• No results found

Personalia: nuwe personeel

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Personalia: nuwe personeel"

Copied!
1
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

Entomologies gesproke het die m aaginhoud- analises weer tot gevolg gehad dat verskeie belangrike anw inste by die hoof snuitkew er- versameling van die M useum gevoeg kon word, terw yl daar ook 'n aantal insiggewende ver- spreidingsrekords bekom is. Van die nuwe sn u itke w erin lig ting w a t op die manier verkry is, verdien twee gevalle spesiale vermelding: — E u retus a u r iv illii is 'n relatie w e klein

snuitkew ertjie met 'n ronde agterlyf, 'n vernoude borsgedeelte en stewige bene wat, met die eerste oogopslag, 'n mens sterk aa n 'n spinnekop laat dink. Sedert die kewertjie amper 'n honderd jaar gelede beskryf is, was daar, tot en met die aanvang van die studie op voelmaaginhoude, net drie van hulle aan die wetenskap bekend en het niemand iets om trent hulle verspreiding en lewensge- woontes geweet nie. Die getal is nou verdubbel nadat 'n verdere drieeksem plare uit die mae van 'n Ludwigse Pou en 'n Sw art Kornaan vanaf onderskeidelik P hilipstow n en F l o r i s b a d b e k o m i s. B e h a l w e d i e belangrikheid van die aanw inste self, weet ons ook nou iets om trent die geografiese en

seisoenale verspreiding van die kewers, asook w a t hulle habitatvoorkeure is.

— Snuitkewers met die naam Hypocolobus is volop in die suidwestelike Kaapprovinsie en Nam akwaland en die vermoede was dat hulle fe itlik tot hierdie gebiede beperk is, met slegs 'n paar verspreidingsrekords bekend vanaf die ooskusstreke van die land, 'n Enkele

Hypocolobus eksemplaar uit die maag van 'n

Ludwigse Pou w at in die P hilipstow n- om gew ing versamel is, verbreed egter nou die v e r s p r e i d i n g s g e b i e d van hi er di e groep snuitkew ers met 'n paar honderd kilom eteren stel ons in staat om in 'n spesifieke teikengebied na nog meer van hulle te kan gaan soek.

By gr ot er n a v o r s i n g s i n s t a n s i e s nei g die verskillende departemente meer en meer om geisoleerd van mekaar te werk — partykeer ten koste van w e ten skaplike o n tdekking. Die navor si ngswaar de van in te rn e o n d erlin ge s k a k e l i n g e n s a m e w e r k i n g t u s s e n museumdepartemente, soos hierbo uitgewys is, kan dus nie oorbeklemtoon w ord nie. ifrrfni

PERSONALIA

NUWE PERSONEEL

V./.n.r.: Mej. A.A. Lom baard(Tikster), mev. E.M . du Toit (Tegnikus: Plantkunde), mev. I.M . S w a rt (Adm inistrasie), mej. A-R. P ien aar (Sekuriteit: Raadsaalj. mej. L. G au m (Tegnikus: O liew enhuis), mej. R. Esterhuizen (Tegnikus: Rotskunsj, m nr. J. W elm an (Paleontoloog), mev. K.G. Verster (Bibliotekaressej.

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

De cirkels waar- mee Escher zijn patroon gemaakt heeft, staan in die meetkunde bekend als 'equi- distantielijnen', maar van al die geleerd- heid had Escher geen

Die spreker wat die toespraak hou, maak van gesigsimbole ( gebare en mimiek) en gehoorsimbole ( spreektaal) gebruik. Oor die vereiste vir goeie spraakgebruik het ons

Alhoewel die Stadsraad van Vereeniging eers in 1932 regulasies uitgevaardig het wat die huisvesting van swart mense in die blanke gebied moes reguleer, is dit

De heer Rhodes se: "dat hij, v6ordat hii de zaak wilde zien uitmaken, eerst verlangt te weten dat de "fatsoenlike" Hollands- sprekende bevolking voor de zaak was,

Om hierdie eise suksesvol te kan hanteer, behoort onderwyskandidate wat oor die gewenste persoonseienskappe vir doeltreffende onderwys beskik, tot die onderwys toe te

Table 2: Median total expected waiting time from referral by GP to treatment, by specialty, 2020 (in weeks) Table 3: Median patient wait to see a specialist after referral from a GP,

Policy recommendations to mitigate the physician shortage emphasize on increasing enrolment at medical schools, improving the distribution of physicians in urban and rural areas

Toe dit in Augustus 1877 blyk dat daar 'n groot tekort op die Patriot is en die voorsitter, ds Du Toit, moedeloos wou word, het Hoogenhout die G.R.A. moed ingepraat, want van