 2 w a t op twee van die ru ite voorkom , skep die in d ru k dat die h uis m o o n tlik in hierdie tyd vergroot is en dat die kleurglaspanele toe
ingesit is. V olgens n ke nn isg e w in g in The F rie n d van 1902 het Home V illa bestaan u it "a m a g n ific e n t e n tra n c e h a ll, six te e n ro o m s, kitchen, pantry, scullery, larder and c e lla rs "
A.W . Beck het die stad in 1900, tydens die Tweede V ryh eidso o rlo g, verlaat en Home V illa is na sy vertrek as lo sie shu is gebruik. Nadat d it verander en n u u t gem eubileer is, is die naam in J a n u a rie 1 9 0 4 verander na Q ue e n ’s Hotel met B arnett Levy as die nuw e eienaar Die hotel het hierna k o rt-k o rt van eienaar verw issel O nder andere w a s Lionel N athan en A rth u r Barker, Tom C onnor en Percy Fischer, eienaars daarvan. In 1945 is die hotel gem oderniseer en die naam verander na O ranje Hotel.
Die in g a n g sp o rta a l van die Q ueen's H o te l fongeveer 1 9 2 0 )m et die kenmerkendegem akstoele, p a lm sta a n d e rse n jag tro fe e van did ty d perk
Die panele w a t die in g an g spo rta al van die eetkam er geskei het, het besonder goed bew aar gebly en slegs enkele van die ruite en loodraam pies ontbreek of is beskadig K leur- en bra nd skild e rg la s u it hierdie tydperk w a t nog behoue gebly het, kom ine nke le openbare geboue voor, soos bv. die V ie rd e R aadsaal, die S po o rw egburo en die Ou Presidensie. W a t die panele van die O ranje Hotel bet ref, is dit sekereen van die m in gevalle w a a r d it op so 'n groot skaal in n p riv a a tw o n in g geinsta lle er is. Dit is van die m m o o r b ly w e n d e v o o rb e e ld e va n I a a t - R epublikeinse w o n m g m te rie u rs .
G ebrandskilderde glaspanele (detail)
Die Queen's H otel tn 191 1, met die S o u th e rn Life-gebou in M a itla n d s tra a t s/gbaar agter die hotel.
A fgesien van die datu m , 1892, en die letters "E.H " w a t op twee van die ruite gegrafeer is, kon daar geen verdere besonderhede o m tre n t die oorsprong opgespoor w o rd me Interessant- heidshalw e kan lets meer oor die proses van b ra n d skild e rin g ("e n a m e llin g '') gese w o rd , 'n M o tie f is op helder of k le u rg la s ru ite geverf met n m e n g s e l v a n g e p o e ie rd e k le u r g la s , n sm e ltm id d el ■(bv boraks) en olie D aarna is die glasplaat of ru it in 'n m o ffelo o nd (" m u ffle k iln " ) gebrand sodat die kleure in die glas insm elt M et die aankoop van hierdie unieke kleur- en b ra nd skild e rg la s is die b ew a rin g daarvan vir die nageslag verseker Die M u se um beplan om hierdie panele in die toekom s u it te stal — m o o n tlik as deel van die gew ilde straattoneel
S ie n agterb/ad. ©
B IB L IO G R A FIE
SCHOEMAN K B lo e m fo n te in die o n ts ta a n van 'n stad. 1846- 1946 Kaapstad, 1980
SCHOEMAN K , Vrystaatse e r/e n is b o u w e rk en geboue in die 19de
eeu Kaapstad. 1 982 The B lo e m fo n te in Post. 1 9 0 4 The F rie n d 1902 1903. 1911
The O range R iver co lo n y an illu stra te d , h is to ric a l, descriptive. & c o m m e rc ia l re vie w Cape T ow n 1905
W ILLS. G The "Country L ife " pocket book o f glass