• No results found

Die O.B. Jaargang 6, no.23

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Die O.B. Jaargang 6, no.23"

Copied!
8
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

Gcrcgistreer

an.,

die Jioofposl.:aJ

.l

O

r

as 'n 1\uu.:

Jrg. 6. I<aapstact, Woensdag, 7 Mei 19,17. l'\r. 23.

MI

ll

llllU

~

fr

~

rr

V

«ll

«JJ

n

!P

e

~

V

({J)e(D~

~

e~ft

~

k

(D)r

te

Die l'•Urtister vnn Landbou, mnr. J. G. N. St.rauss, het verlede Yrydag in die Senaat aangclwndig dat die Unie hienlie jaar weer groot \·ocdseltelwrte sal ondervind.

a.jgesien word uan die rant!JOC -nel'ilb!JSplc.,·t w,eqns clie ,ve?·be -terdc" voeclscl1Josisi.c.)

®@~

~~UJL

B~~!(Jr

Die uitYinding Yan die radio cleur· die H:tllaanse wetens ltap-likc Marconi iil onlangs hertlcnl'

~-{-,.., ~~f:~ ~~;.

op die vyftig:;tc vcrja.anlag- van die Marconi-maatskappy. 'n ~' Groot aantal historieso stuld>c t-uit die gesl<ietlenis van tlie ra-dio-telegntfie !s by die

g-l'leent-hcitl ten ioongcstel. L!nks op die foto staan die seun van die uih•inder, :\Inrchese 1\Iarconi,

:;aan1. met clio YOorsitter· \'Un die maa.tsl<.nppy by een van (lie

ap-pa~:ate.

Hierdic gebeurtenis r·ocj) 'n l.Jaic interc.!.sante felt in verband met pres. Kruger in hcrinne -J·ing. D!e l.Jcslmldiging wat.

soms teen <lie President ingel.Jring word dat hy dan bekrompe sou gewecs het, kan nou-liks doelireffender wccrle word as die noem van die foit da.t lly die hee! ee•·ste radio-tcle -graiiese toes tel wat ::\larcon.i o p die mark g-ebring hot, vir die vel'(lcdiging vna die S uid-Afril,annse Republic!' Iaat koop het. 'n Gcdeelte van die apparaat is vantla.g nog in die Ool'logsmuseum, Bloemfontein, tc sien, terwyl die under deel glo by 'n priYate persoon ercns

aan die Rand moot. wecs. Die toestel het lwrt voor die Tweede Vryheidsoorlog aangekom, maar !>on ongelulddg weens 'n fout met die gloeilampies nie in die oorlog diens doen nie. 'n Groot bedrag is later deur tlie 1\tarconi-maatslcappy aangebied vir die ioruglwop van hier-ilie museumsh1k, dog dit is Yan die hand ge\\'ys.

vVat brood betrcf, het hy g

c-se dat d-aar 2,000,000 sal<l<e

me21 ingevoer sal moet wo1·d sodat daar geen spral;:e van wit brood kan wees nie, en die

publici< s::tl alles in sy vermoc moet •doen om brood te bespaar. Ool' die vleisposisie vir die

groot stade is donker \'Olgens

die Minister, wat verklaar· hct dat die loestroming van vera!

skaapvleis na -die mark nog

steeds afneem, terwyl die g e-halle becs\'leis 'n groot daling in gehalte openba...<tr. Daar is ook 'n groot tekort aan better en melk, Cl'l die posisic is so slog clatl da.~tr tocvlttg gcnccm

sea

moct -tdord tot 'n baie strcngc Hmtsoene1·ing" va,n bolter ten eillldC clcm· tc h:on~.

Die bottervoonade van die land

was op 29 Maart 1,600,000

pond minder· -as 'n jaar gclede,

toe daar ook 'n groot sl<aarste

Veeg

Kom~flitJ(Ulf11llste ~~[)il~

U~t Un~e~e~o~

se

lK

o

@

o

\vas.

(Op 27 Metnrt het mill£. Hot -mcyr aangckondig dnt daar

LONDEN NE

T

'N DAG VAN

KAAPSTAD

Die afstand tussen Londen en Kaapstad is vir :lie eerste kcer · binne 24 uur afgele toe 'n Mosquito-vliegtuig van die Britse lugmag wat verlede Donderdag die bestaande re-kord van 32 uur 21 mlnute in

die skadu gestel het.

Die afstand van 6.713 my!.

tussen Londen en Kaapstad is

in p1·esie.s 21 uur 31 minute

af-gele. Die gemiddelde snelheid van die 1\fosquito was 313 my! per uur.

Binne enke!e ure nadat hierdie \'liegtuig in Kaapstad

geland het, is 'n tweede rekord opgestel vir 'n vier-motorige vliegtuig, toe 'n Aries II, ook van die Britse lugmag, die af-stand tussen Londcn en Suid-Afrika in 26 uur 57 minute

af-gcle het.

Die twce vliegtuie het dieselfcle roetes gevolg nie.

nie

K

on1:n1u11iste

Verslaan

In die algemene verkiesing wat in Japan gehou is, het nie een l:andidaat van die

Kommu-niste die meerderheid behaal nie. Genl. MacArthur, Geal-Jieerde opperbevelhebber in Japan, het sy clank hiervoor

teenoor die Japanse volk

uit-gespreek. J{y het gese dat die Japanese volk bewys gelewer het dat huile nie aan hierdie politieke geloof glo nie.

Dit

is

ver

r

egaande

sinism

.

e on11.

te

verwa

g

dat

'

n

rege

ri

n

g

wie se

k

abi

n

et

sle

d

e

ere

-

pO

S

ISies

i

n

kommunis

t

iese

vercnigi

n

g

h

e

kl

ec

,

dochreffend

tee

n

die

konnn

u

n

i

sme

s

a

l

kan optree

,

hc

t di

e Ko

mm

an

-daut.

-

generaal,

dr

.

Ha

n

s

van

R

ens

l

)urg

,

verlede Don derdag

i

n

die

Roode

p

oor

ts

e

stadsaal

ve

rl

daar

toe

hy

'n

groot

we

r

ke

r

s

vergadedn

g

t

o

egcsp

r

eek

en

'n

hewige

a

anva] op d

ie

hu

idi

ge

hewind

eu sy

kom-m

u

ni

s

tie

se

troete

l

ki

nd

jie

gcdoen

het.

Die K.G. het as volg gepraat:

Na die ontsettende gebe ut·te-nisse in Europa, waar die

An-gelsakscrs die Russe aan die

oppermag oor Oos-en Se ntraal-Europa gehe!p het en Wes -Europa so verwoes het dat dit ool<. 'n woestyn geword het,

be-gin die skuldiges nou angs te luy. Die gees wat hulie oor Europa ontl<eten het - die Kommunisme - die begin hulle nou skrik op die lyf te jaag. En die hele wereld gaan nog

met daardie losgelate monster te cloen kry. Die hele wereld -en ook Suid-Afrika.

In die aangesig van hierdie naderende gevaar word dit nou

al byna mode om anti-ko

mmu-nisties te wees; dieselfde mense wat jaar in en jaar uit net een vyand gel~en het in Suid-Afri-l<a, naamlik die ,fasciste" (en daarmee het hulle bedoel aile

Afrikaners wat nie pro-Empire en pro-Kommunis is nie) daar-die selfde mense begin nou die woord ,Kommunis" as 'n s keld-woord aanvoel. Nie dat hulle

verstaan waaroor die hele

moord nou gaa..'1 nie; net 'n ge -val van liewer dood a~ uit die mode!

VERLEDE

Maar ons moet a.!tyd onthou dat die verlede nie sommer van Yandag tot more afgeskud kan word nie; daar le 'n baie diepe

waarheid in die spreuk ,In die

verledc Je die hede, en in van-dag le wat moet I<Om," En as hierdie handlanger-regering wat ses jaar lank Afril~aners in die OssewalJ.randwag in alle po li-siesel!e en l;:onsentrasiekampe gegooi het, sonder aanklag en sonder verhoor. nou skie!ik ver-tel hulle is die ware Jakob om teen die kommunistiese gevaar

op te tree, dan sal elke verstan-dige mens eers sc: ,vVag 'n bietjie,· kom ons kyk of hulle gister ook so gepraat het; of doen hul!e nou maar so omdat die wind gedraai het en .... om

hullo cie slmlcl en sonde vir die bestaau. ·van die lwmmunl5tiosc geYaar te verberg vir die Vol!~'?''

GROOTSTE GEVAAR As die O.B. teen die kommu -nisme optree soel< ons by nie-mand verskoning daarvoor nic. Ons l.Jeslwu tlie lcommun.isme as verreweg die grootstc gcvnar wat ooit blank Suid-.lirll<a lean l.Jcdreig. So hct ons in <lie ver-lC<Ie gcpraat en gehandel; Ro sal ons in die toelcoms optree.

Daar-DL Yan R-eusburg om dat ons met opset die eerste

Mei as vergaderclag uitgesoek het. Ons wil hierdie l<ommunis -tiese gespuis wat hulle verbeel dat die Rand op 1 Mei aan hulle

behool't, wys dat die Afrikane r-werker van die Rand sal verg a-der net waar en net wanneer hy wil, sonder om die Kaffersekr¢-taris van die Kommunistiese

Party, Moses Kotane. te gaan

permissie vra. Dit is die vierdc l<eer dat ons Mcidag op die

Rand vier; voorver·Jecle J;:eer het hul!e gedreig dat hulle ons aan die lamppale in Johannesburg

gaan hang. Maar hulle hct maar net van vera£ gedreig!

Verlcde jaar het ons hul:e en hulle handlangers die Spring-bok Legion Ia at weet dat as

hulle ons soek, ons in Bral<pan te vincle is .... maar hulle het maar· weer van ver af lawaai opgeskop. Om hulle aan te moedig wil ek hier namens die Afrikanerwerker in die O.B. vir hu!le net s~: Hulle moenic so terughoudend wees na hul groot pratery nie. As hull« aanhou

·.

wegbly dan mag die tyd aan-breel' waar ons hulle saJ gaan opsock. Daardie dag sal jy 'n debal<e! van die eerste water sien .... en dit gaan nie die de-bal<el van die O.B. wees nie!

REGERING SE VERLEDE Dit wat betref die houding van die Ossewabrand\vag teen-oor die lwmmunisnie, nie net vandat dit mode word om teen hulle te gaan nie, maar van die eerste dag ai aan. Want ont-hou, in die verlede le die hede. vVat is die houding van die re-gering, hierdie hand:angcr en Mbongoregering van die E m-pire?

Vandag se generaal Smuts in die parlement dat ,.die kommu-nistiese party verkondig 'n

duiwelse en ondermynende

evangelic. Hul werk onder-gronds" .... maar in die oorlog het hy sy gTocte -en golul{wense gcstuur op die dag Yan die Rooi

Leer. En terwyl hy vertel aan sy Yerbaasde aanhangers dat die kommu nistieso lecrstellinge 'n ,duiwclse evangc.lio" is, Jaat

hy manne aankla wat in

Oos-Europa teen die Rooi Leer hulle lewcns gaan waag het. 'n En-gelssprekende soos Mardon, wat teen die Duitsers gaan veg het, maar toe hy sien wat vir Asiate

en Mongole in Oos-Duitsland,

waar hy krygsgeyangene was,

instroom, toe neem hy die wa-pen op teen die kommunisties'" ,.duiwelsc evangelic" .... en nou laat generaal Smuts se r ege-ring hom aanklaag van hoog -venaad teen Suid-Aftika! En dan verlang hy dat ons sy anti-lwmmunistiese optrede in (lie toelwms vir soetkoek moet aan-vaar, terwyl die. laaste ses jaa.r niks anders was .nie as 'n onclcr-steuning van die l<onununism~

en 'n ondenlnrlddng van die anti-lwmmunistlese Ossewa. -branclwag.

OP DIE RUG

Vandag \vii hulle met die aan-swellende anti-kommunistiese golf weer op die Afrikaner se rug na die magsposisie ry. . . maar destyds het hulie met lwmmunlstiese hulp dle

Afrika-net· omlergeploeg in sy eie

\a-derlantl. Hoc moet ons dit \ .;,r. staan: daar is net een Yel'Jcla -ring: Hewer dood as ui t die

mode! Dit is vandag modi) 0111

teen die kommunist~ :.c wei)S.

Maar om dit nou somn•er prontuit te se: Ons glo dit· rP. -gering nic. En ous 11et aile retlc om die regel'ing ni:} lc g·lo

nie!

In die jure toe die 0.13. O? Meidag aan die Rand, l:O?s \'an -aand, teen die kommunisliese

gevaar gewaarsku en gestry

het, het die regering wat nuu kastig so wakl~erskr·i!<, die:

l<ommtmiste vertroetel en aa il.-gemoeclig. Deur hulle Ko mmu-nistiese Party en die ha..n dlan-ger-organisasies van die Kor:1 -munistiese Party die soo-e -naamde ,Friends

~f

lhe

So

,

~c

t

Union," ens., het hullc hinne-lmnt die kabinet: lml \'Oors pra-ke en helpers gehad.

MINISTER KIES KANT Ek lees vir u (en vir die re-gering) hicr Yoor uit die , .Guar-dian" - amptelike mondstuk van die Kommunisticse Party in Suid-Afrika, van 21 Janua-rie. 1943. Dit was die dae toe

die Kommunistiese Partv in ons land parmantig geword. he:, er,

ook die dae toe Afrikaners wat anti-kommunisties was, by die

honderde in die konsentrasie -kampe gele het. Die ,Guar -dian" sc bcrig lui: .,'n Deputa -sie van die Ko1mnunistiese Pa r·-ty, o.a. advol<aat S11itcher, het die 1\'finister van Justisie dr·.

Colin Steyn, gaan spreek en aan hom meegedeel dat die houding-van die po~sie voorgee asof die

Kommunistiese l'arty onri('l' vcrdcnldng staan; die deputl\ -sie kom om ten sterl;:ste !e~n

hierdie houding te protestee1·.''

Die bind berig vcrdcr dat clio Ministct· \·an ,Jnstisio met clio deputasie saamgestcm het. dn t die aanvalle \'an' die faseislieso

en hn.lf-faseistiesc elemen: e vp die l{ommunistiese Party sl::lg-<; een doe! voor

oe

het, lHlamlil'

om die oorlogspoging t()

be-lemmer. En dlo oorlogspogiug gaan uatuurJil{ voor alles; Jle

(2)

BLADS Y TWEEl DIE O.B., WOENSDAG, 7 MEI 194.7

NUWJE

M

USSOJLIN

I

'fREE

NA VORE IN ITAlKE

Magtige

V olk

s

beweging In

Opkoms

Teen Kommumisme

Aan

die Italiaausc

poli

tieke hemel het

daar

vir

di

e

haliaanse

volk

wat

deur

die

ua

-

oodogse

omstandighede

tot

koersloosheid

e

n

wau

h

oop

ge-dwiu

g

is,

'

n

uuwe ligpnut verskyn wat hulle

weer h

oo

p

gee

vir

die toekoms

c

o

s

wat

hulle

heskou

as d

ie redd

ing

uit

die g

r

n

)klouc

van

die kommunisme

wa

t

reeds '

n

vat

op

die Italiaanse

v

ol

k

slewe

.

gekry

het.

Dlt Italiaanse volk in sy rant, is nie die mondstul;: Yan sels van Montesquicu, dat hy staat van wanhoop, sock na cnig-e politielte party \\'at net staan vir· 'n vrrcnigde

Italiaan-leiding en na iemand wat hulle tecr op politic!' en niks anders se volk, <lat hy len gunste is uit die moeras waarin hulle be- ,,·cct as politick en \\'a.t besig is van die Knto1icl<c I<crl• en dat land het, kan uithe:p. Hicrvan om hulln self vet tc vocr nie.'' hy voorkcut· gee nan 'n soort het die kommunistc terdee ge- Op die voorblad ,·an sy eerste ''an .,administraticwc staat." bruik gcmaak en het tot on- koerant het hy 'n spotprent

ge-langs gcen teenvoeter gehad tcl<en van die vcrskillende poli

-nie. :\Ict <lie \'ersltyning ''an tiel<e partye, elk met hul slag

-Gugli('lmo Giannini, 'n lwrt kt·ete. Onder aan het hy in die brceo~c!.lwuordo Italiane1·, in taal van die gewone burger ver

-diC" politiclcc aJ·cnn. hot die lwm- klaar: ,,\Veg met hulle a!mal."

munisto t·ccds uitldOilhouc ont- Onmiddcllik het sy beweging

\'ang wat hullo n~~ tlic grond opgang gemaak. Dit het die

Jaat stdc1· hct. Sy nuwc voH,:s- gevoel van die volk vertolk en nr,::-anis!'lsic, Uomn Qualunquc, die eertydse dramaturg

Gian-wnt .. \'ulksbl·wcging" bctCI<en, nini was self verbaas oar die

hei n:rds getoon dat hy 'n gc- geweldige opgang wat hy ge-weldigr suiglnng hct en mn.alt maak het.

reed~ aanspranlc op sowat vyf miljocn \'Olgclingc. Dit gcniet

ool;: die simJ1Utie \'Un 'n groot

deel \'an die \Vcstrrso \'Oll<o wnt die teenYOCtcr· vir tlio lco mmu-nlste \'Crwcllwrn. 'n Gr·ool nan-tal \'an s:r ,·olgelingo is die cer -tydse YC>Igelingc van .Mussolini.

SOOS VROE£R

Dit is opvallend dal die ge-boot·te van hterclic nuwc Itali-aanse volksbewcging gcpaard

gaan met diesclfde omstandig -hede as waarin Fascismc onder die Duce in 1922 so,·cc! opgang

gemaak het. Die Italiannsc

\'Olk is hopeloos \'Crdcel in 'n

groot aantal politieke partye. Daar word reeds a~u1\'aa.r dal

die huidige ses-partyregcring 'n mislul<king \'an sy taal< gcmaal< het en nie opgewasse .s om die

land van sy talle problcmc wat die pas na die afgrond verhaus. te red nie.

Hierdie Ieier het geen nuwe

bcloftcs aan die Italiaanse vo!J< gcmaal< nie en homself ool< nle voorgcdocn as 'n apostcl van eli(' Jig nie. Hy het slcgs die gc\·ocl van die meerderheid van die volk \'Crtolk.

TEE?>! PARTYPOLITIEK Sv eerste aankondiging in sy

destydse Jdein weeldikse koe-rantjie hel gelui: ,Hierdie

koe-U

ndlu'ers Kry

Meerr Regtre

Indic is so stad1g aan bestg

om die pad van die beskawing le betree. Die Indicse we'..ge

-wende \'ergo.dcring h~t bcsluit

om die begins~! \'an ,onaan

-raakbaarhcid" waardcut· meer

as 50,000.000 Indicrs vir die

afgelopc eeue aile mcnslil<e regte ontse is, nf l-c slu:U.

Hicr-die Indicrs mag nooil in open -bare plekl<e vcrsl<yn hct, of naby 'n Brahman gci<Orn het

nie. Die beginsel is afgeslcaf

op aandrang van Gho.ndi. Die vraag is of die Indiese volk die beginsel wal deur die wet-gav:ende \'ergadcring Mnge -n'!em is. sal aanva.ar.

Van die 130.000 Indiers wat

die Britte na Suid-Afr'.'<a g~­

bring het, was 40,000

onaan-raakbares!

'N MAG

Die kommunistc bcsef vn.n -dag dat Giannini en sy Voll<s-bcwcging 'n polit.iclco mag ge-wortl het om meo relwning tc

hou. Hy het reeds ann die

on-langse verkiesing deelgeneem.

Die Ieier het verskeie wedce ge

-publiseer \'lo·aatin hy aangetoon het dat die toekoms van die Italiaanse \'Olk 1n die hande ,·an die klein burger en die massa is. Dit is eie aan die aard ,·an die Ital!aner. Die Italianer wat vandag geneig voel om sy leap te laat sak, het weer nuwe bc-sieling geput uit die vertrouc wat hierdie Ieier hulle ingc-boesem het, en is besig om hul rug op die kommuniste te draai.

STALIN -APOSTEL Sy sterkste teenstander is die !communis, Togliatti, 'n ge -troue dissipel van Stalin wat sy ecrste Jesse in Moskou ontvang

hct. Hy word beskou as ecn van die satelliete in die buite

-land wat Stalin die meeste ver

-trou. Hy het reeds gedien as sclnetaris van die

Kommunis-tiese Internasionale in Moskou.

In die begin het hierdie lwmmu

-nis eers ptobeer om die nuwe

Volksbeweging te ignoreer,

maar hy het agtet·gelwm dat

dit hom nie sal help nie. As die enigste anti-kommu

-nistiese vo!ksbeweging in Italic het dit die aandag van die hele na-oot:!ogse Europa op hom ge

-vcstig. Hulle het begin \'ra: Wie is hierdie man? vYatter beleid staan hy ,·oar?

TEENSTAI'\D

Sy teenstanders het hom al feitlik cnige beleid toegedig.

Hierdie sl<inderveldtog het

hoof-saaklilc hul bron in die Jcommu-nisti.ese luinge. Hy sou dan 'n

fascis wees, 'n libemlis van die

Manchester-skool, 'n demokraat, en oak gerugte dat sy volge-linge binnekort die bekende swarthemde sa: aantrek soos wat die volsrelinge van die Duce gedra het, doen die ronde.

Tet dusver het die polit.ieke beweging geen program opge-stel nie. Sy houding het nog altyd negatief gebly ten opsig

-te \·an die bestaande politicke partye. Hy het egtor al mel-ding gemaak \'an die Ameri-kaanse konstJtusie, die

begin-SOOS MtiSSOLIXI Sy eertytlsc ld('in \\ eclcbladjic het Yan<lag 'n sirlwl::u.ie Yan

700,000 en is ern ,·nn die groot

-ste in Italic. JJy &tel hom vera! ten doc! om <lei sirnpatie ,·an die gcwone burger ((' \'Crower. Hy is 'n \'IOeienuc sprrlcer c·n bc-weeg sy gchoro tot langotlnrigc

toojuiging. 'n Spesinlo politiolco

wag-afdcling bcSICCI'In hom en

tree tytlcns sy vcrg-!Hicringos op

sodn.t die I<Ommnnisto nio sy

vergaderings opbt·rel< nil'. Sy volgelinge sicn in hom 'n tweC'de

Mussolini. Dit is Yandag die al -gcmene oortuiging in llalii' dnt

1\Iussolmi se bc!Cid en strrwc tog

die r('gte was, maar dat hy nic

tot <lie ool'log moes to('getrcc

het rue.

FASCISTE V\'ELKOl\1 'n Baie groat decl van Gian-nini se ,·otgelinge is eertydse Fasciste. Hy het hulle by voor-baat well<am geheet. Sy ,·urig-ste ondersteuners is soldate wat gedurcnde die oorlog in kampe en op die slagvc:d was. Hulle

staan by baie werkgewers ge-brandmerk as faseiste en is nie

in slant om werk te kry nie.

Krygsgevangencs wat terug

-kccr, kan nic verstaan waarom hullo nie die fascistiese \'Olks

-licd mag sing en speel nie. Te

-ruggclccerdc soldate verklaar dat hullc \'Crwag het om Italie in 'n puinhoop tc vind, maar

het nlc vorwag om ool< die mo-raal en gccsteslcwc van die voll{ vernietig te vind nic. Hullc het

'n hclwl an,n die poli ticl•e partye

en hon hnllo vi1· die ouwels ver-antwoonlclilc en so tlanrom sa n-der mccr hu! ~:~teun toe aan Gi-annini wat hullc hoop die poli-tielce part .rc ui t die land sal

:;myt.

POUS GOEDGESI:'\D Daar is raadgewers in die ge-ledere \'an hierdic ,·ollcsbewe

-ging wat mcen dat 'n baie sterk be!etd ge,·olg moet word. AI-leen die toel<amstige ,·crwikke -linge sal die bclcid bcpaal.

Dit is 'n bckcnde feit dat

hierdie front die ondcrstcuning en aandag van die Pous geniet wat vera! bclang stel In die ver-jaging van die l<ammuniste.

Die Vollcsfront hel reeds ge

-wcldigc veld gowen. In die be-gin was dit net die gewone bur-ger op straat wat hiet·aan

be-hoort het. Vandag te! sy !cdc, advokate, dokters.· ondcrwysers professore en ledc van elke moontlike beroep. Die snide is die sterl•ste setcl Yan Giannini. Hy hct reeds 32 \'C

rtecnwoordi-gcrs in die Konstitusioncle Ve

r-gadering. Kornmunistiese loicrs rnoes toegoc dat baie van tlie werkcrs wat \'Oarhoon hul

on-dcrstotuters was, hul stcun ann

die mm·o Itallaam;o Voll<sbo

we-~ing gegcc het.

Unie

se

Hekke Wei Oop Vir

Joodse

Landloses

Ilct gcnl. Smuts die regering so bclcill \'Crtollc of hct hy net

me anti-Joodsc g-eyoelens probccr bcswccl' met 'n ,diplomatiel•e onjuistheitl" toe hy hom 'n pnar wolco g<'lctlo teen Joodse

inuni-grasic uitgcspr·eek het '?

Op 'n vraag van 'n Joodse

L.V. wat Suitl-Afril<a se

by-dPae gaun wces ten opsigtc van Joodsc ontworteldes hot genl. Smuts gcantwoord dat Suid-Afril'a sy valle kwota

Jade het en nie bereid is om meer te neem nie. ,Jy kan

die land rtic met J ode oorloo1

nic. A.s O?l.'< 'J£ t•o/k oorlcuu met Jade, da11 kry ?nC\'1$

antt-SC'll!iti.sme," Jw:t gcnl. Smuts gese.

.Aangesien die Jode tans sterk anti-Brits wor·d weens die Palestynse g~slcil. mag dit wees dat genl. Smuts nou oak teen hulle begin dr-aai, weens sy pro-Britse gevoelens. Maar dit kan ook wees dat genl. Smuts· as politiel'e vos met

niet'die · antwoord die

anti-Joodse ge\'oelens van vera! die

Engelse probeer gerusstel hct.

Da.t <lit cUe gcPal slcy?~ te wees, blyk nit 'n /x?'i!f tYtn Arthur

Ba1·tow ~c potztieke korres

-pomlcllt i11 Kaapstad wat ver·

klaar da.t hocwcl gcul. Smuts sc antwoord soos 'r! skok ge

-kom hct, hy nogtan.s t'C1Vzeem dat Suid-Af?'ika sc hekkc nie t·ir die Joodse ontwortcldes gc -slui t sal wces 11ie.

.,Ek verneem dat daar een

of andet· fout in vet·ban·d hier-mec (genl. Smuts se antwoord) is en dat die Unie in ooreen-stemming met eli~ ander domi-niums en sekerc dele ,·an Ame-ril<a, sy valle aan.cteel sal ncem met di~ rehabilitasie van hierdie ongelukltige mense en dat die hekke van Suid-Afli

-ka nie in hul gesigt.e t ocg.::!-sla.::tn sal word nie,'' aldus die

l<orrespondent.

vauru 1B]2llllke

0J11l~ervoedl

fiyna \'Cct•tig persent \'all die

sc blan!ce jcug tussen die

oudcr-tlom van ses en sestien jaar lei

nan onder\'oeding. {;t die to-taal ,·an 430,000, lewe 15i.OOO onder die broodlyn. Dit i 'n slwnde oat dit die toestand in

Suid-Afrilca moet wees, het

mnr. R. Ellis nrown op die

l<on-ferensie insal•c tcring in Dur

-ban verlede wee!;: verklaar. Hy het gc~c dn t die Jlublicl' nr-ont ms \'OC'l oo1· <lie traaghcid van die rcgering om in ernstige

gc\'allc en bestryding van tering

op to tree. Ily hct versoel< dat

tlic nnnwcsige ::\[inister van Ge

-sondhcicl die !cabinet op bulle plogte moct wys.

Afbakening Van

K

iesafdeling$

Die waarnemcn::le Minister

van Binnclandsc Sake het

aan-gckondig dat die Afbakenings-kommissic teen IS Junie met sy werl{saamhedc sal begin. Die

kommissic sal aanstaande

maand aangestel word.

D

IE PEJlSBELEGGINGSKORPORASIE BEPERK

.

(

PERSKOR

)

Ann aile Be!angstcllcndcs en Vriende in

NATAL E~ GRIERWALA .... ~D-OOS

LET OP:! LET OP:!

NOG NET 6,000

AANDELE

Yan 5/-ell< is bcslcil•baat· vir belangstellendes in Xatal en

Grlcl< wnland-Oos.

lnsk

rywings w

o

rd

Onherro

eplik

Gcslaak

Oll

30

Junie

194

·

7

Jongste ontwil<lccllngc ll'll\!ll< hier·clie nanclclc

BESONDER WAARDEV OL

Tree dadelil;: in \'Crbindiug met:

L.

STEIN

P

.a

.

E.

B.

CADLE.

,TwyfelfouteiJ.1~

(3)

DIE O.B., WOENSDAG, 7 MEI 1947 BLADSY DRIE

--

--

--

---

--No1!11

Tyd

om

Bond

gce

Tn@ire

STROOM VAN EEr-.."HEID Daar is

'n

duidelilc-waa

r-T~

s

({J)(pjk

Dlt• voortbestaan van die blautw Afril.anervollc, met sy eio l<t•umcrkendc scdes en l eef-" Y»l'. 1\ ord Yantlng bedreig dem· <lie upl;:omende twmmunistiese '' h!'ldmng. die mag -.;an Josef Stalin in sy Kremlin, en gc-\\'Onc gcsontle vcrstand vereis dut die voll;: moet saamstaan -indi!'n vir geen antler rede nie, dan tt•r\\'illc van sy selfbehoud, hct genl. W. R. Laubscher,

voorligtingsoffisier, verklaar op vcrgaderings in die Noordweste.

Dil s:J.l nil<s minder as ve r-rand teen die hoogste belangc ,·nn <he Afril<anen•olk wees nie, indien een of ander party of organisasie hierdie ge,·aarlike sttuasie wil uitbuit vir selfsug

-tigc eie gewin, het spr. voort-gcgaan. Dit is nie nou die tyd om 'n medc-Afrilcnnerorganisasie tc probeer uitroei of om pogings tot uitoorlo ann te wend nlc. Dit is nou die tyd om vyn nd-~>lmp teen i\.llc mede-Afl'ilmnors tc staal< en om met mclmar saam tc werl< in 'n hegte bo nd-genootslmp. Dit is nou die tyd om ·n !.terl< regering ann die roet· van snlw te plaas wat nie met dio volk sal baldei nie, ma~u \\'Ill op l<ragdndigc wyse sal afrelwn met die ,-yandc van die vol11.

PLEK VIR . ELKEEN Die Ossewnbrandwag pleit

reeds vir die afg.elope vyf j3.ar

en Ianger vir die daarstelling

,·a:1

'n sodanige sterk regering.

Aile nas1or.anlvoelende organi

-sr.sies moet ophou met hul twisle en mcl<anr as bondgenote aum·aar op die basis v.an ge -meensllaplil<e volkskap. Dan l>om outomaties 'n voll;.sfront tot stnnd, wat die stetul Yan ell;.e :\fril1aner, afgesien van o r-ganisnt.oriesc verbnn<l of die tan! \\'!l.t hy prno.t, lmn opeis onulat van so 'n Afrlka.ner ni<'

gC\'1'!1. sal word om hierdie of

daardi(' party of organisasie te st<-rlt nic, maar enkel en aileen

om 'n sterlt regering vertee n-\\'!Hlnligerul van die he!e vollt aan die bewind to plaa.s.

HOOP

Die totstandlwming van 'n

Votksfront het in die verlede

rni~luk va.nwec -die onwilli g-hcid \'O.n di·e H.N.P.-leiding om met andcr orga.nisasi<-s .as so-danig saam te werk. Hy het

gcds dat ledc van an-cter or -ganisasics by hom moet ann-shut. wat stilswyend die ont-l>lnding van die ander organis a-s i e s b e t c I< e n het. Die

oorccnlwms wat tussen die U.N.P. en die A.P. bereil< is, is

'n af\\'yldng van hierdie belcid ,·an die Partyteidlilg en dit gee hoop dat die party hom oolt bc -r<'id sal vcrl1laa.r om bon

tlgc-nootsl;:appc met an<ler or·gnni -~asics aan tc gaan - wa::~.rvan

die O.B. ongctwyfeltl die bc -langril;.stc ls.

Die Icier ,·-an die O.B., dr.

Hans van Rensburg, het reeds die weg vir sodanige ooreen

-koms voorberei deur die verge -lvk tuss;;n die H.N.P. en A.P. te Yerwell<Om en hom bereid te verl<laar om 'n bondgenoot -sli:ap met die H.N.P. te sluit. lV[et die A.P. het die O.B. reeds 'n ,·et·stanclhouding. Intllen die .H.::\.1'. homsclf bcreid vcl'ldaat· om met die O.B. 'n oorecnlcoms te tref J;an die voll;sfront finale bcstag l<r.r.

Dr. Van Rensburg het -dit duidelil< gestel dat hy sy hoop

op 'n ,,e;sta.ndhouding met die H.::-;r.P. ,·estig op d!e

bemid-del!ng ,·.an mnr. N. C. Havenga. Die O.B. bly hoop -dat mnr.

Havenga se pogings sal slaag

-- maar intussen bly eenheid ook uit.

VASBERADE

Die O.B. is egter vasberadc om alles in sy vermoe tc doen om samewcrking te Ycrkry

-indicn nie 'Cniaal rtie, dan min -stcns plnaslik l\Iet die oog hierop sal die O.B. mns-jinerie skcp wat moontlik

plaaslike samewerking l<nn bc

-wcrl<stellig. Indien dit ool< nie slaag nie, sal die O.B. sy stryd sdfstandig voortsit met die

hulp van diegene \vat sat en moek is van Afrikanertwis en -stryd.

Genl. Laubscher het ver ga-darings toegespreek in 1'\ama-kwaland, waar genl. De Graaf GenJs be,·et ,·oer, in Gordonia,

waar genl. clr. F. l'vl. Joubert in bevel is en in Prieska-af -deling wnt onder bevel van

genl. J. Gouws stnan. Oral i~ dJc vergnderings deur anders

-tlenkendcs bygewoon en is wel

-willcntlhcitl en beJangstelling ge -opcnbaar.

neembare slr·oom wat vloc·i in

die rigting van samewcrl<ing

en eenheid - 'n stroom wa.t

wit uitmond in 'n stork rege

-ring met die steun van die hele voll< agter hom, het genl.

Laubscher aan Die O.B. gcse. Dit is 'n stroom wat sy oo r-sprong het in ell;c organisasie wn.t opregtc Afrikaners huisYes. By ons in I<aap:and vloei dit in

die ecrste instansie uit die O.B.,

maar dit word aangcdik met

sterl< vloedwaters uit die H.N.P.

en dnnr is aanduidings dal die

· lopies uit die Verenigdc Party

ool< begin water aandra. As hicrdie stroom nie deur kwaad-willigheid en wanvoorstellings afgel<cet· word nie, is dit om· cr-mydclik dat hy die Empire- be-wind in sy Yaart gaan mee

-sleur.

Dit ly geen twyfel dat Kaapland sat en moeg iS vir pnrtypolitiel<c uitsuiwering en

afgcsonderdheid nic. Raaplarul is r·yp vir samewcrlcing, en die O.B. se pleitlooi Yir bondgeno

ot-sltnp in plaas van vyaodsl;.np ,·inti aanklank in baic harte.

Gen

e

raa!§ Be§

l

uit

Oor V erlkieslilt1lg

V

e

r

li

a

ng

N

asior

~

_

ali

e

F

ro11

lt

Otl 28 April hct genl. \V.

n

.

Laubscher 'n goedbygO\\'OOndc gcnernalsraad op Carnar\'Oil gchou.

Die ,·erriglinge is ,·oorafge -gaan deur 'n openbare verg.:>.-dering. Hoof~nl. Rcenen de Villicrs >vas in die stoel. Genl.

Laubscher het die bestaandc politieke situasie uiteengesit wj\a.rna die offisiere dit br

ee<l-,·oer·ig met hom bespreeh: hct.

Ten aansien \'{l.n die eersl<o-mendc verkiesing het die rand l>esluil:

(a) Om gcc.n kandida.at wat 1·ywzdskap h:mdhaaf m.ct mc

-dc-Afrikaners te onderstc"n

nic.

(b) Om 'n Voll<sfront-l <amt-tce tc bcnoem om met ·die H.N.P. <en ander nasion.:tal -gesinde Afril<aners te onder· handel ten einde 'n b ondgc-nootsl<ap t-e s!uit met die oog op gcsamentlilte optredc by die cersvolgen-de algemene ver -kiesing.

(c) Die komitee sal bestaan uit die generaal en sy kom

-mandantc, met reg van l<o

-opsic.

(d) Die staande bcstuur is genl. De Villiers en hoof -komdtc Martin Scholtz en Wil-lie van Wyl<.

(d) Die komitee moet nan die Raacl rapporteer oor \'01'

-<lez·ing. waarna die raacl in oorleg met die Gebiedsleiet·, genl. dr. F. du T. \·an Zyl. sy houding ten opsigte ,·an die ,·erkiesing sal bepaal.

GROBLERSHOOP

Op Groblershoop hct gent. Laubscher die genct'\la.lsraact van A 17 ontmoet. Die Raa·cl

is gocd bygewoon en sake van organlsatoriese en beleidsaard is bcspreek. Die z·and het ,·er -g.ader onder vooz·sittersltap val) gcnl. Gouws. Met die oog op die aa.nstaande Yerkiesing hct die ra.ad besluit: (a) Dat hy

flf'(f't kandidaat u;at op 'n

eks-klr~,Siewe party{Jrondslag staan,

k.(£n sOeun nie; e1t dat lly by

voo,·baat sy stemt toesG lU'II't

·n ?J.U$10JWaLgCStn:<t.:; k{t;?UI.JaUUL

wat op 'n t>Olk~g,.ondslag staa!H.

(b) Dat die t'aad die gene

-raal versoek om in oorleg met die hoer offisiere. 'n Vollts-front-l<omite2 toe benoem wat

p!:l!J.slil< annl<noping sal soek met nnsionaalvoelende persone

en groepc (meer bepaalcl die H.N.P.) met die oog op die skepping van 'n Volksfront en uit~indelike gesamentlil<c op -trede by 'n verkiesingsgeleen

t-heid.

Die gener-aal moet later vot· -dering ann die raacl rapporlecr.

Ge

d(JJ~gde

O

r

g{E

n

ff

sa

s

i<e'tfJerk

O

p K

a

ros

KilROS. -Na '·1~ IICSoek 1.;•an

hfkomclt. E. J. H. Smith, O?·ga.

niscenlcr, i}~ <lie lcommamlo

ran Karos waar fly lleelwat

gcslaagde orgmzisa.sicwcrlc

t•errig het, bc,qtn die

kommando ~~01t weer hceltc -m,rtJ he1·lcwe. II fkomdt. Smith

sc KTiHgve,·ga.cLIJ'I·ing i.s byge

-wocn dcu.r Lcik van alle pcn·

-tyc, aan wie hcelwat gelce,l~t­

hcid tocgestaa;n is om. vrcte tc

stcl, ~·~ die belcid wat hy uit

-ccngcsit het, ltct so ingeslacm dM op die l(L(~,Sfc ve1·gacTc,·ing 'n hcle paaT al'l<icrsdcn1cC?z

-dcs na vore gckom en gc

-t-ra het O?n weer opgC\'zcem tc

word a.s lede 'IXLI~ die Bcwe.

gi11g. Een ouerige oom hot aangedring dat daat· en clan alma! aangese moct word om

.aan te sluit. Die mense is cgter \'er<:oek om eers tcrug tc gaan en -dan by die offi-siere in te sl<ryf nadat hulle die sank oorpeins het. Ve}·

-slwic pC!·solte het clan ool'

t·ceds die komma.ndant, mm·.

lT'. P. Liibbc, genader m.ct die

rcrsc:ek om a.s Jede ingcskryf

lC WOTd.

As gcvolg van die oplewing

kon •n nuwe l<ommandantc en

ander offisiere aangestel word.

Lyk

H

ie

r

die

J

aa

r

O

p

U

Beste

On

s

hied

die A

ll

e

r

jon

gs

t

e

og

g

end

-

e

n

midda

g

-r

okke a

a

n

.

Loa

en Frem

o

d

e Ko

st

uum

s

-

~

-A

.

V.B

.

O

.

B

.

Lykbe&orge.r·e, OrBf&tcenma~f!.ro, Beg)'

a

t

"'

"

vcr8c lccraars 3loem!ontcln - Pretoria 130 Tnkke

Grys-hare

:

A.

nti

g

r

y

s

herstel allc gryshare tot hul na

-tuurlike kleur. Dit is vry van kleurstof of si<adelikc bestand

-dele, verwyder skilfers, bevor

-der kopvelkwale, !ant hare groei, ens., 5/6 per bottel, po s-vry. Kontant met bcstelling.

Ook kan biindederm en ander

operasies vermy word en alle siel<tes en kwale met kruie en

ander geneesmiddcls behandel word. Skryf, gee besonderhede

aan: DIE BOEREVROU, Po

s-bus 7559, JOHANNESBURG.

Ke

nnis

va

n

di

e

A

1::1 ...

lP

L

U!l\iVEE

Dle Beste Flrmn om n I'J,UD!l'Ef':

.&l.EHS en nn~er f'ltOllUKTE !ILID

le otuur 18:

C.

M

.

ELO

FF

E

N

I

UE.

()':Oms.) Bplt ~lORE~fARJJ: U'osbus 718ft) :o'ewton

G

.

A

.

F

IC

HA.RDT, Bp

k

.

(Lid ~ &nclcl.!rln4Ut1mt .;IASJINERlE, YSTERW ARE, PRODUKTEBANDELAARS Foon 700 Opgcrlg 1848

BLOEMFON

TEIN

IVJ/ E U

JB

JE

lS

PRYSE STYQ VINNIG

KOOP

NOU

Ons bou allcenlilc goeie

lcwaliteit; l\Icubcls in

voorrnnd

WERDA

Me

ub

e

lb

a

nd

ela

a

r

s

(EIENDOMS) BEPERK Groote 1\:erl<gcbou - l{napstatl

WJERlELD§Ali

{JE

Ver

e

is B

es

tu.cl

er

in

g

v

an

STAA.T

l(UN

D

E

.

S

l

w

f di

e volgende Boeke

v

i

r

n

aan

.

DIE :IIODERNE STAAT

deur Prof. L. J. du Plessis UEAR TilE 01UIER SIDE.

The Afrikanct· and German Side

THE CHEAT GLOBE ITSELF By W. C. Bullitt

2/G posny.

2/9 posny.

11/9 posny. ,.The only tota!jtarian imperi<1lism that threatens war to-day is the Sovi~t Union."

T.HE DARl{ SIDE OF THE 1\IOON 16/6 posny. ,.Consists of a selection of personal narratives of

Pol~s who ha\'e suffered during the Russian occu

-pation."

THE SOYIET DlPACT OX THE WESTER::\ WORLD

By Prof. E. H. Carr 7/3 posny.

REPORT ON THE RUSSIANS

By W. L. White

1\IY ANSWER, by Oswald Mosley.

H.EPORT ll'ROM GERI\IA.l\TY, By Leonard 0. Mosley

S

UID

-

AF

RI[(

A

'X TUJSTE \'IR DIE NAGESLAG 13/6 posn y. 5/3 posvry.

Deur Prof. dr. G. Cronje 13/- posny.

'n Blywende oplossing van S.A. se rassenaagstul<ke. AFIUiv\.. SOr\DER DIE ASIAAT Deur Prof. dr. G. Cronje 'BEHTI\0 THE PRESS L.'l' SOUTH H. Lindsay Smith 13/- posny. AFRICA 0/3 pOS\'ry.

THERE ARE NO SOUTH AFRICANS

By G. H. Calpln 13/G posny.

Pro

Ec

c

li

es

ia~

B

oekhande

l

(4)

BLADSY VIER DIE O.B., WOENSDAG, 7 MEI 1947

---

---

---.. DIE

O

H,'~

WOENSDAG, 7 ME! 1047

n[ffill!Jffill]@~~ 1l~U

1

~mJ ~@~W~O~Dtm~~ ~

O

J

~.

Kry

Erk.enning

~k~Et'JPl H{~fiti~k

©'

IF~ll'il~liTffi®illlti:

Die botsing tussen die Westerse beskawing en die Oosterse

lwmmunisme Is vlnnig besig om tot sy konsekwensie te verloop. Teen die I<Ommunisme gaan a:le behoudende clemente in die

stryd gewerp word op 'n \'Oet van bondgenootskap, net soos in

die afgelope oorlog alles in bondgenootskap was teen die

,fas-cisme." Elh:een sal hom nog goed herinner hoe kapitalistiese en

demokraticse mondstukke in daardie oor·Jog opgetree het as apo

-logete - indien nie pleitbesorgers nie - vir die bolsjewisme van Stalin. Dit is maar eenmaal menslik om 'n nuutgevonde of he

r-stelde vriendsl<ap taamlik hoog aan te slaan.

In die komende botsing is die Ossewabrandwag, sover dit Suid-Afril<a betref, die mees konsekwente teenvoeter van die

kommunisme. Hierdie Beweging het vervolging verduur omdat

hy hom teen 'n oorlog verset het wat uitgeloop het op die daar

-stelling van •n Oosterse ,kolos" wie se hoofdoel die vernietiging

van alle bestaande menslike en geestelike waardes is. Diegene wat inderlyd die Ossewabranc!wag as 'n vyand bejeen het weens sy teenltanling in die oor:og, moet vandag openlik of stilswygend erken dat hulle verkeerd was en dat die Ossewabrandwag selfs

meer as 'n bestaansreg gehad het. Die na.tuurlil<e neiging by

hjen1ie rnrnse sal wees om openlil<e of bedel<te bewondel'ing te he

vii· 'n organisasie soos die Ossewabl'andn·ag \\'at voet by stul<

gehou het onder die Jm·aaiste vervolging en belastering, en in die tyd ,·an nootl \\'anneer almal vriende soel<, sal hierdie mcnse weer

met dieselfde ywcr wil opt:ree as voorspralte vir <Ue standpunt

nm die OsS0\\'1\bt·andwag, net soos huUe tydens die afgelope

oor-log ,·ir die botsjcwisme in die bresse getree het. Dit is, scos ons

reeds gcse het, nou eenmaal menslik

SAL EU1\EN WOlm

Daat· l>an tlus verwag word dat tUe son van erlwm:iug

,·an nou af sal begin deurbreeh: vir die Ossewabrandwag, en

namate die ltlimalts van die stry<l nader, sal die prestige \'1\11 die Osscwabrandwag st.yg. Dat dit so is, word nou reeds be -wys deur stemme in die Engelse pers, soos verlede week in

ons blad aangehaal, wat met g1·oot waardering na die Osse

-wabrandwag verwys as eerbare soldate wat die inoed gehacl het om ,by hul l<anonne te staan."

Intu'itief begin tlie noeere vyand besef dat die ty<l van

vyand-sl<a.p met die Osse\\'abmnd\\'ag nou verby is in die aangesig van

'n g('mecn~l<aplike bcdt·eiging. Ons ltan dus 'n algcme11e opbloci

-ing van die Osscwabrandwag in die nab.re toelwms vcrwag.

Hierdie gees van bevriending hct reeds deurge\\'erk en is besig om nog ,·erder deur te werk ook in Afrikaanse ltringe wat

in die afgelope jare eenltant gaan staan het van die

Voll<s-beweging ,·an,vee die vyandelike propaganda. Dit het reeds tot

openbm ing gekom binne die Afriltanerparty, waar O.B.-offisiere

en lede ,·andag oral verwellwm word om in die partybesture te dien, en ool< uit die drang wat daar by lede van die H.N.P. be

-staan om met die Beweging saam te werk - 'n drang wat reeds

op sommige plekke tot uiting gekom het in plaaslike ooreen-,

komste ten spyte van 'n ongelukkige amteplike verbod van die

!'ant van die partyhoofbesluur. Maar ool< hierin is daar gunstiv,c

t.ekens \'an versagting· van standpunt op te merl,, sodat: dam· met.

vertrouc gewag lnut word 011 'n uitein<lelike, algehcle herstel van bctreldcinge en vriendslcap.

SOEI\: GEF:N VER?>.!ETIGING

Die Ossewabrandwag het nog altyd sedert sy bestaan 'n

beleid gevolg van oortuiging van teenstanders liewer as vernieti

-ging ,·an hulle. Sy standpunt is so aanneemlik en geskiedkundig

!ogles dat dit in werldikheid in baie wyer kringe gedra word as

die grense ,·"an die Beweging self. Da.a.rom het die Osse

wabmnd-wag hom 1101; steeds beywer vir samesnoering van luagte, ool;

van politielcc partye as 'n oorgangstap na. die nun·c bedeling, want

ons het geglo dat die nuwe idee Yan voll.seenheid en ,·o Jlc-sosialisme as nmself tot 'n nuwe orientering in ons politiel'e !ewe

sal lei, en wel tot bevrediging van aile groepe en part;ye. Daarom

Icon die Ossewabrandwag selfs v66r die sl,eurin'g met die JJ.N.P.

sy volle organisatoricse stcun a.an daardie party by verkiesings

verJeen het sontler \Tees dat hy daannee sy bcleid of rigting

prysgee.

In die politiel<e stryd wat voor die deur staan, sal dit dus bloot natuut·Jik, en in ooreenstemming met sy vroeere beleid,

wees dat die Osscwabrandwag sy gewig sal inwerp by 'n l com-binasie van nasionalc groepe en partye wat hom vriendskaplik

gesind is want cllt is nodig dat die binnelandse bewincl ecrs uit die hande geneem moet word van die huidige politieke bankroe

-tiers voordat Suid-Afrika sy aandeel kan neem in 'n botsing tussen werelde.

Ons t\\'yfel nie daa1·aan n1e - want die tel;;ens is al waar

-neembaar· - dat in albei hierdie stryuperl<e, die binnelandse en buitelandse, die Ossewnbrandwag se frisse jeugdigheid en doe

lbe-\\'ll!ltheid die dryflu-ag gaan wees wat tot die uiteindelil;;e

oorwin-ning gaan lei, 'n oor\\'mnlng wat die beltroning sa~ wees van die afgelope jare yan stryd en \'Olharding. Daarom is dit die tan!;; van ell<e O.B.-lid om nou so Yas te staan soos ooit te,·o:·e.

~~Ulr

.

OpptiD~

i

§Jii~~

ll

ca!@

t

yd t

ot

.

tyd

b

e

r

e

ik waar

D

ie dalcnde peil va

n

die parlemen

t

wa

t

D

i

e

O

.B. van

ond

er

di

e

aa

n

dag van sy

l

esers gebring

h

e

t

, b

et

no

u '

n

st

a

d

i

um

o

o

k

D

i

e

Bur

g

er

i

n

'

n

hoofarti

k

el

t

o

t

uitbar

s

t

i

n

g d

a

a

r

tec

n

k

o

m

.

D

ie

bla

d

v

e

rldaar dat die

afgelo

pe o

orl

o

g min

der

he

s

lis

se

nd

op

id

e

olo

g

i

cs

c geh

i

cd was

as op

die s

l

agveld.

Dit h

c

t

ook ni

e

d

i

e ge

l

oof in die

pad

e

m

e

nt

er

c

onfeiJhaarhe

i

d

ver

s

ter

k

nic.

D.i

e

ood

og h

c

t l

)ro

h

lcme

nagelaat

wam·

t

c

c

n die parleme

nte van

die demokra

s

iec ma

g

t

e

loo

s sky

n te wees

.

,.Want ook in Suid-Afrika het die Parlement met buitenge wo-ne tye en moeilild1ecle te cloen,

en ook in Suid-Afrika staan die

parlemcnt se aansien by die be -volldng as 'n geheel nie op die

peil wan1· dit llehoort te wees

nie. \'Vat mcer i s -en daan·oo1·

v1·a ons aandag - 'n cleel van

die \'elTigtings in die Voli<sraad

I

w

ee

Ontd

ek

.

k

i

n

Met slaapmiddels en koue skokke probeer die huidige be

-wind die volk aanpas by die

krisisse wnarin hy die land

ge-stort het .met sy dwase oOl·logs

-beleid en wat hy onmagtig en

onwillig is om op te los. Sodra

'n v1·aagstul( tot uitbarsting

wil l<om, wore! die een of ander

kommissie aangestel om die uit -barsting te vertraag, en kom die l<ommissie eindelik tot vol

-voering van sy taal>, word 'n

tweede lwmmissie aangestel

om

o

!

weer op die saak van

vooraf aan in te gaan Of ver

-slag uit te bring oot· die ander

lwmmissie se aanbevelings. Dit

is geen oordrywing nie. Ons

hoef slegs te \'erwys na die

myn\\'erkersgeskil waal' die

tweede lwmmissie van onder

-sock nou besig is, en dr. Colin

Steyn se I<Ommissie van onde

r-soCl< na die verslag van die

kommissie van ondersoek na

misdade, nie baic lank gelede nie·

Maar die slwkkendste voo

r-beeld is <lie regering se

voedsel-beleid. 'n Jaar geclde is teen

groot l<oste begin met 'n

rant-soeneringsl<ema op aanbeveling van 'n Britse deskundige. Vir

byna 'n jaar !ank is 'n groot

pC'rsoneel aangehou en is gewel -dige l<oste aangegaan met die registrasie va11 mense en uitdeel

van rantsoenboeldes. 'n 1\:Iaanll

gclede - om presies to \\'Ces, op 25 1\'laart - het <lie Minister

van Finansies aangelwndig dat die J·antsocueringsplan laat vaar is en dat die lcocponboclties

maat· op dle ashoop gcgooi l<an word. As rede vir hierdie ver

-bysterende stap het die 1\Iinis

-ter aangevoer dat die voedse

l-posisie nou so gunstig geword

het dat dit nie meer nodig is

om te rantsoeneer nie.

'n :\Iaand latet·, op 2 :\Iei, l•on

-tlig die l\Iinist er van Land bon aan dnt die \'Oedselposisie so

ernstig is tlat ons vir die voJ

-gcndc maamlc \\'ecr groot te-ltortc tegemoet gnan sover dit. van die belangrilcste le wensmid-<lcle geld, soos brood, vleis en

bot.ter.

In die loop van del't.ig dae dus

hot; <fie regcring· twee teenstry-digc onttlelddng·s gedoen: hy het bevind dat Ieos so volop is

dut hy rantsocnet·ing l>an afslmf nt 10 maande se <hu·e voorbet ·ei-diug en oolc bevind dat daar so

'n lel<ort ann sel<erc lwssoortc

gaan wees dat ,ons 'n baie

st.rcng<' rantsoenering sttl moet toe pas."

Met hierdie wanhoopsgespa

r-tel van •n dr·enkeling meen die

volk dat hy gelei word na die Kanaan wat die oor·Jog dan

moes gebring het.

·•

h..ierdie weelc en insonderhl!id dlt'

debatte van Dinsdag·- en \':ln \Voensda.gaand het beswaarlll;: iets tot handhawing van die

Parlement so huidige aansicn

b:rgedra. Daar· was by tye 'n vreemdo gees in die Voll<sraad

los, 'n gees \\'at nic

u.r

ons hoogste liggaam tuishoot·t nie."

,.RUMOER"

Die blad veJ'\'Olg dat 'n goeie

kwinkslag geniet en gewaardeer

lean word, want mens soel< nie die \\'aardigheid van 'n dodelta·

mer in die raad nie. ,l\laar ter

-sclfilertyd verwag 'n mens om

in ons hoogste raadsnnl stC'eds

die waanlighei<l aan te tr·<:'f wnt

die parlement altyd eie moet

wees. 'n ~fens ,·erwag <laar· nie

die nunoer van 'n wo!veiling

en ook nic die toespral>e \\'at.

hoe\\'el nie strydig· met die rrcl van die Raad nic, tog beter op

die Sout:rivierse marl\pleiu in

,·erl<lesingstyci sou pas uio. Die

Voll<sraad hehoort ook sonder

gcdurige vermaning van die sloel sy eie reels in verband met orde in die Raad, veral die

betreffende die hardop gesels e-ry, te eerbiedig. En dit kan tog nie gesond wees nie wanneer 'n lid van die publiek gedurig moet hoor hoe die eEm wetgewer die

ander'-van 'n sirkusspelery be

-skuldig en later self moet t\vy

-fel of die beskuldigers oordryf. Die Volks1·aad moet nie die lewe weerspiecl nie, maar die beste

in ons openbare !ewe."

Die par!ement is erg gesteld

op die handhawing van parle

-mentere gedrag, sk1·yf die blad, ,,maar moet die ,·olksraadslede

nie ewe besorg wees oor woorde

en dade wat die Parlement sc aansien na buite by die pul>liel;:

kan skaad nie ?" Die blad vind

dit jammer dat hy genoodsaak is om hierdie vraag te moet stel.

~~fffi~~~11Dtt

9

ihl

~~w~~IT

VXihr

@~ll®§;~iuro~

WaJ.£$

~ficg;UJitrrwrr~~~§li:DJJ~

,As jy die parlement <leur middel van 'n petisie kon smeel;: om dit onwettig te maal\ dat die ldeurvraagstulc in die parlement

bespreel;: won!, as jy dit van die politiel;;c ,·erhoog kan ,·erban,

sou jy die oplossing ma!dil<et· maal< as wat clit is," het mm·. J, \V.

l\Iushet, Minister vaa Openbare \Verl<e, ,·erledc wee!;: op 'u eetmaal

verklaar.

Hy het -daaraan toege,·ocg

dat di·e kleur\'raagstul< \'er

-skriklik dringencl is en dat dit

die moeilikste v1·aagstul< is

wat Suid-Afl'ika ooit die hoof

moes bied. Eliese beg·insels

en nie politiel< nie. sal die

vr.aagstuk oplos, het hy b

e-toog.

Sonder twyfel het die Mini

s-ter hierdie woorde uitg.espr.eek onder die diepe besef tot w

at-t-er !dug die bespreldng van die ldeurvr·aagstul< in di·e·

volksr~ad, waar die parlye die

saak vir hul e'ie voordeel uit

-buit, aanleiding gee.

Dit is moeilik om dit clu ide-liker te slel as \\'at mnr. Tom

Naude, H.N.P.-sweep, dit on

-tangs in die volksraad gestel

het: Hy het <lie feit dat die

iflcur'l:ra~gstnk bloot a.s pm·ty

-SJICLli bcl1andel 1oonl betTcm·,

C1 ~ bek7.emt·oon dctt clic volk

c.nc1·s dink oo1· die oploss~ng vwn die vrcwgst?tlc ma.a.?· <lat in

clic volk.s?·aa<£l '~tltyd d.aa:rom· VC?'SI~il 1VOHI. Hy hct clic 11CCle lricTvo01· gewyt· cum die stelsct

wcwJ·oncleT o'lts gcbuk ga.aln. l llt

·is jamm.cr . . . . dctt die vol!<s.

?'O.(t<l so scta-mgestel 'is dat fC!t

-ttk n1le S(tke hie1· t.:ts pa.rtysa.ke bcllcwclcl moct woTd. Ek bl.a. ?I~CCI' nic die ccn of mule?' ?~ie.

Dil is 1iou congelttkldg so/' hct hy gcsf:.

<ID

IP

IEW

lm&LRlJE

\o/Efi<i

~

&IIDIEIR1RN@

sal gehon word in die

HO

FM

EYRSAAL,

K

AAPSTAD

op

DO

ND.IEHDAG,

22

M.IEJf,

1

94.7

,

om 8

n

.

m

.

Sprelwrs:

Adjunk

-

K.G.

J

.

A

.

SMITH en

DR. HANS VAN

RENS:SURG

.

(By hierdie geleentheid sal tlie offisiere en braml\\'agte Yan

die Westclil<e Provinsic afslteid neem vnn die A.Ii.G. met die oog

011 sy vei'IIUlsing na George).

A

ile

Offisi

e

re en Brcmdtwgt

e

word dringend

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

To better understand these three mechanisms, one should analyze the frequency content of the radiated IEMI. A front door coupled IEMI can be defined as in-band if the frequency is

Cancer patients (n = 164) completed patient reported outcome measures on ego-integrity and despair (NEIS), psychological distress, anxiety and depression (Hospital Anxiety

The degree of within-family change in several dimensions of parents ’ home-based involvement is related to math achievement but not to reading and literacy skills in grade 1

Observation of nociceptive processing using electrocutaneous stimulation 77 Chapter 5 Effect of temporal stimulus properties on the nociceptive detection probability

This painful stimulus (i.e., conditioning stimulus) caused temporary changes in the nociceptive system. As a result of the conditioning stimulus, a temporarily increased threshold

Conversely, on 10 February when IG wave energy was relatively lower (Figure 3a), surf zone current pulsations were intermittent (Figure 3c) and occurred in bursts lasting for 5–10

In a transparent bulk medium, flow estimation showed stan- dard errors of ∼7% the estimated speed; in the presence of tissue-realistic optical scattering, the error increased to 40%

In 2014, we felt that the innovative Video Hyperlinking subtask within the S&amp;H task had reached a good level of maturity in terms of task infrastructure, i.e., task definition